SIG AMT
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
SIG AMT
Net om die afdeling aan die gang te kry.Hier is n semi-auto wat ek het.Dis n SIG AMT.Hier is bietjie info oor die wapen.
http://www.biggerhammer.net/sigamt/sar/
Kaliber is .308(7.62).
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013066_zpsbcc4c6f4.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013075_zpsab277dd9.jpg~original[/image]
http://www.biggerhammer.net/sigamt/sar/
Kaliber is .308(7.62).
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013066_zpsbcc4c6f4.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013075_zpsab277dd9.jpg~original[/image]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SIG AMT
Gè
Sommer spoggerig maat....vir watse applikasie gebruik jy die geweer.....
Mooi loop
Francois
Sommer spoggerig maat....vir watse applikasie gebruik jy die geweer.....
Mooi loop
Francois
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: SIG AMT
Dankie maat.FM Sy doel is maar om in die DMG kompetisies in die OPEN SERVICE GUN klas te skiet.Francois Marais wrote:Gè
Sommer spoggerig maat....vir watse applikasie gebruik jy die geweer.....
Mooi loop
Francois
Hier is n link vir die wat belangtsel.Goedgaan.
http://www.sadpa.co.za/pdf/SADPA%20DMG%20rules.pdf
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: SIG AMT
Gedink dit is maar vir sportskiet....geniet hom....
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: SIG AMT
Wragies baie mooi, geniet hom(ken nog nie sy naam nie)
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: SIG AMT
Baie mooi G-Force. Het jy nie 'n scope op hom soms nie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: SIG AMT
Nee glad nie.tau wrote:Baie mooi G-Force. Het jy nie 'n scope op hom soms nie?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: SIG AMT
Gè het jy nog daai Schmeisser van jou? Wie bring hulle in SA in?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: SIG AMT
Ek het ja.HailstormZA het,jy sal by hulle moet hoor of hulle nog gaan kry.Albert84 wrote:Gè het jy nog daai Schmeisser van jou? Wie bring hulle in SA in?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: SIG AMT
Dankie Gè, ek het hulle so 3weke terug n epos gestuur, maar niks gehoor nie. Sal maar weer probeer as ek terug op land is of by Huntex kyk. Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: SIG AMT
Dankie Geno, jammer vir die hijack