Voorstelle vir lede
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Die volgende lede het aansoek gedoen:
Capt. Oblivious (Ken hom van 'n paar forums af. Moerse nice ou. Ons tipe man)
Gamkaboer (Op kursus ontmoet, onervare jakkalsjagter)
musgrave270 (Ken hom nie. Het 'n roep CD aan hom al verkoop)
Laat weet wie kan in, en wie nie.

Goed, beter, 6millimeter!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Voorstelle vir lede
Geno wrote:
Capt. Oblivious (Ken hom van 'n paar forums af. Moerse nice ou. Ons tipe man)
Hoekom is hy nou "upset"?
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Hy maak 'n grap oor ons 'n geslote groep het. Niks te ernstig nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Nog iemand wat aansoek gedoen het:
Nickvn (Ken hom nie. Boer blykbaar naby Machadodorp)
Nickvn (Ken hom nie. Boer blykbaar naby Machadodorp)
Goed, beter, 6millimeter!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Voorstelle vir lede
besit geen jakkals toerusting niks meer as een uur se ervaring.Geno wrote:Die volgende lede het aansoek gedoen:
Gamkaboer (Op kursus ontmoet, onervare jakkalsjagter)
Laat weet wie kan in, en wie nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Voorstelle vir lede
Kaptein is gawe ou, maar nie jakkal jagter nie...of het ek dit verkeerd??
Anner twee ken ek nie..
Anner twee ken ek nie..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Die volgende lede het aansoek gedoen:
Johans
Theedge
Laat weet maar.
Johans
Theedge
Laat weet maar.
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Voorstelle vir lede
Hi Geno,
Chrisjan is reg, jy kan hom maar innooi
Hy jag jakkalse en as jy reg onthou was hy en Michiel ook op daai kursus wat Taffie aangebied het. Die een waar ons by Gé se vriendelike mense in die tente gekamp het. Die beste van alles is hy skiet ook 'n Dasher
Die ander manne ken ek ongelukkig nie.
Groetnis
Johan
Chrisjan is reg, jy kan hom maar innooi
Hy jag jakkalse en as jy reg onthou was hy en Michiel ook op daai kursus wat Taffie aangebied het. Die een waar ons by Gé se vriendelike mense in die tente gekamp het. Die beste van alles is hy skiet ook 'n Dasher
Die ander manne ken ek ongelukkig nie.
Groetnis
Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Goed,
Chrisjan is in, dankie Oom Johan.
Volgende aansoeke is nog uitstaande:
Johans
Theedge
Capt. Oblivious
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Henry7
Nickvn
Wessie
Chrisjan is in, dankie Oom Johan.
Volgende aansoeke is nog uitstaande:
Johans
Theedge
Capt. Oblivious
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Henry7
Nickvn
Wessie
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Voorstelle vir lede
Weet Theedge is ook van vroeg af n lid oppi forum.....hoeveel jakke hy skiet weet ek nie......ander manne ken ek nie....
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Volgende aansoeke is nog uitstaande:
Johans
Theedge
Capt. Oblivious
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Henry7
Nickvn
Wessie
Kerneels
Ek weet Johans en Henry7 boer iewers in die suid Vrystaat rondom Smithfield. Hulle stoei nou en dan met jakkalse, so ek sal vir hulle vouch om in te kom.
Capt. Oblivious jag af en toe op familie grond in die Wes Transvaal. Vir hom sal ek ook pa staan.
Die res ken ek nie juis nie.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Voorstelle vir lede
Geno wrote:Volgende aansoeke is nog uitstaande:
Johans
Theedge
Capt. Oblivious
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Henry7
Nickvn
Wessie
Kerneels
Ek weet Johans en Henry7 boer iewers in die suid Vrystaat rondom Smithfield. Hulle stoei nou en dan met jakkalse, so ek sal vir hulle vouch om in te kom.
Capt. Oblivious jag af en toe op familie grond in die Wes Transvaal. Vir hom sal ek ook pa staan.
Die res ken ek nie juis nie.
Yes manne.Dankie dat ek ook hier mag leer.
Ek is nou nie n gesoute Rooihond jagter soos julle manne nie maar ek jag dam op ons grond en op ander famielie/vriende sin soos Geno se.Ek probeer om bq meer te leer oor dag roep, wie weer dalk sal Geno se sekretaresse eendag vir my n "meeting" reqeust vir n jag stuur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Voorstelle vir lede
dankie vir die add,ja ek en henry7 stoei nou al so klompie jaar met die jakkalse,weekliks darm nie nou en dan nie.kursusse by oom taf en hein gedoen
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Volgende aansoeke is nog uitstaande:
Theedge
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Nickvn
Wessie
Kerneels
Uitenwaj
Uitenwaj ken ek persoonlik. Hy jag redelik baie, en jag rondom Secunda, Standerton, Bethal, Leandra ens.
Om daardie rede sal ek vir hom vouch en hom inlaat.
Theedge
Gamkaboer
musgrave270
andre007
Nickvn
Wessie
Kerneels
Uitenwaj
Uitenwaj ken ek persoonlik. Hy jag redelik baie, en jag rondom Secunda, Standerton, Bethal, Leandra ens.
Om daardie rede sal ek vir hom vouch en hom inlaat.
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Voorstelle vir lede
Geno
Miskien moet jy dat die manne vi jou n opsomming stuur van wat sy jakkals skiet ondervinding en program behels......en dalk n forum verwysing ook bysit
Mooi loop
Francois
Miskien moet jy dat die manne vi jou n opsomming stuur van wat sy jakkals skiet ondervinding en program behels......en dalk n forum verwysing ook bysit
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Goeie plan Cois.
Ek stuur vir hulle.
Groete
Eugene
Ek stuur vir hulle.
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Voorstelle vir lede
skiet musgrave270 jakkalse?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
Ek weet nie, maar hy het 'n Paljas CD by ons gekoop.johans wrote:skiet musgrave270 jakkalse?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Voorstelle vir lede
Just as a matter of interest, who actually qualifies for this group, any serious jackal hunter knows, or knows of, other serious jackal hunters, but what about other guys who only hunt occasionally? Waar gaan die afsny punt wees, party ouens is dood ernstig oor sy jakkals jag, maar jag op sy eie grond, en miskien vir boere om hom. Ander weer moer net voort, maar het toegang tot plase waar die ongediertes nie te ernsig beskou word, en sodoende klok redelik ure op. Cois se voorstel is die mees logiese eerste stap, maar wat dan?
Ek wil regtig nie stir nie, maar ek is bly die besluit lê nie by my nie.
Ek wil regtig nie stir nie, maar ek is bly die besluit lê nie by my nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Voorstelle vir lede
ja dit gaan moeilik wees.as iemand aansoek doen en hy word nie opgesit nie gaan daar nou weer moeilikheid wees.sterkte aan die mod/sMac wrote:Just as a matter of interest, who actually qualifies for this group, any serious jackal hunter knows, or knows of, other serious jackal hunters, but what about other guys who only hunt occasionally? Waar gaan die afsny punt wees, party ouens is dood ernstig oor sy jakkals jag, maar jag op sy eie grond, en miskien vir boere om hom. Ander weer moer net voort, maar het toegang tot plase waar die ongediertes nie te ernsig beskou word, en sodoende klok redelik ure op. Cois se voorstel is die mees logiese eerste stap, maar wat dan?
Ek wil regtig nie stir nie, maar ek is bly die besluit lê nie by my nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Voorstelle vir lede
As julle manne voel dat net pro jagter hier in die groep moet wees glo ek die ander manne sal verstaan.Ek gee nie om om te onttrek nie want ek is net hier om te leer en glo nie ek sal vreeslik baie insette lewer tussen die gesoute jagter nie.Ek is op n paar forums waar daar so geslote afdeling is en op die einde van die dag is daar nie regtig n vinnige manier om te belsuit wie moet in kom nie.Hier sou ek wel se dat julle dit dalk net tussen die "regte" jagters hou wat dit profesioneel doen.
Groete
Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Voorstelle vir lede
As dit net vir die Pro's is, sal daar omtrent slegs 15 lede hier wees.
In daardie geval kan dit by die Whatsapp groepie bly wat reeds daarvoor gestig is.
Die hele idee van hierdie groep is om vir Piet Biltongjagter uit te hou terwyl ons sensitiewe inligting uitruil soos getalle, fotos, ysters, 10/10, coyote getters ens. sonder om te hoor "gooi eerder Temik" of "Ons roep hulle sommer met 'n brannas op die bakkie met 'n CD" en so aan.
As iemand die regte houding het, en bereid is om te leer, glo ek hy is welkom hier.
Ek is nie 'n pro jagter nie, omrede dit nie my hoof bron van inkomste is nie.
Selfde met die boer wat ernstig jag ook.

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Voorstelle vir lede
Ek glo die afdeling is vir manne wat ons kan vertrou en nie die info gaan oordra aan mense soos Bool en sy aanhangers nie.MAW Iemand wat reeds hier is moet hom ken.Enige ou kan jakkals fotos van facebook afhaal en se hy skiet soms jakkalse.As n ou nog begin leer en nog nie sy eie toerusting het nie maar jag soms saam n lid wat reeds hier is dan glo ek dat hy welkom is.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?