jag in gauteng!!
-
werner338
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Nov 07, 2014 6:57 pm
jag in gauteng!!
Manne wie kan my asb help met jag plek naby en wat al in feb maand sal laat skiet ? Kort I wildebees of2 asb!
- gs23139
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Re: jag in gauteng!!
Hoor miskien by Krugersdorp Wildtuin. Het laas gehoor hulle laat SWB afhaal.
Gerhard
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: jag in gauteng!!
swart of blou?
-
werner338
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Nov 07, 2014 6:57 pm
Re: jag in gauteng!!
Blou rooibok sal ook werk!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: jag in gauteng!!
Nee, verkoop hom eerder op 'n veiling. Jy kan dalk miljoene maak.werner338 wrote:Blou rooibok sal ook werk!!
Goed, beter, 6millimeter!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: jag in gauteng!!
Is jag werklik moontlik in die Krugersdorp Wildtuin? Ek neem aan dis seker meer "vaskeer en skiet".

- gs23139
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Re: jag in gauteng!!
Nie seker van die hoe nie, het dit raakgelees erens.
Dit was Swart Wildebeeste, dink so vir 3000 of 3500.
Dit was Swart Wildebeeste, dink so vir 3000 of 3500.
Gerhard
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: jag in gauteng!!
Het hulle gebel om uit te vind en blykbaar will hulle nie laat jag hierdie jaar niegs23139 wrote:Nie seker van die hoe nie, het dit raakgelees erens.
Dit was Swart Wildebeeste, dink so vir 3000 of 3500.
"the more I practice, the luckier I get'