Kaapjag Witzenberg Veldskiet
-
scheffere
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 23, 2014 5:48 pm
Kaapjag Witzenberg Veldskiet
9 de WITZENBERG VELDSKIET
Hoofborg: SAFARI EN OUTDOOR
https://www.safariandoutdoor.co.za/
Saterdag 7 FEBRUARIE 2015
KAAPJAG het die voorreg om die 9de WITZENBERG VELDSKIET aan te bied
HOOF PRYS LUCKY DRAW: JAGGEWEER
Waar: Lakenvlei Plaas buite Ceres. Ry op die R46 deur Ceres, na 11km draai regs na Bo- Swaarmoed pad (teerpad), volg pad vir 13km, Sodra jy bo-op die Swaarmoed Pas is, kyk vir Ribbok Park(gemeenskap saal met rugby veld) op jou linkerkant,registrasie sal hier plaasvind sowel as die onthaal. Skietbaan is op Lakenvlei Plaas
Verblyf: Matroosberg reservaat 023 312 2282, info@matroosberg.com,
Waldo: 079 502 7382, of kyk http://www.safarinow.com/ (vir meer opsies)
Tye: Registrasie: 07h00 tot 09h00, by Ribbok Park gemeenskapsaal (volg rigting aanwysers)) Kompetisie: Gong bane 07h00 tot +/- 15h00, Teikenbane 07h00 tot +/- 15h00
‘n 100-Meter inskietbaan sal beskikbaar wees van 07h00 tot 08h45.
Prysuitdeling: vanaf +/- 15h00
Inskrywings: Inskrywings sluit Woensdag 4 Februarie 2015. Laat inskrywings sal tydens registrasie aanvaar word indien getalle dit toelaat, maar dit sal R50 ekstra kos. `n Inskrywingsvorm is aangeheg, en is ook beskikbaar op die Kaapjag webwerf, www.kaapjag.co.za. Sien “Links – Downloads – Entry forms”.
Koste: R200-00 per persoon vir Kaapjag en SAJSV lede, R220,00 per persoon vir nie-lede. R130-00 vir juniors. Fooie is nie terugbetaalbaar nie. Middagete is ingesluit by inskrywing. Ekstra etes sal teen R40 beskikbaar wees.
Aantal skote: 30 vir die kompetisie, plus inskiet.
Geweer: Enige senterslag jaggeweer, enige teleskoop, geen range finders.
Teikens: Lewensgrootte Springbok-, Vlakvark- en Impala papierteikens en drie 200 mm deursnit “gong” bane. Dus, ses bane waarop vyf skote elk geskiet word.
Afstande: Ongemerkte afstande, 50m tot 350m.
Posisies: Sit, staan of lê met rus wat voorsien word, soos voorgeskryf op elke baan.
Reëls: Standaard reëls soos bepaal deur die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV). Die reëls sal by die skietbaan beskikbaar wees, en is ook op die SAJSV se webwerf www.sahuntingrifle.co.za.
Geen rangefinders, verkykers of windmeters word op die baan toegelaat nie.
Pryse: Lucky draw tydens afsluiting en medaljes vir kategorie wenners.
Bring saam: Lidmaatskapkaarte, geweer, geweersak, oormowwe, skietbril, patrone (genoeg vir kompetisie en inskiet), gazebo, stoel, hoed, sonbrandolie, bosluisweerder).
Algemeen: Hierdie kompetisie is oop vir alle skuts, maar slegs Kaapjag lede se punte tel tot die Kaapjag Veldskiet ranglys en Veldskiet Skietspan. Die skiet tel ook 1 punt tot u toegewyde sportman status of 2 punte vir die SAJSV lede.
Navrae: Jacques Visser, 082 6993489
DB Vermaak, 082 3494015,
witzenberg@kaapjag.co.za
Please contact the organisors should you require this notice in English

Responsible Firearm Ownership
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Klaar ingeskryf.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Is die skiet apart van die jaarprogram? Ek sien die Natal Ope op dieselfde dag? Sorrie as dit n dom vraag is
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Middag almal.
Gaan die nuwe teikens gebruik word by die skiet of nog laas jaar se teikens?
Groete

------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Ceres is nie deel van die "Nationals" nie, maar 'n plaaslike klub skiet.Stefan764 wrote:Is die skiet apart van die jaarprogram? Ek sien die Natal Ope op dieselfde dag? Sorrie as dit n dom vraag is
Ons hou ons maar so eenkant.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
JGZ, soos ek dit verstaan gaan die nuwe formaat teikens eers uitgetoets word op provinsiale vlak, maw. by Natal Ope en NoordWes Ope en dan gefinaliseer word vir die Top 50 wat by Louvain tussen George en Oudshoorn gehou word die jaar.JGZ wrote:Middag almal.
Gaan die nuwe teikens gebruik word by die skiet of nog laas jaar se teikens?
Groete
Die Witzenberg skiet is 'n sg. takskiet en maak nie deel uit van SAJSV se kalender nie, dus sal daar heel waarskynlik nog van die ou formaat teikens gebruik word. Dis is altyd 'n baie lekker skiet om die jaar mee te begin en die omgewing se natuurskoon is besonders.
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Ja nee dit is n lekker skiet om die jaar mee af te skop (skiet). Dit is goeie nuus. Nou hoef ek nie nuwe cheat-sheets vir die gradeboog (308) op te stel nie 
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
scheffere
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 23, 2014 5:48 pm
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
So vêr ek weet is daar nie planne om die nuwe teikens by die skiet te gebruik nie. Ons sal seker later meer informasie hieroor kry en verspry.
Tweedens, die skiet word deur een van Kaapjag se takke aangebied op die SAJSV formaat en dus tel dit vir die SAJSV ranglys as jy 'n SAJSV lid is asook die Kaapjag ranglys.
Tweedens, die skiet word deur een van Kaapjag se takke aangebied op die SAJSV formaat en dus tel dit vir die SAJSV ranglys as jy 'n SAJSV lid is asook die Kaapjag ranglys.
Responsible Firearm Ownership
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Jammer Elmo, ek stem nie saam nie.scheffere wrote: aangebied op die SAJSV formaat en dus tel dit vir die SAJSV ranglys as jy 'n SAJSV lid is asook die Kaapjag ranglys.
Deelname aan die Witzenberg skiet sal jou een punt gee vir jou toegewyde sport status by SAJSV maar dit dra nie by tot die SAJSV ranglys nie. (LW, ek praat nou slegs van SAJSV, nie Kaapjag nie) Slegs Skiete op SAJSV se kalender dra by tot hulle ranglys.
Om jou toegewyde status deur SAJSV te behou, benodig jy 6 punte per jaar. Provinsiale skiete tel 2 punte en plaaslike/takskiete tel 1 punt.As ek reg onthou kan slegs 2 punte van die 6 verkry word tydens tak skiete, die res moet op provinsiale en nasional skiete bekom word.
-
scheffere
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 23, 2014 5:48 pm
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Hi ja jy ia reg. Ek het nou net met Jacques Obermeyer bevestig. Dit is korek wat jy se. Dankie
Responsible Firearm Ownership
- Greyghost
- Sr. Member

- Posts: 272
- Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am
Re: Kaapjag Witzenberg Veldskiet
Nuwe teikens is op pad , lekker skiet 