Ek hoop hierdie is die uitsondering en dat daar nie nog sulke voorvalle was of is nie.
Ek jag hier oor Desember in die distrik bloem/jagersfontein en met die tweede roepplek sien ek n groen flikkerende lig in die pad afkom so 1.5 km van my af.
Die bakkie stop regoor my en die lig bly aan soos n ambulans. Ek stop die roeper en ry soontoe omdat ek weet die boere sukkel met diefstal hier oor die kerstyd.
Ek se die boer (plaaswag) wie ek is en hy sien vra sommer jag ons jakklase ens. Ek vra sy sel nommer dat ek hom kan laat weet as ek klaar is dan hoef hy nie weer te wonder nie. Nee hy weet nou ek is hier en ek hoef nie te bel nie. Ek ry weg om verder te roep en n tweede lorrie met n (groen spietkop)lig daag op. Intussen stop ek by n kalf wat doodgebore is en sit roeper uit... MM die boere dink seker my roeper werk nie, want hulle laat waai sommer met mooihuil en vlekkie ...namens my...in die pad ... Ek gooi die witlig vol op hulle en na so rukkie ry hulle net om weer net so anderkant n bultjie te stop en weer te begin roep..nee skree n paar klanke
mmmm Wat sou julle doen?
Die ergste is die man wat daar stop ken die forum en sy hy is ook lid maar was n rukkie terug laas op????? So hy is nogal ernstig oor die Saak of hoe???
Groetnis en seen --hoop nie julle het al dieselfde "HULP" GEHAD NIE????
Jacques Botha
IRRITASIES
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
IRRITASIES
Shoot straight and tell the truth!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: IRRITASIES
Jacques
Watse bakkie ry daai ou, ekt ook 1 keer dit beleef tussen hagesdam en jagersfontein???
Dassie
Watse bakkie ry daai ou, ekt ook 1 keer dit beleef tussen hagesdam en jagersfontein???
Dassie
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: IRRITASIES
DASSIE
Die een bakkie was n wit mazda of ford gelyk soos die 2.5
En die ander een n wit land cruiser bakkie...mmmmmm wonder watter kleur is joune????(grappie)
Groete
Jacques
Die een bakkie was n wit mazda of ford gelyk soos die 2.5
En die ander een n wit land cruiser bakkie...mmmmmm wonder watter kleur is joune????(grappie)
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Ambessa
Re: IRRITASIES
Hallo JACQUES BOTHA
...genoeg oor hulp laat weet... ...jammer vir die baie spelfoute...
Ambessa
@$$#!!) ((#@@&&%5%***^^((#@@&&$$$$....JACQUES BOTHA wrote:....hoop nie julle het al dieselfde "HULP" GEHAD NIE????
...genoeg oor hulp laat weet... ...jammer vir die baie spelfoute...
Ambessa
-
Danie Lombard .243
Re: IRRITASIES
Liewe ouers
Kan jy nou meer? Nou wat wou hul bereik of wys? Dat hul ook 'n jak roep CD het? Seker maar. En dan kla nie manne wat so jag die jakkies is wild.
Gepraat van wild maak, ek het ander aand so 5 mis skote geskiet op 'n mak jakkals, en net toe hy wil wild word toe gaan hy "jak heaven" toe. Vra maar vir ou JB, daai mis skote is die waarheid
Gebeur maklik as mens nie jou scope check voor jy gaan jak jag nie.
Sal volgende keer 'n groen flikker lig op my scope plak sodat die jak weet dit is ek wat daar roep, en dat hy 5 kanse het.
Mooi gaan almal
Danie
Kan jy nou meer? Nou wat wou hul bereik of wys? Dat hul ook 'n jak roep CD het? Seker maar. En dan kla nie manne wat so jag die jakkies is wild.
Gepraat van wild maak, ek het ander aand so 5 mis skote geskiet op 'n mak jakkals, en net toe hy wil wild word toe gaan hy "jak heaven" toe. Vra maar vir ou JB, daai mis skote is die waarheid
Sal volgende keer 'n groen flikker lig op my scope plak sodat die jak weet dit is ek wat daar roep, en dat hy 5 kanse het.
Mooi gaan almal
Danie
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: IRRITASIES
As dit op n openbare pad was waar hy gestop het is dit hoogs onwettig.
Ek self sou appels gaan swaai, of ten minste n helse vloermoer gaan gooi.
Hoop sy lammers word so gevang dat hy maar kan sien die manne wat dit ernstig doen, doen dit nie sommer net so nie....
Ek self sou appels gaan swaai, of ten minste n helse vloermoer gaan gooi.
Hoop sy lammers word so gevang dat hy maar kan sien die manne wat dit ernstig doen, doen dit nie sommer net so nie....
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: IRRITASIES
Ek moet bieg ek het so kragdadige woordjie ge-uiter, maar weereens net onthou dat ek myself belowe het dat die lewe is te kort om kwaad te raak vir iemand of om kwaad te bly,
Ek sal volgende keer maar net aanhou jag en nie nader ry en gesels nie, Hulle ken mos die boere se sel nommer hulle kan self bel en uitvind watse lig is in die man se veld?
Groete
Jacques
Ek sal volgende keer maar net aanhou jag en nie nader ry en gesels nie, Hulle ken mos die boere se sel nommer hulle kan self bel en uitvind watse lig is in die man se veld?
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: IRRITASIES
Wil jy nou meer.......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: IRRITASIES
JB
Jy moes maar gekyk het of jou scope nog in is op daai groen spiedkop torch
Jy moes maar gekyk het of jou scope nog in is op daai groen spiedkop torch
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]