Jammer as dit 'n dom vraag is, maar wat is 'n custom drag file? Ek het dit nog net raakgelees met verwysing na AB. Het Strelok Pro /+ ook die funksie?maxboostsa1 wrote: Vir my is AB met die custom drag file vir die 140Amax nou spot-on.
Applied Ballistics en ander app's
-
GerhardV
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Mon Nov 28, 2011 2:39 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek het vandag op 1515yds geskiet op Heilbron se funshoot. Ek was nie in staat op in die 8 skote die 600x600 plaat raak te skiet nie, maar my elevation werk baie mooi uit met AB.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
Custom drag curves (i.e. rather than using G1 or G7, Applied Ballistics has measured and developed specific drags for specific bullets, no other calculator does this).GerhardV wrote:Jammer as dit 'n dom vraag is, maar wat is 'n custom drag file? Ek het dit nog net raakgelees met verwysing na AB. Het Strelok Pro /+ ook die funksie?maxboostsa1 wrote: Vir my is AB met die custom drag file vir die 140Amax nou spot-on.
http://www.bergerbullets.com/bryan-litz-ballistic-apps
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
My geweer raak presies by 1500yrd trans sonic. Disss m..... ver.Fritz Hagen wrote:Ek het vandag op 1515yds geskiet op Heilbron se funshoot. Ek was nie in staat op in die 8 skote die 600x600 plaat raak te skiet nie, maar my elevation werk baie mooi uit met AB.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
En hoe kry mens daai "custom drag file"? Hoe kies of aktifeer jy hom in AB? Is dit anders as om die G7 (Litz) te kies wat in die bullet library is? Ek vra want ek weet regtig nie.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ja, ek dink die man moet sy geweer bêre en gaan rolbal speel!Capt. Oblivious wrote:O kla ons nou al oor sulke grope op 1000m
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek het ook probeer, maar dink nie jy kan op iphone nie, net android....Fritz Hagen wrote:En hoe kry mens daai "custom drag file"? Hoe kies of aktifeer jy hom in AB? Is dit anders as om die G7 (Litz) te kies wat in die bullet library is? Ek vra want ek weet regtig nie.
Aim small, miss small
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
Op Android waar jy G1 of G7 kies is daar n custom... jy kies hom en dan kies jy purchase....jy sal dan n lys kry van al die punte wat custom drag files het wat jy kan koop...Fritz Hagen wrote:En hoe kry mens daai "custom drag file"? Hoe kies of aktifeer jy hom in AB? Is dit anders as om die G7 (Litz) te kies wat in die bullet library is? Ek vra want ek weet regtig nie.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Dankie. Ek sal maar my multiple G7's insit aangesien ek die Iphone het
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek sal maar die rolbal los vir die toppies ek is nog te jonk vir dit.... ek sal maar nog oefen om te skiet tot ek so goed is soos oom hulle....PWV wrote:Ja, ek dink die man moet sy geweer bêre en gaan rolbal speel!Capt. Oblivious wrote:O kla ons nou al oor sulke grope op 1000m
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
maxboostsa1 wrote:Ek sal maar die rolbal los vir die toppies ek is nog te jonk vir dit.... ek sal maar nog oefen om te skiet tot ek so goed is soos oom hulle....PWV wrote:Ja, ek dink die man moet sy geweer bêre en gaan rolbal speel!Capt. Oblivious wrote:O kla ons nou al oor sulke grope op 1000m
Sê die ou wat vanmiddag die 150mm gong gepiets het op 1K vandag, en ek hoor nou daar was onder andere 'n 3" groepering op daai afstand
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Aitsa, hy draf soos 'n Jack Russel, blaf soos 'n boerboel, maar byt soos 'n Pitt-bull.
Netjies gedoen maat.
Netjies gedoen maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek het vandag weer gaan kyk of ek nie een van ballistiese apps meer presies kan kry... Ek het die baan gaan uitmeet met n 100m tape en het toe StrelokPro probeer en my eerste 3 skote was 6.5" hoog.... Frits...die eerste 3 skote was 4" gewees.....Neil het gese dis 3 maar ek het hulle gemeet.
Ek het vir Neil ok n kans gegee en sy 2de skoot was ook in die Oranje op die ander gong. Sover is ek baie gelukkig met die geweer...
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/Mobile%20Uploads/20141215_190532.jpg
Ons het Vrydag die 338Norma ook gaan haal maar ons wag nog vir die dies van US. Sy korrelpyp is n NightForce BEAST.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/Mobile%20Uploads/20141212_161319.jpg
Hier is die 338Norma langs die 6.5x55 met n 300gr Lapua punt.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/Mobile%20Uploads/20141213_160600.jpg
Ek het vir Neil ok n kans gegee en sy 2de skoot was ook in die Oranje op die ander gong. Sover is ek baie gelukkig met die geweer...
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/Mobile%20Uploads/20141215_190532.jpg
Ons het Vrydag die 338Norma ook gaan haal maar ons wag nog vir die dies van US. Sy korrelpyp is n NightForce BEAST.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/Mobile%20Uploads/20141212_161319.jpg
Hier is die 338Norma langs die 6.5x55 met n 300gr Lapua punt.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/Mobile%20Uploads/20141213_160600.jpg
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Baie mooi Wynand. Ek is regtig bly jou geweer skiet so mooi. Daai 338NM van Rudi lyk gevaaaarlik!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Max was daar enige wind toe jy daai groep geskiet het op 1000m en het jy die spindrift aan gehad op Strelok?
Ek sien op Strelok kan "vertical deflection" agv 'n dwarswind van 10 mph en spindrift 'n verskil in elevasie van 5 tot 6 duim gee.
Ek sien op Strelok kan "vertical deflection" agv 'n dwarswind van 10 mph en spindrift 'n verskil in elevasie van 5 tot 6 duim gee.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Yup. Dit is baie belangrik. Die term wat meeste gebruik is "earodynamic jump". Kyk hier Effek van winde.Gawie(7mm) wrote:Max was daar enige wind toe jy daai groep geskiet het op 1000m en het jy die spindrift aan gehad op Strelok?
Ek sien op Strelok kan "vertical deflection" agv 'n dwarswind van 10 mph en spindrift 'n verskil in elevasie van 5 tot 6 duim gee.
Die baie growwe rule of thumb is soos volg vir full value dwarswind. Dit geld vir alle afstande.
10mph: 1/4 MOA verskil
15mph: 1/2 MOA verskil
20mph: 3/4 MOA verskil
25mph: 1 MOA verskil
Wind van links gooi jou laag. Van regs hoog.
Maar dit hange\ van jou stabiliteit af. So om die app soos Strelok Pro of AB te gebruik is maar die beste.
As ek my geweer instel op 100m in 'n 10mph dwarswind uit 9h, dan maak ek seker ek skiet argumentsonthalwe 0.5moa regs en 0.5moa laag. As hy in die kol skiet is hy nie reg nie.
Last edited by Fritz on Tue Dec 16, 2014 5:53 pm, edited 1 time in total.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek sien ek het op daardie onderwerp bietjie bollie geskryf daar oor die ware meganisme van earodynamic jump, maar die beginsel bly dieselfde.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek het hierdie stukkie gaan haal wat ons bespreek het op die African Long Range Hunters forum.
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/ADJ_zps428fdaf3.jpgAs daar ook na die formule vir ADJ gekyk word is daar net twee veranderlikes, en dit die SG waarde (wat self eintlik maar 'n hele paar veranderlikes het, maar maklik bepaalbaar is) en dan die lengte van die koeël in kalibers, en die vol windsterkte natuurlik.
Ek het gou hierdie aanmekaargeslaan om 'n idee te skep van die effek van stabiliteit. Kyk maar of julle dieselfde kry in AB. (Station P = 25.58" Hg, 68deg F)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Julle praat van die Magnus effect. Tog sien ek nie dat AB dit in berekening bring nie?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Arnold,
As jy AB en shooter vergelyk bevoorbeeld en jy veander die wind spoed en rigting op AB sal jy sien hoogte verander in AB en nie in shooter nie wat ek glo dan neem dit Aerodynamic lift in ag?
Groete
As jy AB en shooter vergelyk bevoorbeeld en jy veander die wind spoed en rigting op AB sal jy sien hoogte verander in AB en nie in shooter nie wat ek glo dan neem dit Aerodynamic lift in ag?
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Sien, dit is wat ek gedoen het het maar my hoogte verander nie 
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Hy is veronderstel om te verander. My hoogte verander verseker in AB, maar nie in Shooter nie.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek kry op my gegewens, en 1128yds met 'n 15mph wind, dat die hoogte met 1.25MOA verskil tussen 9h en 3h wind.
Last edited by Fritz on Tue Dec 16, 2014 8:00 pm, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Myne wil nie werk nie 
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Can't believe...