Meat-Free Mondays

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Meat-Free Mondays

Post by Stefan764 »

Naand maats

Ek wil asb julle opinie hoor oor hierdie nuwe veldtog wat nou wereldwyd sy kop uitsteek, genaamd 'meat-free' mondays.

Wat dink julle, is die impak wat die eet van rooi en witvleis so groot op die omgewing dat ons vorentoe sulke goed sal moet oorweeg of is dit sommer n snotstorie wat die tree-huggers begin het?

Groete
Stefan

(ps - die dag as ek nie op n maandag meer mag vuurmaak nie kan hulle maar die oorlogklokke op die plein beginne lui, hierie boerseun gan nie onder sonder om te baklei nie....mar ja, dis net my mening....)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by JPS »

Stef,
Ek is nie gekwalifiseerd om te antwoord op genoeg of dan nie.
My 2c is dat met volhoubare benutting nes soos met jag daar genoeg sal wees. Ek dink persoonlik dit is maar net nog 'n subtiele "greenie" manier om mense van vleis af weg te kry. Ek moet se ek is ook maar 'n groot boerseun (al is ek met ingels vrou getroud) en daar gaan nie dag verby waar daar nie vleis in my huis benuttig word nie.

Groete
JP
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by Stefan764 »

jps

die ding waaroor dit gaan is, hulle reken as almal ophou om op n Maandag vleis te eet, daar minder diere (hoofsaaklik in voerkrale) geproduseer te word. Dit beteken minder kweekhuisgasse deur diere vrygestel, minder transport voertuie wat diere aanry, minder gasse deur landerye voor te berei, te plant en te oes vir voer ens ens ENS...

Groete
stefaans
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Louis102 »

Seker minder poefies vir die rioolplase ook .... om plek te maak vir hierdie idee.
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Hein M. »

Louis102 wrote:

Seker minder poefies vir die rioolplase ook .... om plek te maak vir hierdie idee.

;D

Louis, jy vat hom so mooi vas.

Persoonlik dink ek dit is maar weer een van die groen idees wat in 'n ryk land ontstaan het.  80 Persent van die mensdom is so arm dat hulle, hulle eie bollie moet snuif om aan die lewe te bly, maar dan is daar hierdie uitlatings ::)  Ek sal maar vannaand braai en dink aan diegene wat slaai wil vreet om aan die lewe te bly ;D

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Foxcreek »

Stef

Vandat hulle met hierdie nonsens, so paar maande geleede uitgekom het, word daar elke Maandag drie maal( br?kvis, lunch en sopper) vleis in my huis genuttig. En partykeer is die spek op dan braai ons sommer lamstjoppies in die oond vir br?kvis. Lekker saam met krummelpap.
Ek het ook vir die werkers die Maandag voor Kersfees, en nie Woensdag soos ek onderstel was om te doen nie, 'n lekker vet os geslag.
As almal op die plaas op 'n Maandag nie vleis eet nie gaan hulle 'n helse lot metaangas afskei en net die osoon gat groter maak.
So bokker hulle, VLEIS bo, en soos oom Am s?: " I am Still not a Vegetarian".

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Ambessa

Re: Meat-Free Mondays

Post by Ambessa »

Hallo almal

Sir Paul McCartney - een van die oorblywende vier torre - speel 'n groot rol in hierdie inisiatief...

Ambessa
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by Stefan764 »

oom Am

wats jou siening? Dink jy hul argumente dra gewig? Itv impak op die omgewing (osoonlaag)?

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Louis102 »

Stefan764 wrote:
wats jou siening? Dink jy hul argumente dra gewig? Itv impak op die omgewing (osoonlaag)?
... Ek dink die aanhangers van hierdie idee kan eerder hulle asem vir 'n uur lank ophou, dink hoeveel suurstof kan ons spaar ...!
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by tafjak »

Ambessa
Sir Paul McCartney - een van die oorblywende vier torre
Ja, ek kyk hoe lyk die etter van nie vleis vreet nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by frinam »

Ja, ek kyk hoe lyk die etter van nie vleis vreet nie., mooi genoem daar Sir T, net een foutjie, sy naampie wat jy hom noem, moet met 'n hoofletter E gespelle word ;).  Groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Skolla »

Louis102 wrote: ... Ek dink die aanhangers van hierdie idee kan eerder hulle asem vir 'n uur lank ophou, dink hoeveel suurstof kan ons spaar ...!
Ek dink nie n uur is lank genoeg sodat ons hulle suurstof vir ewig gespaar kan bly nie.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by James Wilson »

Stefan, ek weet jy wil n deurdagde en beredenerende antwoord he, maar waar vleis wat te ete is ter sprake is, raak ek vir niemand kwaad nie, ek eet eenvoudig net my vleis. nou al wat ek jou kan se is dat ek al in die army se tyd geleer het geen week gaan so vinnig verby soos n week waarop daar op die maandag aand gebraai word nie. ek gebruik nou nog die beproefde metode.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by Stefan764 »

jong ou jagbehep ek hoor jou, maar dan weer, soms da im my lapa by my huis bly dit nie net by braai die maandag aand nie, en dan word dai versomde dinsdag mos do laaaank. Veral hier so teen 10am die oggend en dit smaak of die kantoor se aircon loop staan het...en die dou slaan so op jou voorkop uit...ja nee, maandae braai by my gan ma rof soms. Ma dis darem net so y van die maandae in n kalendermaand...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by James Wilson »

Stefan764 wrote: jong ou jagbehep ek hoor jou, maar dan weer, soms da im my lapa by my huis bly dit nie net by braai die maandag aand nie, en dan word dai versomde dinsdag mos do laaaank. .
OOO! nou verstaan ek, die meat free monday's manne dra eintlik net ons belange op die hart. gawe kerels.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by Penkop »

Stefan,

'n Bietjie meer wetenskaplike antwoord: Weet jy dat oop steenkoolvure in ons lokasies 'n groter bydrae maak tot besoedeling (en dus kweekhuisgasse) as die hele ganse Eskom?!! Eskom brand omenby 120 miljoen ton Steenkool per jaar (dis m*er baie kole!!), maar die ontbranding is skoon en meeste van die swael ens ens word uit die rook verwyder voordat dit die atmosfeer ingepomp word, terwyl lokasies 'n fraksie van die hoeveelheid kole verbrand, maar dis oop vure en hul smoor die vure ens ens...

Die punt wat ek wil maak is dat ''meat free mondays'' nie in 'n honderd jaar dieselfde effek sal h? as wat skoner vure in ons lokasies sal h? nie.

Van die groepe (fanatiese groenes) fokus op die verkeerde goed en mors kosbare energie op kwessies wat min invloed het.

As almal ophou om vleis op Maandae te eet, gaan die boere dalk meer lande moet ploeg (meer diesel en water ens gebruik) om groente te produseer wat minder vullend as vleis is... En so draai die wiel net voort!

Ek is heeltemal tengunste van in harmonie met die natuur lewe en die mens se impak daarop so minimaal as moontlik te maak, maar van die ouens se idees is belaglik.

Ek braai hierdie Maandag sommer 'n ekstra tjoppie ter ondersteuning van die saak..!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Beyers »

Iemand moet die slaai eter se belange beskerm. Dus ek sal die roofdiere wat hulle slaai vernietig maar moet eet op 'n Maandag. Hoe lyk dit mit vlakvark spareribs vir vanaand?
Moeras

Re: Meat-Free Mondays

Post by Moeras »

Nee manne - ek hou hiervan.....

1) as die ander mense nie vleis eet nie is daar meer vir my.
2) as daar 'm kleiner aanvraag vir vleis is behoort die prys daarvan te val - so dan kan ek nog meer bekostig.
3) mense het proetiene en vette nodig vir brein groei - so die lot slaai koppe en hulle kinders gaan dommer raak terwyl ek en my kinder slimmer gaan raak agv die meer vleis wat ons sal kan eet.


Ek sien wat almal se van die voer krale en gasse wat daar afgeskei word. so deur te jag is ons eintlik besig om al reeds 'n positiewe groen effek op die wereld te he. die gasse wat afgeskei word kom nie van wilde diere af nie - en as ons wildsvleis eet dan ondersteun ons mos nie die voerkrale nie, en dus dra ons nie by tot die gas probleem nie......

DUS - eet meer wild en red die planeet....
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by KSV »

Taffie en Oom Am,
tafjak wrote: Ambessa
Sir Paul McCartney - een van die oorblywende vier torre
Ja, ek kyk hoe lyk die etter van nie vleis vreet nie.
Julle twee het nou my Maandag gemaak.

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Louis102 »

Moeras wrote: ... DUS - eet meer wild en red die planeet ...
Moeras, ek dink ons moet 'n nismark vir rooijakkalsvleis iewers probeer vestig.  Dit klassifiseer seker ook as wild? Miskien iewers in die ooste soos China, bv.  Dalk het dit die selfde effek as renosterhoring en kan die rooijakkals populasie, wat besig is om astranomies toe te neem, so onder beheer gebring word.  Dit sal dan sommer die druk op renosterhoring aanvraag laat daal!  Daar is nou vir jou 'n groen plan!  Want as die jakkalspopulasie verminder, kan ons met minder vee boer om steeds iets oor te h? om te bemark.  En as die vee getalle minder is, is dit nie nodig om ons te steur aan Meat Free-Mondays nie!

Hoe's daai?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by JACQUES BOTHA »

OOM LEEU
Ons sal net eers die storie moet laat loop in japanees en chinees dat die vleis van die gedierte  die manlike en vroulike performance met 90% verbeter
Ons sal een of twee manne moet opmaak met skrevies oge en hulle laat praat oor die bonatuurlike kragte van die rooikat en rooijakkals choppies.
En as jy die kop in n stoof gaarmaak en dit inneem dan sal die performance enhanement sommer vir 40 dae en nagte aanhou..
Dan kan ons die boere halprys laat betaal vir die jakklase en die uitvoermark koop die karkas. Dan het ons sommer rede om met solide koper punte te skiet en nie meer met lood nie...minder vleis skade...Die slegte nuus is ons sal moet begin kopskote skiet op die teiken diere
Groetnis en voorspoed vir die nuwe jaar daar in duitswes
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meat-Free Mondays

Post by Stefan764 »

hahaha!!!! Lat die GROOT-STR@NTpraat van 2011 nou begin het, dit is so...

JB, gelukkig sal dit nie ek en jy wees was soos skrefiesoge hoef vermom te word nie. Dai manne trap mos nie sommer n skaal na 3 digits toe nie? Of hoe?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by Geno »

Stefan764 wrote: Dai manne trap mos nie sommer n skaal na 3 digits toe nie? Of hoe?
Stefaans, wat dan nou van sumo stoeiers?
Ek moet erken, jy sal nogal goed lyk in 'n G-string! hahahahaha!!!!!!!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Meat-Free Mondays

Post by molopohunter »

Soos ek nou al die manne hier hoor, en volgens RPO werk die storie net mooi niks. 1 ding wat nooit sal werk nie is n afrikaner sonder vleis...
My vrou het my n artikel in die you kom wys op bl 6 by briewe waar n vrou nou weer aangaan hoe wreed en barbaars jag is en rugby spelers moenie dit doen nie...ek sal aan neem sy braai nie vleis of kyk rugby nie. Darem nie my tipe nie.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Moeras

Re: Meat-Free Mondays

Post by Moeras »

Louis102 wrote:
Moeras wrote: ... DUS - eet meer wild en red die planeet ...
Moeras, ek dink ons moet 'n nismark vir rooijakkalsvleis iewers probeer vestig.  Dit klassifiseer seker ook as wild? Miskien iewers in die ooste soos China, bv.  Dalk het dit die selfde effek as renosterhoring en kan die rooijakkals populasie, wat besig is om astranomies toe te neem, so onder beheer gebring word.  Dit sal dan sommer die druk op renosterhoring aanvraag laat daal!  Daar is nou vir jou 'n groen plan!  Want as die jakkalspopulasie verminder, kan ons met minder vee boer om steeds iets oor te h? om te bemark.  En as die vee getalle minder is, is dit nie nodig om ons te steur aan Meat Free-Mondays nie!

Hoe's daai?



JA en ook so vir Bobejane en blou ape.  Ek dink dit sal werk.

Post Reply