Naand almal
Ek het sopas my eerste geweer gekry en moet nog alles aanskaf om hom mooi skoon te maak. Die geweer is 'n 308.
Wat stel julle voor en wat moet ek vermy as ek by die winkel instap.
Dankie by voorbaat
Rudi
Skoonmaak toerusting
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Skoonmaak toerusting
Vir ordentlik skoonmaak, kry n goeie skoonmaakstok en n "bore guide". Goeie nylonborsel en n "patch guide" om lappies op te sit.
Vermei die skoonmaakstokke wat inmekaar skroef, hulle is nie stewig genoeg nie.
Keuse van skoonmaakmiddels is wyd. Kry iets wat koolstof verwyder en iets om koper te verwyder. Ek hou persoonlik van Boretech se produkte.
Vermei die skoonmaakstokke wat inmekaar skroef, hulle is nie stewig genoeg nie.
Keuse van skoonmaakmiddels is wyd. Kry iets wat koolstof verwyder en iets om koper te verwyder. Ek hou persoonlik van Boretech se produkte.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skoonmaak toerusting
Kry vir jou 'n behoorlike skoonmaakstok, lapmateriaal en 'n "jag" om die mutis in jou loop in te kry. As jy 'n borsel wil gebruik sou ek een van nylon aanbeveel. Gebruik dan souse soos M98, Forrest Bore Cleaner of soortgelykes wat koper en koolstof verwyder.
Goeie olie en 'n "bore guide" om die mutis uit jou aksie te hou.
Goeie olie en 'n "bore guide" om die mutis uit jou aksie te hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Skoonmaak toerusting
Kyk ook maar vir n " chamber mop " on die loop se kamer skoon te hou.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Skoonmaak toerusting
Jammer dis dalk n dom vraag maar om watter rede juis die nylon?tripodmvr wrote: As jy 'n borsel wil gebruik sou ek een van nylon aanbeveel.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skoonmaak toerusting
Eduard Venter wrote:Jammer dis dalk n dom vraag maar om watter rede juis die nylon?tripodmvr wrote: As jy 'n borsel wil gebruik sou ek een van nylon aanbeveel.
Brass reageer met baie skoonmaak goed so jy gaan vir altyd borsel en patch om al die swart uit te kry en ons is nog nie seker of die brass jou loop beskadig nie so on vermy dit maar om beter te slaap in die aand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
