Brandspoed
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brandspoed
Gerhard
Vir jare was ek onder die indruk dat balkruit meer vatbaar vir temperatuur is as stafiekruit, dit was een van die redes hoekom ek my 458 Lott met S335 in pleks van S321 gelaai het. Ek het nou vinnig met Quickload die teperatuur van 70F na 100F verander op maksimum met die Lott in beide S321 en S335 en altwee het basies met dieselfde drukwaarde gestyg vanaf 62000psi ma 65500psi. Ek moet se dat 222 se toets vir my geensins sin maak nie! Kan dit wees dat die kronograaf verskillende lesinngs op die verskillende tye van die dag kon gee?
O-ja Gerhard daardie voorbeeld wat jy gebruik omdie uitwerking van hitte op die verskillende komponente sal he dink ek was so strikvragie. n Mens sal die komponente wat jy wil toets en net hulle aan daai verskil moet blootstel om te sien wat die uitwerking is.
In die 458 Lott is dit wel so dat S335 vinniger is as S321.
Jare terug voor S355 die mark betree het, het ek met n persoon by Somchem gepraat oor die geskiktheid van S365 op die 375H&H aangesien al my Amerikaanse herlaaiboeke IMR4350 wat baie naby aan ons S365 is aanbeveel het. Hy het vir my gevra watter werk ek doen en na my antwoord het hy my aanbeveel om daarop te konsentreer! Hulle kantore was net te ver van Lichtenburg af om deur te ry en die geselsie verder te gaan voer! Nieteenstaande het ek baie sukses met S365 op die 375.
Ek het ook by die Shotshow so n paar jaar terug by hulle stalletjie n draai gemaak en die twee persone daar gevra oor die nuwe herlaaidata van S361 op die 30-06 se 180gr wat so hoe syfers lewer waarop hulle reageer het dat die data foutief is, ek het tot vandag toe nog nerens in een van ons tydskrifte n regstelling of kommentaar daaroor gelees nie.
Groette
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Brandspoed
Inligting wat ek vergeet het om by te sit:
Doppe = Winchester (necksize)
Koe?ls = Hornady 55gr V-max
Primer = Remington BR
TPL = 56.47mm
Buite temp met die "warm" ladings was ook soos in die "koue" geval 27C. In beide gevalle was die humiditeit 85%
Oom Gerard
Die S335 se spoed is meer en sy druk is volgens QL ho?r. S335 groep ook in my geweer baie beter as S321.

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
222
Ek het nou, 7h30 die volgende gemeet
.223Rem
23.5gr beide S335 en S321 lot 682 en 179
S335 gem 2830vps ES 12vps
S321 gem 3008vps ES 9vps
CCI BR Slagdoppe,PMP doppe
Wouter ,hoe naby voorspel QuickLoad sy spoed tov wat jy werklik kry?
Gerard S321 weer vinniger as S335 in my .223 sal volgende jaar 'n .308 leen en daarin toets die hitte toets sal ek lyk my nie vandag kan doen nie dit trek nou mooi toe en die reen lyk belowend.Taffie bring vanmiddag 'n nuwe blik S361 dan sal ek volgende jaar as ek terugkom van Namibie af vergelyk met S385
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Brandspoed
Raynie
Ek het nie die doppe "vol" gemaak nie was maar effe skrikkerig en ek het voorheen met 23gr S321 druk op die 222 gekry. Ek het (een van daai gewere wat ons nie mag noem nie 3??) en sal hom as al die familie uit die huis is na kersfees hom bietjie toets met S321 en S335.
Watter lading moet ek gooi in daai geweer? Klink 40gr reg? Ek het 'n paaar Norma 130gr SP hier wat ek vir die toets sal gebruik.
Ek het nie die doppe "vol" gemaak nie was maar effe skrikkerig en ek het voorheen met 23gr S321 druk op die 222 gekry. Ek het (een van daai gewere wat ons nie mag noem nie 3??) en sal hom as al die familie uit die huis is na kersfees hom bietjie toets met S321 en S335.
Watter lading moet ek gooi in daai geweer? Klink 40gr reg? Ek het 'n paaar Norma 130gr SP hier wat ek vir die toets sal gebruik.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brandspoed
Raynie
Oor die algemeen is dit ongelooflik akuraat. Ek het teruggegaan oor al my ladings van die laaste 15 jaar en dit was ontstellend akuraat. Daar is wel gevalle waar hy redelik uit was, maar as jy mooi gaan sit en dink het oor daai gevalle kan jy dit gewoonlik toeskryf aan kryt se brandspoedvariasie of iets soos n lang vryboor. Ek leer maar nog daagliks met die ding, het gister geleer hoe om twist in te sit en het nogal n groot uitwerking op spoed en druk.
Groette
Wout
Oor die algemeen is dit ongelooflik akuraat. Ek het teruggegaan oor al my ladings van die laaste 15 jaar en dit was ontstellend akuraat. Daar is wel gevalle waar hy redelik uit was, maar as jy mooi gaan sit en dink het oor daai gevalle kan jy dit gewoonlik toeskryf aan kryt se brandspoedvariasie of iets soos n lang vryboor. Ek leer maar nog daagliks met die ding, het gister geleer hoe om twist in te sit en het nogal n groot uitwerking op spoed en druk.
Groette
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Brandspoed
So, wat het ons tot dusver geleer?
1. Die brandspoed van dryfmiddels wissel na gelang van die druk.
2. Primers het 'n invloed op brandspoed.
3. Sommige kronograwe gee lesings wat verskil na gelang van die temperatuur.

4. Wanneer 'n proef gedoen word om iets te bepaal, word net een faktor verander oor die duur van die proef, of die effek van die proef op die ander faktore moet reeds bekend wees, en in berekening gebring kan word met 'n goeie betroubaarheidsvlak.daardie voorbeeld wat jy gebruik omdie uitwerking van hitte op die verskillende komponente sal he dink ek was so strikvragie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brandspoed
Ek stem saam met jou stelling Gehard. Lyk dit ook vir jou of balkryt se grootste probleem dalk kan wees dat hulle meer vatbaar vir ontsteker variasie in hulle temperatuur is en indien dit die geval is sou mens dit seker kan toets deur n balkryt en sferiese kruit te laai met bv CC200 en dan met C250 en na die verskil in spoed te kyk. Dit behoort mos te wys watter van die twee die mees sensetiefste vir daardie variasie te wees Indien dit die geval is dui dit nog steeds dat balktuite minder geskik sal wees in my voorbeeld van die 458 Lott.
Groette
Wouter
Groette
Wouter
Last edited by Wouter Roets on Mon Dec 27, 2010 4:19 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Wouter
Jy moet kyk na die ES extreme spread dit sal aandui of jy konstante ontbranding kry nie die spoed nie.Die "verdict" is nog nie uit nie, ek vermoed die % spoed verskil vir beide sal redelik dieselfde wees.Dit reen weer vandag so al my toetse sal moet oorsaan no 2011.
Raynie
Jy moet kyk na die ES extreme spread dit sal aandui of jy konstante ontbranding kry nie die spoed nie.Die "verdict" is nog nie uit nie, ek vermoed die % spoed verskil vir beide sal redelik dieselfde wees.Dit reen weer vandag so al my toetse sal moet oorsaan no 2011.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brandspoed
Raynie
Ware woorde. Ek is bly om te hoor dit reen by jou. Julle almal moet mooi loop en veilig wees en geniet ons Verlosser se geboortedag!
Groete en seenwense.
Wout
Ware woorde. Ek is bly om te hoor dit reen by jou. Julle almal moet mooi loop en veilig wees en geniet ons Verlosser se geboortedag!
Groete en seenwense.
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brandspoed
Ek het vandag n interessante gesprek met Kassie Kasselman gehad. Hy het ook bevestig dat balkryt nie meer hittesesetief as stafiekryt is nie maar waar die verskil inkom is dat balkryt na blootstelling aan hitte nie terugkeer na sy oorspronklike ontbrandingseienskappe nie(chemies het dit verander). Stafiekryt daarenteen is meer stabiel in die verband.
Ek gee ook hier die uiteensetting soos in Pierre van der Walt se boek Big Bore Cartriges Load Data Collection se propelant relative vivacity chart.
Faster medium burners S265
Slower medium burners S335
S321
S341
S355
Slow burners S365
S385
Very slow burners B12,7
Dit is jammer dat hy nie S361 ook lys nie. Daar is n redelike sprong tussen S335(vinniger) en S321(stadiger), omtrent net so groot as die sprong tussen S365 en S385. Het enige iemand al van die toetse gedoen wat ons oor laas gepraat het?
Groete
Wout
Ek gee ook hier die uiteensetting soos in Pierre van der Walt se boek Big Bore Cartriges Load Data Collection se propelant relative vivacity chart.
Faster medium burners S265
Slower medium burners S335
S321
S341
S355
Slow burners S365
S385
Very slow burners B12,7
Dit is jammer dat hy nie S361 ook lys nie. Daar is n redelike sprong tussen S335(vinniger) en S321(stadiger), omtrent net so groot as die sprong tussen S365 en S385. Het enige iemand al van die toetse gedoen wat ons oor laas gepraat het?
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Brandspoed
S361 was nog nie op die mark toe Pierre se boek gedruk is nie. Dit val baie na aan S385, tussen S385 en B12,7
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brandspoed
So hy is stadiger as S385? Indien so hoekom het Somchem hom aangegee op 30-06? Die resultate wat hulle aangegee het lyk darem te goed om waar te wees? 2820ft/sek met 180gr 
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Brandspoed
In hierdie aanwending kom S361 stadiger voor as S385. Dit is egter eienaardig dat Somchem die laaidata voorstel. 'n Kruitlading van S361, wat ongeveer 2800vps in 'n 24" loop gee, sal omtrent 5% van die dryfmiddel buite die loop verbrand. Dit is nie goed vir akkuraatheid nie. Om die ontbranding volledig te benut, het mens meer as dubbel die looplengte nodig. Selfs S385 is nie optimaal nie, dit is ook te stadig vir 'n 24" 30-06 met 'n 180gr loodkern. Ongeveer 2% brand buite die loop.
Daar is die verdere anomalie dat die maksimum druk met S385 verder van die kamer af is as met S361. Dit gee die voorkoms dat dit stadiger is as S361. Nou sien ons dat, indien ons die loop verleng na 32" toe, ontbranding baie na aan 100% is. Dit dui op 'n vinniger brandspoed as S361.
Die antwoord is daarin dat S385 'n dubbelbasis dryfmiddel is en S361 is enkelbasis. Dit is die eienskappe van die twee soorte en enige vergelyking, behalwe in die heel breedste terme, is nodeloos.
Dryfmiddels is onderhewig aan 'n klomp faktore wat die brandspoed op verskeie stadiums bepaal. Verskille in boor deursnee tussen kalibers, looplengte, begin of maksimumlading en koe?lgewig speel alles 'n rol in hoe die brandspoed van 'n dryfmiddel benut word en hoe die dryfmiddel ontplooi.

Last edited by Gerard on Thu Jan 06, 2011 2:31 pm, edited 1 time in total.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brandspoed
Ek dink ons kan eintlik dan amper die stelling maak dat n mens nie enkelbasis en dubbelbasis poeiers werklik op n bree spektrum met mekaar kan vergelyk nie. Hulle eienskappe wissel so na gelang van die verskillende komponente waarin hulle hulself bevind dat hierdie hele gesprek amper nutteloos was van die begin af. In n 222 of 223 kom S335 stadiger voor as S321 en dan weer in die 458 Lott is dit net mooi andersom. Al waaroor ons dan kan praat is as ons net enkelbasis of dubbelbasis poeiers met mekaar wil vergelyk. Dit is dan eintlik ook snaaks dat ons nie baie meer duplex-ladings buite die konteks van groot kalibers sien nie, met die beperktheid van ons poeiers.
Ek wens soms ek het die geld gehad om Somchem te kon koop, wonder of daar een van die huidige manne wat nou daar werk vir my sou gewerk het?
Ek wens soms ek het die geld gehad om Somchem te kon koop, wonder of daar een van die huidige manne wat nou daar werk vir my sou gewerk het?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Brandspoed
Wouter, jy is reg. Mens kan net die dryfmiddels ten opsigte van lewendigheid plaas in die breedste konteks. Al die tabelle se vir mens dat dryfmiddels nie omruilbaar is nie. Op ons tabel s? ek duidelik: "Powders within three lines of one another are similar in relative quickness but cannot be directly substituted without due regard for safe reloading procedures." http://gsgroup.co.za/burnrates.html
Toe Johan Loubser weg is by Somchem het ek aansoek gedoen vir sy pos. Hulle het duidelik verkies om van binne af te promoveer of hulle het gedink daar is konflik tussen my koe?lmakery en hulle ballistiek. Wie weet.

Last edited by Gerard on Thu Jan 06, 2011 5:53 pm, edited 1 time in total.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Brandspoed
GerardGerard wrote: Die antwoord is daarin dat S385 'n dubbelbasis dryfmiddel is en S361 is enkelbasis.
Is jy seker van jou feite? S385 is 'n stafiekruit en S361 'n balkruit. Somchem vertel dat dit andersom is, balkruit = dubbelbasis, stafiekruit= enkelbasis.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Gerard
Re: Brandspoed
Heeltemal reg Schalk, my vingers en brein was nie aan mekaar gekoppel toe ek dit getik het nie.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Brandspoed
Gerard
53gr S361 en S385 in .270Win met 150gr Noslers
S361 2754 vps
S385 2738 vps
Ek moet erken die verskil is so min dit kan amper dieselfde wees ek het nie verwag dat 361 so na aan 385 is nie maar dit is nog steeds vinniger.Dit is in 'n 26" loop geskiet met nuwe Winchester doppe en Federal 215 GM primers.