Help om my .300wsm te verbeter...
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Help om my .300wsm te verbeter...
More manne,
Hierdie long range skiet storie het my nou behoorlik gebyt en wil ek die sport op n ernstiger noot begin beoefen...vir dit het ek julle hulp nodig asb. Ek skiet nog altyd 150gn koeels in my .300wsm teen 3200fps op die baan en vir jag, maar ek dink nie ek gebruik die kaliber tot sy volle potesiaal nie.
Ek wil bietjie verbeterings aan my geweer bring om hom optimaal te gebruik spesifiek vir lang afstande. Ek sal nogsteeds met die geweer vlakte jag ook doen maar wil bietjie meer op baan skiet konsetreer met hom.
Hier is hy tans...
[image]http://i1216.photobucket.com/albums/dd374/carelg/061.jpg[/image]
Sy specs is as volg...
.300WSM
RSA Aksie met 26" Pacnor super match loop 1:10 twist, ek glo hierdie is n goeie fondasie...
Sneller, ek is nie seker nie maar dink dis n thor, hy pla my nie op die oomblik nie...
Armtec kolf, sal hy doen of moet hy gaan? Dalk net n verstelbare wangstuk laat op sit?
Ringe en basisse is Lynx, hulle moet waai, ek wil piccitani rail kry. Watter een en watter ringe?
Teleskoop - Swarovski Z6 3-18x50 BT. Ek kan net dial tot op 500m op die stadium maar die piccitani rail sal dit uitsort. My vraag hier is of die Swarovski goed genoeg is aangesien dit nie eintlik n taktiese teleskoop is nie en ook is sy x18 vergroting genoeg? Ek is baie lief vir die Swarovski's moet ek by se maar is bereid om na iets anders te kyk wat meer gepas is vir die doel van die geweer.
Dan laaste vraag, watse koeel skiet ek in die geweer want ek glo nie die 150gn koeels wat ek tans skiet is die antwoord nie?
Dankie manne ek luister graag en waardeer enige insette.
Groete
Carel

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Mooi roer daai Carel.
18x vergroting met goeie glas behoort genoeg te wees om jou ver te kry.Hang ma af na wat jy wil skiet, as jy klyn tykens op 900m wil skiet sal jy dalk bq groter moet gaan.Die kolf behoort reg te werk maar kyk dalk of jy nie n adjustable wangstuk kan doen. Vir koels sal ek na Berger se se 175gr + koels kyk met die hoe BC's ongelulkig is hulle maar skaars so as jy hul nie kan kry nie kyk dalk na Hornady,Sierra en self ook nosler se custom comps se 180gr + koels wat ook lekker hoe BC's het..

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Die 300wsm se nadeel tenoor die winmag is sy nek is korter wat beteken as jy die swaar langer koeels wil skiet gaan jy diep in die dop seat wat dop kapasitiet verminder. Daarom sal jy nie sommer meer as n 190gr koeel wil gaan. Hoeveel freebore het jy? Dit sal ook help om te bepaal wat die optimale koeel vir hierdie geweer is.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Ek stem, dalk eerder kyk na die Z5 5-25. Jy is mos n Swaro man. Eks nie 100% seker hoeveel vestelling hy het en of dit genoeg gan wees nie. En dan natuurlik al die ander goedjies, wat ek glo is klaar gedoen - trigger uitsorteer, aksie bed, barrel free float en natuurlik die 20MOA picatinny rail met oordentlike ringe.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Dankie Kaptein, Luan ek sal bietjie die freebore weer meet maar ek dink nie hys vreeslik lank nie. So lyk my ek gaan dan kyk vir n lekker BC koeel in die 180gn klas vir n begin. Ian ja die Swarovski's wil my nie los nie, ek het n groter vergroting wat ek kan op sit van een van my ander roere af.
Ek weet Lynx maak n 20MOA rail vir die RSA aksies, weet julle van nog iets anders beskikbaar vir die RSA's?
Ek wil vandag hoor of Armtec my kolf ook dalk sal kan verander dat sy wangstuk verstelbaar is...
Ek weet Lynx maak n 20MOA rail vir die RSA aksies, weet julle van nog iets anders beskikbaar vir die RSA's?
Ek wil vandag hoor of Armtec my kolf ook dalk sal kan verander dat sy wangstuk verstelbaar is...
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Ek het n staal Lynx 20MOA rail op my RSA aksie met staal NF ringe. Uitstekende kombinasie!
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Hierdie sou my verbeteringe wees as my budget dit toelaat bygese :
A5 Mcmillan kolf,kyk of geweersmid die inletting kan modify vir RSA aksie
Nightforce teleskoop 5.5 - 22 of 8 - 32 x 56 MOART kruishaar
20 MOA Picatinny wat pas op RSA
Davies sneller
168gr Nosler CC teen so 3170 ft/s
A5 Mcmillan kolf,kyk of geweersmid die inletting kan modify vir RSA aksie
Nightforce teleskoop 5.5 - 22 of 8 - 32 x 56 MOART kruishaar
20 MOA Picatinny wat pas op RSA
Davies sneller
168gr Nosler CC teen so 3170 ft/s
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Dankie Corne, ek laaik jou voorstel...dis sulke goed wat ek wil hoor
ek moet seker nou na n budget begin kyk ne

- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Plesier,daar is verskeie ringe maar jy kan nie verkeerd gaan met NF nie.As die stel ringe meer as R2000.00 kos behoort hulle voldoende te wees skat ek.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Hi Carel. Ek sal 'n knaldemper oorweeg, en as jou kamer dit toelaat sal ek met daai 26" loop die 210gr Berger VLD's (tans by S&O beskikbaar) of die 208gr A-max skiet teen 2800fps.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Carel,
Geluk met daai 3-24x52 March scope. Ek glo hy sal voldoen aan jou vereistes
Groete
Eugene
Geluk met daai 3-24x52 March scope. Ek glo hy sal voldoen aan jou vereistes
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Nice!Geno wrote:Carel,
Geluk met daai 3-24x52 March scope. Ek glo hy sal voldoen aan jou vereistes
Groete
Eugene
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Moenie Highjack nieGeno wrote:Carel,
Geluk met daai 3-24x52 March scope. Ek glo hy sal voldoen aan jou vereistes
Groete
Eugene
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Touche!!Capt. Oblivious wrote:Moenie Highjack nieGeno wrote:Carel,
Geluk met daai 3-24x52 March scope. Ek glo hy sal voldoen aan jou vereistes
Groete
Eugene
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Dankie Geno, kan nie wag om hierdie bul van n scope te gaan toets bestuur op die skietbaan nie! Sover is ek baie beindruk.....kan sommer net voel en sien die teleskoop is top kwaliteit! Ek het hom al op die geweer gemonteer en bietjie by die huis rond deur hom gekyk, ek is n GROOT Swarovski man en het nog nie deur veel teleskope gekyk wat dieselfde lens helderheid het nie......al wat ek kan se oor die March se lens helderheid is......ek was aangenaam verras!Geno wrote:Carel,
Geluk met daai 3-24x52 March scope. Ek glo hy sal voldoen aan jou vereistes
Groete
Eugene
Groete
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
More Fritz,Fritz Hagen wrote:Hi Carel. Ek sal 'n knaldemper oorweeg, en as jou kamer dit toelaat sal ek met daai 26" loop die 210gr Berger VLD's (tans by S&O beskikbaar) of die 208gr A-max skiet teen 2800fps.
Ek het toe gaan kyk, ek het nie so baie freebore op my geweer nie. My maksimum TPL is 74,5mm ek het met Oom Cassie by S&O gaan gesels en het saam besluit dat die 190gn Berger VLD's dalk die antwoord is teen n spoed van 2890-2920fps. Ek het gekoop en wag nou net vir my geweer, ek laat sit n piccatini rail op dan gaan ek hulle toets, sal dan voel hoe hanteer ek die recoil en dan besluit oor die KD, my geweer is darem baie swaar en die recoil met die 150gn koeels teen 3200fps het my nie gepla nie. Sal laat weet hoe het dit gegaan....
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Carel, dit gaan nie so seer dat die recoil jou skouer pla nie maar dat jy jou skote self kan spot, m.a.w dat jy vinnig weer terug op target kan kom voor jou rondte impak maak op die teiken. 
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Ok ek hoor wat jy se...ek sal dit in gedagte hou.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Ja laat weet hoe dit gaan Carel.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Baie geluk Carel.Ja ek is mooi jaloers soos ek hier sit
Kan ek vra hoekom jy n FFP scope gekies het? Hulle is mos FFP ne?
Kan ek vra hoekom jy n FFP scope gekies het? Hulle is mos FFP ne?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Ja Kaptein hy is FFP. Jong ek het nog nie ondervinding met die FFP scopes nie maar het nou n kans op die een gevat. Die kruishaar van die scope is in MOA gemerk en in die FFP bly daai merkies die heeltyd 1 MOA maak nie saak op waste vergroting jy skiet nie. Al ding is dat die kruishaar ook dan al hoe dikker word hoe groter die vergroting gedraai is en weer baie dun word op n lae vergroting, my grootste bekommernis hier was dat die kruishaar te dik sou wees op maks vergroting maar dit is darem nie die geval nie, hys vir my reg. Ek het die scope gevat spesifiek vir langafstande op die baan so ek glo nie ek sal hom ooit op n klein vergroting gebruik nie...glo hy sal so tussen 15 en 24 vergroting werk en op daai vergrotings is die kruishaar vir my baie mooi duidelik.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Onthou dat jy is nie noodwendig beperk in COL tot jou magesyn nie. Indien jy enkel skote laai direk in die chamber in van bo af dan kan jy 'n langer COL gaan as wat jou magesyn sal toelaat. Dit hang wel af hoeveel spasie jy in jou kamer het want jy wil ook ne teen die lands gaan laai nie.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Die RSA is 'n enkelskoot geweer.Boesman10 wrote:Onthou dat jy is nie noodwendig beperk in COL tot jou magesyn nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- CalMul
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
Baie goed gese. Ek het self in die week my KD ontvang vir my 300WSM en hy moet die week opgesit word, eks baie opgewonde!Klopper wrote:Carel, dit gaan nie so seer dat die recoil jou skouer pla nie maar dat jy jou skote self kan spot, m.a.w dat jy vinnig weer terug op target kan kom voor jou rondte impak maak op die teiken.
Baie lekker as mens self die skote kan spot
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Help om my .300wsm te verbeter...
As jy praat van lands is jy reg. As jy praat van nek soos hier bo genoem is jy verkeerd. Die .300WSM se nek is 7.57mm en die .300WM is 6.66mm op die doppe onderskeidelik. Dus het die .300WSM n langer nek op die doppe.LUAN wrote:Die 300wsm se nadeel tenoor die winmag is sy nek is korter wat beteken as jy die swaar langer koeels wil skiet gaan jy diep in die dop seat wat dop kapasitiet verminder. Daarom sal jy nie sommer meer as n 190gr koeel wil gaan. Hoeveel freebore het jy? Dit sal ook help om te bepaal wat die optimale koeel vir hierdie geweer is.