Tapatalk vir Jaracal.com
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Post nou van Tapatalk af,als net soveel makliker!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Dankie baie. Post sommer vanaf tapatalk!
Dus kant die boerewors gordyn..
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Baie baie dankie. Loop soos stroop op Tapatalk!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Tapatalk vir Jaracal.com

Ek toets sommer laai van fotos deur Tapatalk. Werk gouer as deur photobucket.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Werk te leke as jy nie by die rekenaar is nie
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1595
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Eerste keer wat ek tapatalk gebruik en dit werk baie lekker
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Hy werk nie by my nie. Reken my my email is reeds gebruik.
Ek hoop ek kan Jaracal daarsonder gebruik.
Ek hoop ek kan Jaracal daarsonder gebruik.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Probeer ook nou vir die eerste keer tapatalk... sal maar sien hoe dit gaan. Moet nog eers gewoond raak aan die interface.

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
As ek foto neem en laai van my foon af kan ek hom op my foon sien in die post, maar ek kan hom nie
op die rekenaar sien nie, hoe maak ek dit reg?
op die rekenaar sien nie, hoe maak ek dit reg?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
VDWalt,
Verander die tags na IMAGE ipv IMG
so:
Verkeerd
Reg:
Verander die tags na IMAGE ipv IMG
so:
Verkeerd
Code: Select all
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/10/27/addf44555ae94e29821dc8a7a28315d1.jpg[/IMG]Code: Select all
[IMAGE]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/10/27/addf44555ae94e29821dc8a7a28315d1.jpg[/IMAGE]Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Ek het probeer maar op my foon wys hy die foto en nie die tags nie, so ek kan hulle nie sien
om dit reg te maak nie - ek sal dit na die tyd op die rekenaar kan reg maak.
Ek het nou gesien ek sal as ek die foto geneem het die tags kan verander voor ek hom die
eerste keer post.
om dit reg te maak nie - ek sal dit na die tyd op die rekenaar kan reg maak.
Ek het nou gesien ek sal as ek die foto geneem het die tags kan verander voor ek hom die
eerste keer post.
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Werk sover heerlik vir my! Dankie Heinrich!
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Ek is self nou lekker besig hier.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Dankie Oom Hein.
Het sommer klaar Jaracal op Tapatalk profiel by gesit.
Het sommer klaar Jaracal op Tapatalk profiel by gesit.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Ook die app vi my afgelaai, werk baie goed en bly ek nou op hoogte wat op die forum aangaan al is ek in die veld
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Francois, sien jy het dit nogal laat gisteraand gedoen, of sal ek se^ vroeg vanoggend.
Ek is bly dit werk so goed vir die ouens.
Groete
Ek is bly dit werk so goed vir die ouens.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
leonstrauss
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Jun 09, 2014 4:17 pm
Re: Tapatalk vir Jaracal.com
Menere
Die app werk vir my 150% op Tapatalk!!!
baie dankie.
Die app werk vir my 150% op Tapatalk!!!
baie dankie.
