Classified Ads

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply

Moet Jaracal 'n afsonderlike advertensie classified ads website kry

Poll ended at Wed Nov 12, 2014 12:12 pm

Ja
50
47%
Nee
23
21%
Pla nie
34
32%
 
Total votes: 107

User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Classified Ads

Post by jaracal »

Ek wil graag uitvind of die manne sou belangstel in 'n afsonderlike classified ads Jaracal "website" soos junkmail of gumtree/guntree waar die geregistreerde lede kan adverteer. Dit kan die posts onder advertensies minder maak en items makliker te vinde kry met search.
Ek sit 'n poll op waar die manne kan stem
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Classified Ads

Post by Pvdw »

Hein ek sal graag stem maar verstaan nie mooi hoe dit gaan verskil van die huidige advertensies nie.

As jy my so bietjie mooi kan verduidelik sal ek dalk beter verstaan.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Classified Ads

Post by jaracal »

Dit is 'n website op sy eie soos gumtree met "categorie" en "sub-categories" onder die vaandel van Jaracal. Geen privaat advertensies word dan op die jaracal forum gedoen nie maar daar is 'n link onder advertensies gratis vir lede wat na die classified ads lei. Ek ondersoek nog die funksie dat indien daar 'n advertensie geplaas word op die classified website dit op die forum as a tipe van 'n "feed" deurkom. Die url sal wees bv http://www.jaracal.com/classifieds/ of iets dergliks.
Die afdeling Advertensie gratis vir lede sal dan wegval van die forum.

Hoop dit is nou meer duidelik.

Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Classified Ads

Post by Pvdw »

Dankie verstaan nou beter hoe dit werk. Wat gaan dit praktiese voordeel daarin wees?
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Classified Ads

Post by jaracal »

1) Dit gaan minder posts en fotos op die forum wees.
2) Die advertensies gaan in kategoriese volgorde wees, maw daar sal jy kan soek of 'n advertensie plaas onder handwapens, gewere, herlaai toerusting, teleskope, skape of skaap rasse bv dorpers, merinos, beeste, honde, B&B, vakansie verblyf, dienste ens, ens. Die kategoriee is eintlik eindloos.
3) Soek funksie sal makliker gedoen kan word vir artikels.
4) Advertensies sal nie verdwyn na 'n dag of 2 dae van 'n goeie aantal posts en dan "gebump" moet word nie alhoewel dit nog steeds gedoen kan word met die "link" genoem in punt 5 alhoewel advertensies ouer as 'n sekere aantal dae/weke outomaties sal verdwyn om die advertensies op datum te hou en nie soos op die forum deur admin uitgevee of delete moet word nie.
5) Daar sal nog 'n funksie op die forum wees om die "link" van die advertensie op die classified om sodoende die lede in kennis te stel van die advertensie totdat ek 'n outomatiese feed funksie op die forum kan implimenteer.
6) Die "software" wat ek na kyk lys bv nuwe advertensies bo aan so dit is maklik om te sien wat aangebied word.
Maw dit kom daarop neer dat ek die forum wil streamline en advertensies saam wil groepeer onder 'n aparte website maar nog steeds die lede inlig wat te koop aangebied word.
Die Handelaars afdeling bly dieselfde maar voorsien ek dat hulle ook daar sal/kan adverteer.
Hoor graag van ander voorstelle ook.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Classified Ads

Post by Pvdw »

Dankie. Het sommer reeds gestem.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Classified Ads

Post by Sako75 »

Ek weet nie hoeveel moeite dit is nie en ook nie wat nagekom moet word om dit prakties werkbaar te maak nie maar 'n klip in die bos is 'n funksie soos 'n ebay veiling waar daar 'n manier is om op dinge wat te koop is te bie?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Classified Ads

Post by Armand Steenkamp »

Dink dis n goeie plan! Sterkte met dit

Groetnis
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Classified Ads

Post by Jake1 »

Wie mag daarin adverteer, slegs lede? bly die reels dieselfde vir 1e plasings deur lede? Ek koop tans blindelings sonder om vrae te vra as dit deur lede gepost word wat aan die voorwaardes voldoen, gaan laaagenoemde geaffekteer word?
Last edited by Jake1 on Tue Nov 11, 2014 8:58 am, edited 1 time in total.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Classified Ads

Post by jaracal »

My gedagte is dat enige persoon daar kan adverteer maar slegs lede se advertensies word op Jaracal Forum gelys met ons reels van minimum posts ens, maar "it is not cast in stone".
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Classified Ads

Post by Boesman10 »

Yes
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Post Reply