Hoe vergelyk Jag & Drink
- Karoo Klong
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Aug 24, 2014 7:07 pm
Hoe vergelyk Jag & Drink
Wel, jy sien dit werk so…
‘n Trop buffels beweeg net so vinnig soos die stadigste buffel. Wanneer die trop gejag word is dit die stadigste en swakste agter wat geskiet word. Die natuurlike seleksie is goed vir die trop as ‘n geheel want die spoed en toestand van die trop verbeter deur die gereelde eliminasie van die swakste troplid.
Op dieselfde manier funksioneer die menslike brein net so goed soos die swakste breinsel. Soos ons weet, vernietig oormatige gebruik van alkohol breinselle. Maar natuurlik val die alkohol die stadigste en swakste breinsel eerste aan. Op hierdie manier, deur gereelde gebruik van alkohol, word die swakste en stadigste breinselle vernietig, wat dan die brein vinniger en meer effektief laat funksioneer…
en dit is hoekom jy altyd slimmer voel na ‘n paar doppe!

Johan van Wyk
-
Gert Jan
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Mar 06, 2014 4:14 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Laat jou wonder, veral asjy student is!
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Wat 'n pragtige verhaal.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Ek sal dit maar vanaand moet toets! 
-
GvA
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Dit laat mens drink!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Cheers!! waaroor het ons nou weer gepraat?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Lyk my die teorie word gestaaf as ek na al die slim antwoorde luister.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Nou moet die mammas ons net weer challenge! Maak heeltemal sin vir my... Of die skoner geslag gaan val vir die een twyfel ek sterk!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Dis hoekom jy hulle eers oortuig na n paar drankiesmatewis wrote:Nou moet die mammas ons net weer challenge! Maak heeltemal sin vir my... Of die skoner geslag gaan val vir die een twyfel ek sterk!
Die geheim is mamma moet ook saam drink.
- Karoo Klong
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Aug 24, 2014 7:07 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Baie dankie aan al die lede wat hierop kommentaar gelewer het. Bly om te sien daar is diegene wat die humor hierin kan raaksien. (en ervaar)
Karoo groete
Karoo groete
Johan van Wyk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
sheeeeeeers
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
skietgat
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Tue Aug 19, 2014 9:37 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Ja nee. Slim word ons beslis na n lekker paar koues. Dan kan mamma my niks vertel nie. Want ek is mos n genie.
skerp kerels.
skerp kerels.
Die jagveld is my huis. Ek kuier net by my vrou in die dorp.
303 cogswell & harrison
.22 iver johnson
357MAG Uberti
6mm Musgrave
303 cogswell & harrison
.22 iver johnson
357MAG Uberti
6mm Musgrave
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Dis weet tyd om natuurlike seleksie aan te help voel ek.
Cheers
Cheers
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Hoe vergelyk Jag & Drink
Eendag toe vertel ek ook die slim idee vir my vrou, reken sy my toe dat 'n harde hou oor die kop behoort ook die swakkere breinselle te dood. As ek nou wil gaan suip sal sy op haar manier my ook kan help.. 
Ek lees nou die dag die een raak "Die ou gaan pub toe en kuier saam met sy pelle. Sy vrou stuur sms en vra hoe laat kom hy terug. Hy antwoord toe daarop per sms - Drink laaste bier saam met die manne, ek is oor 'n halfuur by die huis. As ek dan nog nie terug is nie - lees die boodskap weer"