My Nuwe Langafstand Geweer
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
My 6,5-20 zeiss op my 300wm haal dam n 1000m met n 20moa nf rail.o en ons boer ook, my famielie het so 250 000 hektaar se grond 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Hahaha!
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Hi Nico
I could be wrong but I doubt it. The rifle in your picture is not an Accumark. An Accumark comes with an black with white spider web HS Precision stock, fluted SS barrel and a factory fitted accubrake muzzel break. I have a 30-378 Weatherby Accumark and also had a 338-378 Weatherby Accumark and therefor know this model very well. However your action is definitely the model V.
Pvdm would you mind putting me in contact with you friend that has a 30-378 to compare reloading data?
Regards

Wiil double check thankyou! It is at the gunsmith now! What model do you think it is?
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
I think it could be a WEATHERBY MARK V FIBERMARK???
Regards
Regards
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
I think so too. Spoke too the original owner. A client bought it too shoot a eland and left it as a tip. The rifle was new when it got here, he used it very little and fell on hard times and sold it. The stock is aftermarket straight stock. Do you think the price is fair?
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Skiet op 100m en dan op 200m... laat weet my dan of die scope nog lekker werk. Myne het nie.Capt. Oblivious wrote:My 6,5-20 zeiss op my 300wm haal dam n 1000m met n 20moa nf rail.o en ons boer ook, my famielie het so 250 000 hektaar se grond
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Koop hom en post vir ons jou resultate...
MOA is relatief tot afstand... so ver skiet is als ok... maar wys my hoe stel jy daai scope af as jy op 150-200m n bok wil skiet. Miskien val daai 340 koeel vinnig genoeg...
MOA is relatief tot afstand... so ver skiet is als ok... maar wys my hoe stel jy daai scope af as jy op 150-200m n bok wil skiet. Miskien val daai 340 koeel vinnig genoeg...
Nico Harris wrote:Dankie vir die terugvoer!
Vertel asb meer oor die zeiss scope met die 8moa verstelling en wat nie saam die rails werk nie, as jy nie omgee nie?
Groete
Nico
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Ek verstaan nogsteeds nie. My zeiss hd 5 5-25x50 zero ek op 100yds. Dan op skiet ek op 200,300,400,500,600,700,800,900,1000yds en orals vat ek net die clicks op wat my ballistic calculator vir my se. Jy los mos nie die scope op 1000yds gezero as jy op 100yds wil skiet nie. Wat my pla van jou antwoorde is dat niks feitelik is nie. Jy se jou scope kan net 8moa stel. Volgens zeiss het messte van hulle scopes tussen 40 en 65 moa. Dan is dit logies om aan te neem joune is moertoe of verkeerd gemount. Dan ter voorbeeld as ek op 950yds skiet moes ek laaste keur ek geskiet het 24moa op stel vir bullet drop. So dussal ek dan op 100yds 24duim/60,96cm hoog skiet- dis nog minder as helfte van 1,5m. Ek weet my geweer KAN en WAS al gestel van 100yds tot 1200yds- kan nie verder zero nie clicks is dan op.
So ek se weereens ek dink iets is stukkend.
Groete
Nico
So ek se weereens ek dink iets is stukkend.
Groete
Nico
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
acssa wrote:Skiet op 100m en dan op 200m... laat weet my dan of die scope nog lekker werk. Myne het nie.Capt. Oblivious wrote:My 6,5-20 zeiss op my 300wm haal dam n 1000m met n 20moa nf rail.o en ons boer ook, my famielie het so 250 000 hektaar se grond
acsa ek byt jou somemr net bq 11.1.11. Nou harm intended
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Geluk Nico, lekker roer daai ! Hou ons op hoogte
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Thanx kalaharihunter! It is a fibremark. And the seller has adjusted the price accordingly! I really apreciate the info and the help!!!
Groete
Nico
Groete
Nico
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Only a pleasure. Glad I could be of help.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Nico
Baie geluk met die nuwe roer en ek glo hy sal jou baie plesier verskaf oor die jare. Ek dink ook die 340 is n goeie kaliber vir ons SA kruite. Die lading data met n 250gr koeel tiek al die regte boksies.
ACSSA ek sukkel ook om te verstaan wat jy bedoel so meskien sal n beter verduidelikking vir ons almal uit die donker uit haal en in die lig plaas.
Groetnis
Wouter
Baie geluk met die nuwe roer en ek glo hy sal jou baie plesier verskaf oor die jare. Ek dink ook die 340 is n goeie kaliber vir ons SA kruite. Die lading data met n 250gr koeel tiek al die regte boksies.
ACSSA ek sukkel ook om te verstaan wat jy bedoel so meskien sal n beter verduidelikking vir ons almal uit die donker uit haal en in die lig plaas.
Groetnis
Wouter
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Baie dankie Wouter! Ek jeuk nou al ordentelik om die outjie te skiet! Dink ek gaan begin met 250gr gamekings en s385.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Voor jy baie duur koeëls koop, meet eers die vryboor ("jump"). As hy die tipiese +/- 14 mm vryboor het, soek koeëls met lang dravlakke. (Sien my plasing verder op.) Ek het goeie resultate gekry met "flat base" koeëls, soos Hornady se 250 SP en RN Interlock, asook Barnes X 225 (ou tipe, voor TSX ens.).Nico Harris wrote:Baie dankie Wouter! Ek jeuk nou al ordentelik om die outjie te skiet! Dink ek gaan begin met 250gr gamekings en s385.
Die probleem met tipiese bootstert-koeëls, soos die Sierra GK, is dat die basis van die koeël die dop verlaat, voordat die ogief die groewe tref. Dus "rattel" die koeël so 'n bietjie in die vryboor af... En akkuraatheid ly daaronder. Maar dis net my mening, geen foto's om die teorie te bewys nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
338 LM
Wheatherby maak gebruik van n unieke vryboor. As ek dit nie mis het nie het hulle patentereg hierop wat dan ook die rede is hoekom jy nie n reamer kan bestel wat vir jou hierdie vryboor gee nie. In kort is hulle vryboor niks anders as n loop sonder groewe nie. Hierdie unieke vryboor is die rede hoekom hulle hoer spoed kan genereer teen laer druk want die koeel is al klaar goed aan die beweeg voordat dit die groewe tref. Herlaai handleidings maak voorsiening vir kamers wat nie deur Weatherby gesny is en dus nie die spesifieke vryboor het nie en dit is die rede hoekom hulle snelhede laer is met dieselfde poeier as wat gebruik word in fabrieksaminusie. Hulle toetslope waarin hulle druk meet kan ook heel moontlik nie die unieke vryboor he nie. Ek glo dit maak sin want hulle moet voorsiening maak vir die kamers wat met n normale vryboor gesny is.
Ek neem aan jou 340 Weatherby was gesny met n reamer wat gebruik maak van die normale vryboor en dus het hy gesukkel met koeels met kort dravlakke en maak jou benadering absoluut sin. Hierdie behoort nie die geval te wees met n Weatherby kamer soos wat Nico mee sit nie, wat hom natuurlik vry maak om enige bootstert koeel te gebruik.

Dankie Wouter en 338LM!
Wouter sal die QL data voorsiening maak vir die tipe vryboor en laer druk?
Wouter sal die QL data voorsiening maak vir die tipe vryboor en laer druk?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Nico
Ek glo QL werk met die kaliber net soos met enige ander een. MAW dit maak nie voorsiening vir die unieke vryboor nie. Ek glo n mens kan so bietjie speel met die Weigting Facktor om te kompenseer vir die laer druk en hoer spoed wat met die vryboor area verkry word. Hierdie sal die enigste plek wees om daarvoor voorsiening te maak met QL.
Om die waarde te kry sal ek as volg te werk gaan. Ek sal n ladder test of soorgelyk toets doen om te sien waar sit die nodes. Hulle behoort so bietjie bo die berekende QL nodespoed te sit. Ek sal dan aan die WF stel totdat dit ooreenstem en dan die WF waarde as my default waarde vir die kaliber gebruik. Dit behoort nie n groot verskil te wees nie. Ek sal die pad met die grootste liefde saam met jou stap as jy die kaliber het.
n Ander manier is natuurlik om die spesifieke lot poeier te toets in n ander kaliber om n idiee te kry van die brandspoed. n Mens kan dan die WF aanpas met hierdie BR om by jou gemete spoed uit te kom. Indien die nodespoed ooreenstem met werklike groeperings verkry weet jy jy is op die regte pad. Kom ons vat hom sodra jy die geweer het dan kyk ons wat werk.

Jis baie baie dankie Wouter! Ek laat weet jou sodra ek kan begin skiet en karring!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Hi nico!
Lyk of ek vir jou n ghong gaan he vir die nuwe yster van jou.jy kan maar maandag oplaai.1,2m in deursnee.behoort mooi te werk so van 900m af.ek praat more met die reelings.
Mooi loop!
Lyk of ek vir jou n ghong gaan he vir die nuwe yster van jou.jy kan maar maandag oplaai.1,2m in deursnee.behoort mooi te werk so van 900m af.ek praat more met die reelings.
Mooi loop!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Bakgat! Dankie Julian!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Nico,
Ek het so idee en kan verkeerd wees dat ACSA nog nie die triek van die HD5 moddele agtergekom het nie. Ek dink sy zero stop skroefie is in en nou kan hy nie verder draai aan die turrets nie.....
acsa, laat weet maar of ek verkeerd is en of ek nie verkeerd is nie het ons jou darm gehelp.
Julian,
Jou 600mm by 600mm werk bakgat op 900m so hy sal daai 1.2m gong moet gebruik vir 1600m ten minste, ha ha.
Ek het so idee en kan verkeerd wees dat ACSA nog nie die triek van die HD5 moddele agtergekom het nie. Ek dink sy zero stop skroefie is in en nou kan hy nie verder draai aan die turrets nie.....
acsa, laat weet maar of ek verkeerd is en of ek nie verkeerd is nie het ons jou darm gehelp.
Julian,
Jou 600mm by 600mm werk bakgat op 900m so hy sal daai 1.2m gong moet gebruik vir 1600m ten minste, ha ha.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
Jan ek dink jy het die spyker op die kop geslaan!
1600yds is wyd!!!
1600yds is wyd!!!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: My Nuwe Langafstand Geweer
JPS, jy is heeltemal reg
Acsa, jy moet die zerostop skroefie op dir HD 5 - 25 x 50 Conquest uithaal as jy wil langafstand skiet met hom. Hy het oorgenoeg verstelling om jou van 100m tot 1000m te skiet as jy n 20MOA rail ophet.
As jy nie so ver wil skiet, en nie die zero stop funksie wil verloor, moet jy net dood eenfoudig die ringetjie waarin die zerostop skroefie in is, met n klein skroewedraaier oplig, dan jou geweer instel op 100m en dan die ringetjie terug sit met die zero stop skroefie teen die stop. Dan kan jy hom n volle omwenteling op draai tot hy weer teen die stop kom.
Hoop dit help.
Ek sal fotos neem daarvan en n aparte draad begin onder "Optics"