Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Cor Jacobs
Sr. Member
Posts: 255 Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Post
by Cor Jacobs » Fri Feb 14, 2014 3:34 pm
Pieter Vorster wrote: Eks ook oppie bus.
Sommer so met die afskopslag het ek 'n verassing voorspel.... (gebasseer op die Camo's wat gaan maak dat die Sharks nie die aanvallers kan sien kom nie..)
Cor moenie dat ek jou vang met 'n muitery deur vir die Sharks die wen te gee nie!
Nee Piet nooit nie,
Ek sal maar in silence suffer as hul dit nie maak nie Saterdag, maar support sal ek hulle support.
Alwyn
Hero Member
Posts: 730 Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Post
by Alwyn » Fri Feb 14, 2014 3:41 pm
Ek het my naam op gesit "Sakkie"
tau
Hero Member
Posts: 3969 Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Post
by tau » Fri Feb 14, 2014 4:27 pm
Ek is in maar weet nie rerig hoe dit werk nie...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Beer (Christo)
Hero Member
Posts: 1150 Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Post
by Beer (Christo) » Sun Feb 16, 2014 9:07 am
Ai, ek het net sulke stukkies van die rugby gister gesien. Het vanoggend wakker geword en gedink ek het 'n goeie Superbru naweek gehad, totdat ek agtergekom het die Leeus het in die laaste minuut my pret bederf. Dammit!
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Fri Feb 21, 2014 8:58 pm
Teen my beter wete verloor my eerste pic by default en in my waansin kies ek die Bulle bo die Cheatas.
0.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
JPS
Hero Member
Posts: 3652 Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Post
by JPS » Fri Feb 21, 2014 9:01 pm
Ja nee die Cheetahs het mooi geswem.
Fanta300
Hero Member
Posts: 3629 Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Post
by Fanta300 » Fri Feb 21, 2014 10:39 pm
Gawie(7mm) wrote: Teen my beter wete verloor my eerste pic by default en in my waansin kies ek die Bulle bo die Cheatas.
0.
Toemaar, ek in dieselfde bootjie. Regtig nie gedink die Bulle gaan verloor teen die span wat verlede week teen die Leeus verloor het nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Triple2
Sr. Member
Posts: 352 Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Post
by Triple2 » Fri Feb 21, 2014 11:18 pm
2 uit 2 verkeerd!! Goeie begin vir die naweek. Bulle is K (sw) ak!!!!!!!
JPS
Hero Member
Posts: 3652 Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Post
by JPS » Sat Feb 22, 2014 5:39 pm
Sover loop die naweek mooi, hy moet net so aanhou..
JPS
Hero Member
Posts: 3652 Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Post
by JPS » Sat Feb 22, 2014 9:01 pm
Tweede week in'n ry wat ek nie dink my leeutjies sal dit maak nie en tweede week in ry kos dit my GSP...
Maar what the hell GO LIONS!!!
Jammer vir al my "windverwaaide" maaitjies.......
Marc
Hero Member
Posts: 5966 Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Post
by Marc » Sun Feb 23, 2014 8:06 am
Dink min manne het hoop gehad vir die Cheetahs ook.
Lekker deurmekaar naweek die een haha
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Sun Feb 23, 2014 8:15 am
Manne, ek is diep bekommerd. My span word nou deur Land Rover geborg en hulle val sommer die eerste wedstryd vas.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Kalahari
Hero Member
Posts: 2135 Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Post
by Kalahari » Sun Feb 23, 2014 8:18 am
Gawie(7mm) wrote: Manne, ek is diep bekommerd. My span word nou deur Land Rover geborg en hulle val sommer die eerste wedstryd vas.
Stem Gawie, die badge is nie 'n goeie ding nie
, mooi gespeel Lions, julle het verdien.
375fanatic
Hero Member
Posts: 1213 Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Post
by 375fanatic » Sun Feb 23, 2014 8:22 am
Ja al my pics was verkeerd om dink ek het 2 reg
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
tau
Hero Member
Posts: 3969 Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Post
by tau » Sun Feb 23, 2014 9:31 am
op met 37 plekke!!!! Maar ai die Stormers...... Baie geluk Leeus mooi gespeel.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
375fanatic
Hero Member
Posts: 1213 Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Post
by 375fanatic » Sun Feb 23, 2014 9:41 am
Ek kyk nou back to the future wil maar kyk of ek so time masjien kan bou
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Mon Mar 03, 2014 7:22 am
Manne, ek gaan vir die houtlepel. As dit nie vir my Stormers was nie, was ek punte-loos die naweek.
Erens is 'n slang in die gras. Die spanne speel of bo gemiddeld of onderpresteer heeltemal. Net die Chiefs bring hul kant so nou en dan.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Carl
Hero Member
Posts: 4793 Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Post
by Carl » Wed Aug 06, 2014 1:17 pm
Geluk aan HJ wat die 30-06 gewen het. Wat van 'n fototjie van die oorhandiging ens.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Willie
Sr. Member
Posts: 460 Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Post
by Willie » Wed Aug 06, 2014 2:00 pm
Hoe lyk dit met 'n broe vir die kerrie koppie ?
Hilux01
Hero Member
Posts: 1214 Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Post
by Hilux01 » Wed Aug 06, 2014 2:29 pm
Willie
Nou praat jy
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Wed Aug 06, 2014 2:53 pm
Middag almal
Eerstens baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan ons jaarlikse Safari & Outdoor SUPER RUGBY Pool! Dit was n groot sukses met amper 200x inskrywings. Ons wil hom druk na 500x toe volgende jaar, as ons dit regkry kan n man dalk kyk na n 2e of self derde prys ook.
Ek het reeds vir HJ gekontak, ons sal n mooi foto neem vir ons Facebook blad en ook hier kom plaas.
Dankie nogmaals vir almal se deelname!
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Hilux01
Hero Member
Posts: 1214 Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Post
by Hilux01 » Wed Aug 06, 2014 3:04 pm
Stefan gaan daar n Curriebeker Superbru wees vir Safari& Outdoor?
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
tau
Hero Member
Posts: 3969 Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Post
by tau » Wed Aug 06, 2014 3:46 pm
Wie gaan die Curriekoppe swembad organiseer?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Wed Aug 06, 2014 4:55 pm
Willie wrote: Hoe lyk dit met 'n broe vir die kerrie koppie ?
Hi Willie
Ons gaan hom weer met die Super 14 volgende jaar vasvat.
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Posts: 3616 Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Post
by Stefan764 » Wed Aug 06, 2014 4:56 pm
Maar ek is seker FC het n groupie al bymekaar? Ek was nou heel deurmekaar, gedink dis die S&O pool die. Wys jou n man moet lees haha
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus