`n Mooi deur

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

`n Mooi deur

Post by Gert Odendaal »

Hierdie is `n deur wat `n goeie vriend van my gebou het...dit is meer vir vertoon en uitstal tussen oudhede as `n deur wat in `n voorportaal gehang kan word...ek dink die oorspronklikheid en handvaardigheid is iets besonders, ek plaas dit omdat ek weet hier is manne wat so `n handewerk poging sal waardeer...die staal figure is met `n handslyp masjien (grinder) uitgesny uit 10 mm dik staal..die staal gaan nog roes en sal dan `n verweerde voorkoms gee...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter044/20140801_123757_zps09983bfb.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: `n Mooi deur

Post by HennieC »

Hi Gert
Dit is mooi veral as daar roes begin wys.
Vriend van my maak ook sulke goed. Hier is iets wat hy vir my gegee het wat op die stoep hang.

http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/Mobile%20Uploads/IMG_00000081_zpsfa35f22c.jpg

Groete
Hennie
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: `n Mooi deur

Post by henning »

Ai jong, ons manne wat hier naby die see bly is allergies vir roes en om te wens dat iets roes om mooi te lyk is amper soos om jou geloof te verander. :confused:

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: `n Mooi deur

Post by Gert Odendaal »

Hennie, ek sal Maandag `n foto oplaai van `n gewone pallet wat hy omgebou het in `n skitter projek, ek dink dit gee `n mens net `n idee van watter moontlikhede daar is as `n mens jou kop daarop sit...

Henning, jy moet nie kla nie...hier in Witbank roes ons en die staal materiaal van al die besoedeling ...ook net in Witbank kan jy sien wat jy drink en inasem... :laugh: :laugh: :laugh: Ons klassifiseer ons water in dieselfde grade stelsel wat die diesel maatskappye gebruik...dit werk gewoonlik in hoeveel deeltjies per milligram...ons trek so by die 500 ppl (parts per liter/dele per litter)... :laugh:
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: `n Mooi deur

Post by henning »

Gert Odendaal wrote:Hennie, ek sal Maandag `n foto oplaai van `n gewone pallet wat hy omgebou het in `n skitter projek, ek dink dit gee `n mens net `n idee van watter moontlikhede daar is as `n mens jou kop daarop sit...

Henning, jy moet nie kla nie...hier in Witbank roes ons en die staal materiaal van al die besoedeling ...ook net in Witbank kan jy sien wat jy drink en inasem... :laugh: :laugh: :laugh: Ons klassifiseer ons water in dieselfde grade stelsel wat die diesel maatskappye gebruik...dit werk gewoonlik in hoeveel deeltjies per milligram...ons trek so by die 500 ppl (parts per liter/dele per litter)... :laugh:
Gert, jy se jy roes en die staal materiaal roes. Ek het dan gedink n mens wat roes het iets te doen met drank ;D

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: `n Mooi deur

Post by Gert Odendaal »

Nee, nee Henning ek is nou nie `n kundige as dit by drank kom nie maar dit lyk my as ek so rondom my kyk kan ek nie sien dat drank enige nadelige effek op gebruikers het nie....

ek dink dit is maar `n kwessie van die swak water gehalte in Suid Afrika wat manne aanspoor om liewer drank te drink as om maagwerkinge te kry van die vuil water, soos ek verstaan maak sterk drank parasiete en kieme dood die newe effekte is egter dat daar `n probleem met balans kom en `n persoonlikheids verandering vind glo ook plaas, die persoon raak glo ook uitbundig en alwetend...sekerlik nie regtig te erg as ek na die newe-effekte kyk nie... ;D ;D .

Daar is sekerlik baie meer gevaarliker siektes .... ;D ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: `n Mooi deur

Post by andre007 »

Gert Odendaal wrote:Hierdie is `n deur wat `n goeie vriend van my gebou het...dit is meer vir vertoon en uitstal tussen oudhede as `n deur wat in `n voorportaal gehang kan word...ek dink die oorspronklikheid en handvaardigheid is iets besonders, ek plaas dit omdat ek weet hier is manne wat so `n handewerk poging sal waardeer...die staal figure is met `n handslyp masjien (grinder) uitgesny uit 10 mm dik staal..die staal gaan nog roes en sal dan `n verweerde voorkoms gee...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter044/20140801_123757_zps09983bfb.jpg
Daai projek sal ook mooi lyk as n ''oortreksel'' vir n inloop kluis se deur
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Rappie
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm

Re: `n Mooi deur

Post by Rappie »

Daai projek sal ook mooi lyk as n ''oortreksel'' vir n inloop kluis se deur[/quote]

Stem saam. Netjies en baie oorspronklik.
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: `n Mooi deur

Post by Gert Odendaal »

Manne, julle het my nou `n skitter idee gegee...ek weet sommer my ou vriend gaan nou daardie deur graag vir my gee..juis vir `n oortreksel vir `n kluis deur.... :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: Ek wil baie graag vir my `n inloop kluis bou.....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Post Reply