RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Dagse almal. Daar word weer hierdie jaar n groot kompetiesie aangebied in Welkom ten bate van SA Jag Sandrivier 58. Daar gaan drie vuurwapens op die spel wees asook n klomp ander mooi pryse en gelukkige trekkings. besoek asb die volgende web tuiste , http://www.rssportshoot.co.za , . Daar kan jy al die detail kry asook somme inskryf.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
More
Wat is die koste?
En hoekom nie eie gelaaide patrone nie
Smirre
Wat is die koste?
En hoekom nie eie gelaaide patrone nie
Smirre
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Jy mag jou eie patrone gebruik en dis R200 inskrywing volle besonderhede is op daai site beskikbaar. Die skiet afstand sal 200m wees waar jy op twee teikens drie skote elk gaan skiet vanaf voorsiende rests.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Shooter
In die reels staan dit duidelik fabrieks ammo
Ek sal kom met my eie maar ek het nie café koeels nie
Kan julle net duidlikheid gee
In die reels staan dit duidelik fabrieks ammo
Ek sal kom met my eie maar ek het nie café koeels nie
Kan julle net duidlikheid gee
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het maar jy mag jou eie ammo gebruik mits dit n kaliber is waarvoor jy fabrieks ammo kan koop. hulle sal dit reg stel op site. Dankie Smirre. Weet daar is beperking op f klas gewere en benschrest gewere. Soos ek ook verstaan geen Trg en 338LM gewere.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Plesier.
Laat weet as dit reg is dat ek kan inskryf...sal 'n paar maters bring!!
Smirre
Laat weet as dit reg is dat ek kan inskryf...sal 'n paar maters bring!!
Smirre
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Het kla met organiseerders gepraat en hle sal werk maak daarvan. Dis presies lekker en pryse is nice. Ek verstaan dat daar n cap van 300 inskrywings is. Sal lekke wees om nog forum lede daar te he en somme blad te skud.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
So my 6 Dasher wat doppe fireform vanaf 6mmBR fabrieks-ammunisie sal binne die reëls val?
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Toemaar,
Ek sien Wildcat kalibers word nie toegelaat nie.
Ek sien Wildcat kalibers word nie toegelaat nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
1. Die volgende word nie toegelaat nie:
1. • F-klas gewere
2. • “Wildcat” gewere en ammunisie
3. • 338 Lapua gewere en ammunisie
4. • TRG gewere
5. • 300WM met “muzzle brake”
6. • Bench Rest
2. Alle wapens moet met standaard fabrieks gelaaide ammunisie gevuur word.
3. 7 Skote word gevuur op 2 teikens. Twee groepe van 3 skote per teiken sal gemeet word.
4. Geen skote buite die teiken area sal gemeet word nie.
5. Beste 3 skote in teiken area sal gemeet word.
6. Teikens met minder as 3 skote sal nie gemeet word nie.
7. Skiet afstand is 200m.
8. Russe word voorsien en MOET gebruik word.
9. Skuts mag 3 keer inskryf, maar nie met dieselfde kaliber nie.
Klink vir my jy skiet 7 skote op 2 teikens en beste 3 skoot groepering tel, of lees ek verkeerd? Jy kry een sighter?

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Wat is n TRG geweer ?
Bedoel hul n Sako TRG
Bedoel hul n Sako TRG
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Hier is mos nou n gulde geleentheid om al die verskillende bendes op die forum te toets
Dan behoort ons nou te weet watter geweer om volgende te koop
Ek wag in spanning om te sien watter bende eerste gaan toetree
SMirre
Dan behoort ons nou te weet watter geweer om volgende te koop
Ek wag in spanning om te sien watter bende eerste gaan toetree
SMirre
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Ek verstaan julle het die foute reggemaaak. Fanta soos ek verstaan mag jy met Sako TRG gebruik mits dit n 260 of 308 is. Jy gaan ook twee groepe van drie skote elk skiet en dan vat hulle die gemiddeld van die twee groepe. Soos ek meer uitvind hou ek jul op hoogte.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Dankie Shooter, dit maak meer sin.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- vanderlindedj
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Jul 18, 2014 7:45 pm
Re: RS SPORT EN SA JAG GROEPERING SKIET 20 SEPTEMBER 2014
Ek was verlede jaar by die skietdag en was baie lekker. Gaan verseker weer die jaar!
Barnard 300NM 35grade Imp
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty
Steyr Mannlicher Luxus 300WM
Howa 308win
Sako 223 Ackley
Norinco CQ 10" 223rem
Savage LRP 6.5mm
Walther M4 Carbine .22LR
Mauser .22LR
Pardus FIX 12Br
Beretta Silver Pigeon 12Br
Baikal SS 12Br
Glock 26 9mm
CZ P07 Duty