Swarovski Gong Challenge
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Swarovski Gong Challenge
Dankie aan die manne wat al ingeskryf het.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Swarovski Gong Challenge
Reggie, gee bietjie terugvoer oor die skiet asb. Wie het gewen, afstande van die gonge ens...
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Swarovski Gong Challenge
Hein
Ek wag vir fotos van die Swaro verteenwoordige en dan sal ek n lekker report vir julle manne skryf.
Al wat ek kan se is 20-30km/h wind , 8" gongs tot op 350m uit veldskiet posisies is nie n man se maat nie.