Dopdroog-plankie

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Dopdroog-plankie

Post by 243Songdaug »

Plesiertjie Oom Edge
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Dopdroog-plankie

Post by JohanvB »

Die ou harde besem het nou tot sy reg gekom...sal nooit roes nie...

http://i1021.photobucket.com/albums/af336/johanvb/IMG-20140615-00718_zps6ccb1b4e.jpg
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Dopdroog-plankie

Post by GERT vd M »

Watter manier jy ookal gebruik , ek het gevind dat n kar/ bakkie wat in die son gestaan het jou beste of veiligste oond is , veral indie winter noorde kant
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dopdroog-plankie

Post by PWV »

Mooi, Johan, as jy nie dom is nie moet jy slim wees! :)
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Dopdroog-plankie

Post by Riaan Kriel »

Dankie!. Blink gedagte daardie, ek het dit ook gecopy. Ek blaas net eers die doppies so effe droog met lug die kompressor en los dit dan so vir 'n dag op die stokkies om seker te te maak ;)
leonstrauss
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Jun 09, 2014 4:17 pm

Re: Dopdroog-plankie

Post by leonstrauss »

Ja nee, Blink Idee.
gan more begin gaatjies boor ><)
Post Reply