.303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Stel iemand belang in 'n Magasyn vir 'n .303 Lee Enfield No1 Mk3? Ek hoop daar is iemand wat dit in Pietersburg kan optel.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
Kan ek opsie kry asb
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: .303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
As VdWalt nie vat nie sal ek verseker belangstel
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: .303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
Is dit moontlik dat een van julle dit kan optel in Pietersburg? pm my maar asb.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: .303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
Jammer Japie, vdWaldt reel om die magasyn op te tel.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
Baie dankie! 
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: .303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
VdWalt, waar woon jy? Ek is in Pietersburg en beplan om moontlik die naweek Pretoria se rigting te kom.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .303 Lee Enfield No1 Mk3 Magasyn in Pietersburg
Ek bly in JHB..... ughhh, maar nou ja, mens moet maar seker maar jou potjie krap
waar daar 'n vuurtjie is.
Baie dankie vir die aanbod, maar ek het 'n plan. Ons het 'n tak in Pietersburg. Ek
gaan sommer die bestuurder daar vra om hom vir my op te laai en in die oornag
sak te gooi.