Redfield vs Hawke
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Redfield vs Hawke
Môre, môre!
Ek soek asb raad! Groot asseblief.
Ek moet 'n keuse maak tussen 'n Redfield Revenge 6-18x44 (baie skoon tweedehands)of 'n Hawke 6-24x44(splinternuut), albei teen ongeveer dieselfde prys.
Ek weet daar is baie beter en dalk meer waarde vir geld teleskope daar buite, maar in my beursie is net plek vir een van die twee.
Soos die Engels sê: "all else being equal" watter een van die twee is volgens julle die beter opsie. Gaan hom op my 6mm Musgrave sit so skop is nie regtig 'n probleem nie.

Groetnis
Philip
Philip
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Redfield vs Hawke
Redfield.
Waarde vir geld is dit n baie goeie scope en jy sal nie sukkel met hom nie. Hawk is lekker maar ek het al n paar gesien wat erg sukkel met parallax
Waarde vir geld is dit n baie goeie scope en jy sal nie sukkel met hom nie. Hawk is lekker maar ek het al n paar gesien wat erg sukkel met parallax
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Redfield vs Hawke
Ek het daardie selfde Redfield op my .223. Baie gelukkig met hom. Baie goeie waarde vir geld en lewenslange waarborg deur Leupoldt.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Redfield vs Hawke
Ek het dieselfde redfield op my .243 en gaan verseker binne kort een vir my 30-06 ook kry. Baie goeie waarde vir geld, verstel baie lekker. Scope is gezero op 100m en verstel elke keer 28 clicks op vir 300m en is dan presies reg. Ek sal hom vir eenige iemand aanbeveel.
-
Zack Benade
Re: Redfield vs Hawke
Ek het weer die Hawk scope
Hy doen diens op my PCP en ek is baie tevrede met hom.
Hy was op 'n tyd ook op my 270 toe ek nog geld bymekaar gemaak het vir 'n ander scope.
Dis baie waar wat Capt sê oor die parallux---Jy gaan sukkel
Kies eerder die Redfield want volgens my is die Hawk vir PCP's bedoel.
Hy doen diens op my PCP en ek is baie tevrede met hom.
Hy was op 'n tyd ook op my 270 toe ek nog geld bymekaar gemaak het vir 'n ander scope.
Dis baie waar wat Capt sê oor die parallux---Jy gaan sukkel
Kies eerder die Redfield want volgens my is die Hawk vir PCP's bedoel.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Redfield vs Hawke
Dankie vir al die advies. Het tans 'n 4-12x40 Redfield op die Musgrave en ek het nog nie een bietjie moeilikheid gehad nie, maar 12x vergroting is bietjie min vie gongs op 400m.
Groetnis
Philip
Philip
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Redfield vs Hawke
Ek dink ook die Redfield is die beter opsie, en dink ook daaraan om een te koop. Maar sal die 3-9*50 beter wees as ek hom gaan gebruik vir in die Nag skiet?
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Redfield vs Hawke
Sniper, die 4-12x40 werk baie lekker in die nag ook. Laat heeltemal genoeg lig deur.Die vergroting is net nie altyd genoeg om te sien of daai twee ore 'n blourug of 'n draaijakkals is nie. Wou al 'n paar keer my eie g@t skop oor ek te versigtig was om die skoot af te trek want ek kon nie ''n positiewe ID maak nie net om dan te sien dit IS 'n blourug as ek nader ry. Ek glo die 6-18x44 gaan daai probleempie oplos.
Groetnis
Philip
Philip
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Redfield vs Hawke
Die lig is juis die ding wat maak dat jy beter sien. 12 vergroting net reg ini aand. Groter lens voor maak groter verskil.
My mening
My mening
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Redfield vs Hawke
Ek dink nie die vergroting is die probleem nie, die lense laat te min lig deur.philipjordaan wrote:Sniper, die 4-12x40 werk baie lekker in die nag ook. Laat heeltemal genoeg lig deur.Die vergroting is net nie altyd genoeg om te sien of daai twee ore 'n blourug of 'n draaijakkals is nie. Wou al 'n paar keer my eie g@t skop oor ek te versigtig was om die skoot af te trek want ek kon nie ''n positiewe ID maak nie net om dan te sien dit IS 'n blourug as ek nader ry. Ek glo die 6-18x44 gaan daai probleempie oplos.
Meeste scopes is goed vir dag jag, maar heelwat minder kom die mas op in die nag.
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Redfield vs Hawke
Ek het die Redfield 3 -9 x 50 op my .243 - gebruik hom ook vir die nag en is baie tevrede.
Ek het ook die Hawke Sidewinder 30 8 -32 x 56 op my .308 en ook baie tevrede. Die scope is baie groot en as ek weer kan kies sal ek iets vat wat doppies oor die tarrets het - soos die Rudolphs.
Probeer die vir paralaks problemeop enige scope: Draai hom op kleinste vergroting. Staan 10meter van 'n wit muur af. Stel nou jou fokus sodat die kruis duk en duidelik swart is. Lock hom en moenie weer stel nie. Stel nou jou paralaks op afstand wat jy wil skiet en sidaar - self op 200yrd paralaks op die Hawke kan jy gemaklik en akkuraat skiet op 100 en 300.
Die grootste probleem met paralaks is die fokus wat nie reg gestel is nie. Vra my ek het na baie sukkel die raad gekry by 'n ou wat 6000 skote /jaar skiet. So probeer dit gerus. Pasop ook vir te groot vergroting op kort afstande. 10 -12 vir 100m en 16 - 20 vir 200.
Groete
PJ

Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Redfield vs Hawke
Ek het op die ou end die Redfield gekoop en ek is uit my vel uit. Baie helder en duidelik, selfs op hoogste vergroting. Nog nie kans gehad om hom met 'n lig te toets nie, maar selfs teen sterk skemer is die teleskoop mooi duidelik. Dankie almal wat raad gegee het.
Groetnis
Philip
Philip