s 355 vir 25-06

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

s 355 vir 25-06

Post by CR »

Hallo

Het iemand al S 355 in n 25-06 gelaai vir 85 gr Nosler Ballistic Silvertips?

Sal graag wil hoor ...

CR
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: s 355 vir 25-06

Post by Williel »

Nee nog nie maar Somchem se boekie se jy kan.
Hulle gee ongelukkig net vannaf 100gr punte die ladings aan.

As ek moet voorstel begin by 45 grein kruit en werk dan die lading op. Ek is wel nie n kenner op die tipe kruit nie maar het net die ladings in die boekie vergelyk van 100gr punt na 120gr punt.

100 gr = min van 42.5 tot maks van 47.2
120 gr = min van 39.0 tot maks van 43.5

As iemand wat dit skiet dalk n vinniger of beter antwoord het sal dit gaaf wees.
Kruisig my as ek verkeerd is, probeer net help. ;)

Groete
Willie
Groete, Willie
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Re: s 355 vir 25-06

Post by CR »

Willienel

Dankie gaat maar try.

CR
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: s 355 vir 25-06

Post by Williel »

CR, laai en skiet so 5 skote deur die chrony om spoed te kry.
Dan kan die Quick loadmanne jou vining op die regte spoor sit.
Kry net al jou detail reg soos looplengte, dopvulling in H2O, totalle patroonlengte ens.

Sterkte.
Groete, Willie
Post Reply