My twee ystervrouens.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
My twee ystervrouens.
My seun skiet 2 naweke 'n ystervark en kyk wie maak die vark skoon. Al probleem is dat Alida se hande verskriklik begin swel en jeuk het die aand. Na 'n Celestamin is alles weer normaal.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My twee ystervrouens.
Daardie is 'n knewel van 'n vark. Dit is nogal harde werk om al sy skerp tande te trek. Handskoene en tange is al wat werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2174
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: My twee ystervrouens.
Ian,
Iemand vertel my 'n tydjie gelede so tong in die kies dat 'n man wie se knipmes altyd skerp is; wie se broeksakke sonder gate is; en wie se hond goed geleer is, is 'n gesëende man. Ian, na aanleiding van hierdie post sê ek vandag vir jou: JY- is 'n gesëende man!

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: My twee ystervrouens.
Ian
Baie mooi foto's daardie. Ek het gesien dat die swartes hier in my omgewing 'n vuur maak en dan skroei hulle die ystervark se penne oor die vuur,sodoende brand hulle dan die penne se punte stomp en trek dit dan uit.
Groete

- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: My twee ystervrouens.
Shoe, hoe lus ek nou daai 'mielie' van hom.