algemene jakkals vra
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: algemene jakkals vra
Doepie
Tossels kan jy by Jason hier op forum bestel.
Javelina is n foxpro klan as ek dit nie mis nie.
Groete Alex
Tossels kan jy by Jason hier op forum bestel.
Javelina is n foxpro klan as ek dit nie mis nie.
Groete Alex
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: algemene jakkals vra
Hallo
Wat is julle ondervinding van jakkalse wat antwoord in n berg of hoee terrein sodat hulle op jou afkyk dws. nie te ver van jou af nie? My ondervinding is dat hulle bitter min inkom . Ek wonder of hulle nie die hele besigheid van bakkie en lig en stoel wat draai as n mooi prentjie so van bo-af sien nie.
Groete Biker

-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: algemene jakkals vra
Biker
Ek het so 'n reun bo-op my berg-as jy ingaan sê hy vir jou hy's daar en praat heeltyd met jou maar van afkom kan jy maar vergeet-gat nog 'n maand wag en dan baie aggressief wees teen berg en as dit nie werk nie moet die chopper wat hom laasjaar gekwes het maar weer try!-Dagroep werk ook nie en hy sit nie sy mond aan 10/80 nie!
Henry

Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek sit nou die aand,terwyl ek roep, en wonder of springhase en hase dom is OF baie astrant. Gewoonlik kom sit die springhase redelik naby my roeper. As ek n jakkals klank speel reageer hulle glad nie. As ek n springhaas was sou ek gat skoon gemaak het as my grootste vyand 10 meter van my af n skreeu gee. Beteken dit dalk dat die springhaas besef dat dit nie n rerige jakkals is wat roep nie of beteken dit dat jakkalse nie springhase vang in my gebied nie.
Wat dink julle?
Mooi bly
Wat dink julle?
Mooi bly
-
Chrisjan
Re: algemene jakkals vra
Ek stem saam met hierdie stelling, ek het hierdie week baie naby aan skape geroep. Hulle raak nie kruwelrig of niks nie.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek het nou die aand gesien hoe kom die springhase nader as jy 'n springhaas roep gebruik, jakkalse vang seker springhase en vlakhase om hulle dieet af te wissel en die beskikbaarheid van hulle
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: algemene jakkals vra
Kan nie antwoord op bogenoemde nie, maar my roeper is amper kas toe getrap deur bees. Hulle raak heel simpel as daai roeper begin skrou.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: algemene jakkals vra
Moenie naby renosters roep nie, hulle storm daai jakkals wat soos n flits lyk en skop hom dat hy daar trek!
Groete Alex
Groete Alex
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Pasop vir donkies ook. 'n Vriend van my moes hardloop om sy foxpro te red van 'n bedonnerde donkie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Ook al dieselfde gewonder met 'n klein troppie springbokke met jong lammertjies by...hulle was gladnie bekommerd oor die jak (roeper) wat naby geskree het nie...
Maar dan het 'n trop beeste al baie aggresief nader gehol en die roeper omring..
Dit bly maar 'n raaisel
Kon ook nog nooit 'n brak uit 'n hoogte uitroep nie, maar hulle sit redelik stil en bekyk die dinge...kon al een klop op 'n redelike afstand.
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: algemene jakkals vra
Just a thought, Do Jackal shout when in close proximity of their prey, as I think that these animals do not react as a jackal normally shouts when far away and it takes a while before the jackal actually chases the lamb/springhare or hare, so they do not actually put the sound of the jackal with danger. Just a thought, what do you think?
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: algemene jakkals vra
Ek het agter gekom sekere klanke het geen uitwerking op sekere diere nie.
My roeper het so eksta cone op en sekere klanke klink net nie reg op die oor nie.
My roeper het so eksta cone op en sekere klanke klink net nie reg op die oor nie.
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Dankie manne. Lyk darem vir my of my plaas se springhase nie so abnormaal is nie. Het al gehoor van manne wat vertel dat n bakoor die roeper gegryp het en daarmee gehardloop het.
Wayne I think you hit the nail on the head. It makes sense that the rabbit doesn't connect the howling jackal to danger. Almost the same as the fact that a dead animal, or anything killed by a gun, doesn't know how a gunshot sound.
Mooi Bly
Wayne I think you hit the nail on the head. It makes sense that the rabbit doesn't connect the howling jackal to danger. Almost the same as the fact that a dead animal, or anything killed by a gun, doesn't know how a gunshot sound.
Mooi Bly
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Biker, dit is om hierdie rede dat ek nie daarvan hou om op my staanplek te begin as dit nog lig of skemer is nie. Ek weet dit is eintlik die norm maar ek is altyd bang die bogger sit vir my en kyk as ek deur my "inrig" fase gaan. Ek voel net dat as ek in die donker by my staanplek aankom kry ek darem so n klein bietjie van die mededingende faktor aan my kant.Biker wrote:Hallo
Wat is julle ondervinding van jakkalse wat antwoord in n berg of hoee terrein sodat hulle op jou afkyk dws. nie te ver van jou af nie? My ondervinding is dat hulle bitter min inkom . Ek wonder of hulle nie die hele besigheid van bakkie en lig en stoel wat draai as n mooi prentjie so van bo-af sien nie.
Groete Biker
-
HCVWYK
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Sep 27, 2010 10:24 am
Re: algemene jakkals vra
Het week trug geroep, antwoord die vlek sommer toe ek hassie begin speel. Wind nie lekker so ek los hom toe en gaan roep so paar aande later van sy ander kant af. Speel toe net steenbok maar net sulke kort stukkies en dan 5-10min stil. So teen 3de keer andwoord hulle weer op selfde plek as vorige aand.
Dit naby aan ons lyn maar aan buurman se kant. Kry baie hulle spore teen daai draad. Toe dink ek maar ek gaan hulle voorsit. Sit toe heel nag daar sonder om te roep. Hulle het so 6 keer die aand van daai selfde plek in buurman se kamp seker so 600m weg gepraat. Dan antwoord daar nog so ander stel ook partykeer.
Die buurman se kiners het ek gehoor het al daar geroep. So vlekkies ken nou die besigheid. Hoe kry ek hulle nou. Het darm die naweek een in die yster gevang. Wil nou maar hier ook kom ysters stel.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
ek het 'nvraag.
ek het nou ttussen die 22-250 en ysters 'n hele gesin uitgehaal...behalwe 1 kleintjie.
hoe gaan ek te werk? dink sy wou helper wees.
kan ek nog dalk kans vat met vlekkie D? mooi huil?
ek het nou ttussen die 22-250 en ysters 'n hele gesin uitgehaal...behalwe 1 kleintjie.
hoe gaan ek te werk? dink sy wou helper wees.
kan ek nog dalk kans vat met vlekkie D? mooi huil?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: algemene jakkals vra
Cassie, will jak alleen/ rooi alleen not work
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
yes, but im afraid the young one, feel intemedated.Wayne wrote:Cassie, will jak alleen/ rooi alleen not work
I know he isn't so young anymore. I was just wondering
HOU HOM DAAI DIKTE
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: algemene jakkals vra
Cassie, wat is die moontlikheid dat die jonge uit die gebied sal beweeg? As daar nie ander jakkalse is nie, sal die jonge hetsy 'n teef of 'n reun nou seker hard opsoek wees na 'n maatjie. Of sal die jonge nou juis in die gebied bly omdat hy/sy nou die dominante jakkals in die gebied is?
Groete
Ruan
Groete
Ruan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
ruan
hy kan dalk uitbeweeg, maar, dan mors hy maar net daar.
wil hom skiet terwyl hy nog sy mense soek
hy kan dalk uitbeweeg, maar, dan mors hy maar net daar.
wil hom skiet terwyl hy nog sy mense soek
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Cassie, wat van Elsneus? As dit n reun is dink ek jy staan n kans. Aan die anderkant is my ondervinding dat daai "agtergeblewenes" maar dem moeilik inkom op Jakroepe. Het hy weggekom toe jy die ander laat sneuwel het of was hy toevallig die aand nie daar nie?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
hy was nie diekeer daar nie, maar het hom al gesien. toe ek die reen op 310m geskiet het.
het vanaand elsneus prober, maar hy was nie daar nie.
het rooikat geskiet. wil more net seker maak van afstand, maar rangefinder het 340m gelees...
het vanaand elsneus prober, maar hy was nie daar nie.
het rooikat geskiet. wil more net seker maak van afstand, maar rangefinder het 340m gelees...
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: algemene jakkals vra
Jou doring! My lig kan nie eers so ver lig nie. Mooi man. Wat Elsneus betref lyk dit darem vir my of ons dieselfde dink.
Watter klank het jy gebruik om die rooikat in te roep?
Watter klank het jy gebruik om die rooikat in te roep?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
katte raak gery.
maar wou nie nader kom. toe ek nader ry, toe hol hul. was 2. ma en jonge.
toe ek nou gaan soek, steek die honed die jonge ook uit!
was toe 228m gewees. maar luck, want kan nie lyf sien tussen bosse nie

Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: algemene jakkals vra
Roep gisteraand met hassie klein seker so 20min later kom daar n jong bakoor tot by die bakkie en tjank vreeslik vir so 15min an en af. Het dit al met julle gebeur.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel