Kleinstroom forel
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Kleinstroom forel
More almal
Was die naweek bietjie weg en het paar vlieë gegooi agter forel aan in KZN. #2 Gewig T&T stok met 6X (1.3kg) tippet. Lekker ligte setup en moes maar mooi speel met party vis. Was paar keer ook afgebreek. Hier is link na bietjie van die aksie.
http://vimeo.com/91279378

- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Kleinstroom forel
Gille, lekker man, jy maak my sommer groen van jaloerheid
Wat se vlieggie het jy gebruik as ek mag vra?
Wat se vlieggie het jy gebruik as ek mag vra?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Kleinstroom forel
Baie mooi Gillie.
het jy die T&T by Murray laat maak? Is dit 'n abel of sage reel op die stok en is dit Elk hair caddis wat jy gebruik het?
Watter lengte leader het jy gebruik? 12ft?
het jy die T&T by Murray laat maak? Is dit 'n abel of sage reel op die stok en is dit Elk hair caddis wat jy gebruik het?
Watter lengte leader het jy gebruik? 12ft?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Kleinstroom forel
Hi Frikkie, iets van als, elk hair caddis, kauffman stimulator onder andere !Frikkiedbr wrote:Gille, lekker man, jy maak my sommer groen van jaloerheid![]()
Wat se vlieggie het jy gebruik as ek mag vra?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Kleinstroom forel
Cool dankie, ek het ook al so probeer vang maar daai foreltjies was te slim gewees. Wou aan niks byt nie. So anser vraagie het jy 'n striking indicator gebruik?
Ek sien nie so iets op jou lyn nie.
Ek sien nie so iets op jou lyn nie.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Kleinstroom forel
Frikkie, op die video lyk dit na dry flies. so jy kyk vir die "take" en dan strike jy.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Kleinstroom forel
Ooo ok, dit maak baie sin, dankie Frederick. Ek het nog nooit met droeë vlieë gevang nie. Dit lyk vrek moeilik
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Kleinstroom forel
Hi FrederickFCLoretz wrote:Baie mooi Gillie.
het jy die T&T by Murray laat maak? Is dit 'n abel of sage reel op die stok en is dit Elk hair caddis wat jy gebruik het?
Watter lengte leader het jy gebruik? 12ft?
Ja dit was een van Murray hulle se stokke, 7'6'', lekker kort vir daar tussen die gras en takke, sukkel egter bietjie as die wind optel. Katrol is 'n klein Ross, Leader/tippet was hier by die 14ft lank. Vlieë was elk hair caddis en kauffman stimulator die gewildste, maar dit was een van daai naweke wat die vis amper enige iets so vat.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Kleinstroom forel
Frikkie Dry flies is van die makliker maniere om te vang naas streamers. In my opinie. Jy kan die take sien as die vis die vlieg vat. En sodra die vis die vlieg gevat het se jy in jou mind "god save the queen" voor jy strike. anders ruk jy die vlieg uit die vis se bek uit.Frikkiedbr wrote:Ooo ok, dit maak baie sin, dankie Frederick. Ek het nog nooit met droeë vlieë gevang nie. Dit lyk vrek moeilik
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Kleinstroom forel
O ok, dan het mens goeie oë nodig Frederick
Ek sal dit eendag probeer. Soos hulle ook sê wie nie waag nie sal nie wen nie.
Ek sal dit eendag probeer. Soos hulle ook sê wie nie waag nie sal nie wen nie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Kleinstroom forel
Nice man, lyk of daai stroom vol lewe is. Niks lekkerder as om jou teiken spesies in sy natuurlike habitat en in sy natuurlike vorm te jag nie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Kleinstroom forel
ek help die seuns om beitjie "vis te vang" by die dam ...
https://lh5.googleusercontent.com/-zNkrFrsjxmg/U0OmBTckPYI/AAAAAAAAFFQ/46RUBRFGSkk/w1046-h695-no/IMGP7682.JPG
https://lh5.googleusercontent.com/-zNkrFrsjxmg/U0OmBTckPYI/AAAAAAAAFFQ/46RUBRFGSkk/w1046-h695-no/IMGP7682.JPG
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Kleinstroom forel
Lekker man Johan eks nou sommer lus vir visvang. Baie netjies.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Kleinstroom forel
Baie mooi, daai water is darm skoon.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Kleinstroom forel
Ja dit was lekker om weer ernstig beitjie vis te vang en meer spesifiek forel. Het dit lanklaas gedoen.
Nou skuif die teikenspesie na springbok oor die Paas langnaweek...
Nou skuif die teikenspesie na springbok oor die Paas langnaweek...
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Kleinstroom forel
Gillie die paasnaweek is verby. Waar is die springbokkegillie wrote:
Nou skuif die teikenspesie na springbok oor die Paas langnaweek...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Kleinstroom forel
ja jy is reg... daar is mos al n 2014 jagseisoen foto thread? sal dit daar plaas !FCLoretz wrote:Gillie die paasnaweek is verby. Waar is die springbokkegillie wrote:
Nou skuif die teikenspesie na springbok oor die Paas langnaweek...