Case driver

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
marco

Case driver

Post by marco »

Hi manne ek het sopas n nuwe projek klaar gemaak. Dis n case driver wat n mans met die hand los en vas kan draai. Anders as die ander tipes wat n mans sukkel om oordentlik te laat vas draai wanneer daar bv nekke gesny word of wat gereedskap noodig word om dit los en vas te draai benodig hierdie een net jou hand om te werk.

Die case driver gebruik die LEE AUTO PRIME se shell holders so enige kaliber kan in die case driver gebruik word.

OP die fotos het ek bv n .222 ren dop en dan weer n .300 Win mag dop in gesit om te wys.

Om tussen kaliber te verander neem nie eers n minuut nie en hy knyp daai dop vir dood.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Case driver

Post by Gawie(13mm) »

Al wat ek wil weet is prys en bankbesonderhede. "STAT"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Case driver

Post by smitjs »

Marco, ek soek ook een asseblief.
Groete
Johan Smit
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Case driver

Post by Jacquesb »

Wil ook een bestel asb.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Case driver

Post by Klopper »

Ek sal ook een vat!
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Case driver

Post by MJK »

Nog een hierdiekant - Hoeveel gaan dit kos?

Kan ook saam met Gawie s'n in die pos gooi
Last edited by MJK on Mon Mar 17, 2014 9:26 am, edited 1 time in total.
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Case driver

Post by hennief »

More Marco

Baie netjies gedoen, jy kan sommer myne saam met Gawie s'n in die possak gooi! :)

Groetnis
Eyeman
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Thu Mar 14, 2013 12:11 pm

Re: Case driver

Post by Eyeman »

Wat prys hy?
marco

Re: Case driver

Post by marco »

Hi manne jammer ek kom nou eers terug na julle toe dis maar n moeilike dag by die werk.. :):

Ok die case drivers kos R350.00 En R50.00 vir pos en verpakking.

Dis om een te stuur, weet nie hoeveel dit dalk duurder sal wees as n mens meer as een in n pakkie pos nie maar sal uit vind.. Glo nie dit sal te veel wees nie. Stuur my n pm as julle belang stel dan kan ek aan julle my bank besonderhede deurgee. Ek pos hulle sodra ek bewys van betaling ontvang het..

Baie dankie
Post Reply