Taktiese kolf bou 101
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Ek is nou moeg kolf gebou......
Last edited by Chevvy SS on Wed Mar 12, 2014 8:25 pm, edited 1 time in total.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Voorbereidings vir verf:

Twee lae "quick-sand primer" met 'n skuur-sessie tussen in vul al die klein merkies op en wys ook die oneweredighede uit, indien enige.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Onthou om die "bedding" toe te plak anders gaan jy weer moet skuur. Die onderlaag is redelik dik en die aksie sal nie pas indien jy nie die nodige voorsorg tref nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
"John Deer Racing Green"
Skuur met 1000 grit waterpapier en water tussen lae verf.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Van werks-esel tot resiesperd in 235 maklike stappe.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Ek weet julle man kyk fyn en het met bogaande foto opgelet dat die wangstuk vuller nou swart is en dat ek 'n beskermstuk onder die kolfgreep aangebring het.
Die roer in die middel is om Pieter se eengat-skieter wat nou 'n Boyds baadjie aangetrek het. Die onderste tupperware is die oorspronklike Hogue kolf.
Nou ja, so maak mens
Soos julle agtergekom het is Beyers en Ralph se ondernemings glad nie in gevaar nie. Hulle het hope geduld en is vakmanne wat nie hul oepsies kan of sal wegsteek met lap en plak nie.
Ek is 'n bietjie van 'n perfeksionis, maar is ongeduldig en as 'n ding moet werk, maak ek hom werk of verloor belangstelling. Ek het die kolf gebou omdat ek die Boyds wou smous om die 7mm se opgradering te help finansier.
Kritiek en raad sowel as ander insette is welkom. Opbouend of negatief is welkom. Ek het my uitgegee hiervoor en sal maar sterk staan
Een ding waaroor ek nie houe gaan vat nie, is die kleur. Hy's myne; ek het hom geverf en al was die kleur verkeerd gemeng is ek nou baie lief vir my John Deere Howa.
Groete,
Gawie.
Ns: Ek soek nog steeds ''John Deere" plakker.

Last edited by Gawie(13mm) on Sat Apr 26, 2014 11:04 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Baie dankie vir die deel, het dit baie geniet.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8001
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Racing Green ... nie geweet mens kry so iets nie, dalk kort hy nou net twee wit (dalk geel om by die JohnDeer tema te pas) racing stripes om hom vinniger te maak 
Baie mooi Gawie.
Baie mooi Gawie.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Ja ek het ook gedink sulke geel racing stripes sal mooi lyk saam met die John Deere logo op die kolf. 
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Taktiese kolf bou 101
Mooi gedoen Gawie! Jou projekte maak altyd vuur onder my bas om ook op te staan voor die TV en in die garage tyd agter die gereedskap te gaan spandeer. Het juis gisteraand ook my kolf begin uitteken. Moet nou net nie van daai dop uitgloei projek vergeet nie 
Jannie Welman
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Goed gedoen Gawie. Baie spoggerig.
Groete.
Groete.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Netjies Gawie!
Hier is so paar idees:
http://www.tractorbynet.com/forums/attachments/private-party-ads/285807d1350996533-john-deere-ar15-rifle-sale-john-deer-ar151.jpg
http://www.armoryblog.com/wp-content/uploads/2012/08/John-Deere-FN-Pistol.jpg

Goed, beter, 6millimeter!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Gawie
Baie netjies man. Ek wil nou net weet hoe skiet hy

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Taktiese kolf bou 101
Baie mooi Gawie ek is nou sommer self lus om so iets aan te pak.
Ek dink nie ek kan enige kritiek gee nie. jy het mooi gemaak.
Ek is ook besig met n anealing masien wag net vir n part wat ek bestel het dan kom sit ek hom op.
Groete
Hein

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am