Vortex fokus probleme?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vortex fokus probleme?
ek gaan die antwoorde op my oorspronklike vrae print en dit dan saam skietbaan toe vat. ek is al meer seker die probleem wat ek het is onkude met die scope en nie die scope self nie.. tog sal ek nie vir n varminter tippe geweer weer n scope met n parralaxkoop nie. eerder iets soos 4-10x 52? komplimenteer of kompliseer n paralax nagskiet?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Vortex fokus probleme?
Kompliseer - defnitief kompliseer.
Al wat jy moet en kan doen indien jy reeds sit met 'n teleskoop met 'n parralax is om die "happy medium" te kry waar die teleskoop helder is op die mees algemeenste afstande waaroor jy skiet in die nag.
Teleskope met paralax verstelling is bedoel vir dagskiet en baanskiet waar jy baie tyd het om met die verstellings te speel.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
tafjak
Re: Vortex fokus probleme?
Jaco
...ook min of meer my siening. Vir die nagjag het jy "Mik-en-druk" scope nodig.Teleskope met paralax verstelling is bedoel vir dagskiet en baanskiet waar jy baie tyd het om met die verstellings te speel.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex fokus probleme?
Ons het vir my pa 'n 4-12 x 40 Vortex Diamondback op sy 223 gesit. Die scope se paralaks kan nie verstel word nie en hy sukkel in die dag met hom. Nadat hy sy oog beter opgelyn het met die kruis, gaan dit beter. Hy stel dit snags af tot op x6 vergroting en dan is die scope goed - en hy het al 6 jakkies geklink.
Hy stem dan ook saam - in daardie sekonde wat jy het om te skiet moet jou opstelling en helderheid 100% wees, anders is jy laat. So 'n vaste verstelling is beter.
Hein M.
Hy stem dan ook saam - in daardie sekonde wat jy het om te skiet moet jou opstelling en helderheid 100% wees, anders is jy laat. So 'n vaste verstelling is beter.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Vortex fokus probleme?
Hein.
Dalk maak ek nou 'n dom of onnodige voorstel, maar dit klink vir my jou pa se Diamondback is nog nie vir sy oog ingestel op die agterste lens nie - ook 'n ding waarna jy kan kyk is of sy ringe nie dalk te hoog is nie.
Ek het so 'n tydjie terug vir my pa 'n "DAT" scope gescore - die eienaar was oortuig dat die scope getjok is oor hy vaal gebly het - ek het net laer ringe opgesit en die aghterste lens reggestel en die ouman skiet nou eerder met sy 303 as met die 243 - want hy kan goed sien!
Groete.
Jaco
Dalk maak ek nou 'n dom of onnodige voorstel, maar dit klink vir my jou pa se Diamondback is nog nie vir sy oog ingestel op die agterste lens nie - ook 'n ding waarna jy kan kyk is of sy ringe nie dalk te hoog is nie.
Ek het so 'n tydjie terug vir my pa 'n "DAT" scope gescore - die eienaar was oortuig dat die scope getjok is oor hy vaal gebly het - ek het net laer ringe opgesit en die aghterste lens reggestel en die ouman skiet nou eerder met sy 303 as met die 243 - want hy kan goed sien!
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vortex fokus probleme?
nes ek begin beter voel dan hoor ek weer van iemand wat sukkel met vortex fokus probleme. ons kan tog nie almal so onkundig wees nie en dit elke keer met dieselfde fabrikaat. ek bly maar ongerus oor my vortex.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex fokus probleme?
Jaco,
Jy is reg. Ek het hom daarop ook gewys -en dit was ook deel van die probleem
Dalk die eintlike probleem
Sy Mini 90 se kolfkam is nogal laag, maar die '40 voorste lens laat lae ringe toe.
Jagbehep,
Vortex is 'n BAIE goeie "brand". Daai Viper van jou se kwaliteit is regtig goed - en die waarborg ook. Dit is net by uitstek 'n dag-scope, so gebruik hom daarvoor.
Stel die vergroting in die nag af en dit sal beter gaan.
Gaan lees 'n bietjie op die internasionale forums almal se mening oor die Vortex en jy sal sien dat almal tevrede is.
Hein M.
Jy is reg. Ek het hom daarop ook gewys -en dit was ook deel van die probleem
Dalk die eintlike probleem
Jagbehep,
Vortex is 'n BAIE goeie "brand". Daai Viper van jou se kwaliteit is regtig goed - en die waarborg ook. Dit is net by uitstek 'n dag-scope, so gebruik hom daarvoor.
Stel die vergroting in die nag af en dit sal beter gaan.
Gaan lees 'n bietjie op die internasionale forums almal se mening oor die Vortex en jy sal sien dat almal tevrede is.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vortex fokus probleme?
hein, ek vat jou woord vir dit, ek sien die ouens wat kla oor die vortex is almal oor fokus, dus ly ek af dit, is dieselfde probleem as myne wet eindelik op onkunde neerkom.
ek se weer ek het geen probleme in die dag nie in teen deel, die performance is dan fantasties.
ek se weer ek het geen probleme in die dag nie in teen deel, die performance is dan fantasties.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex fokus probleme?
Jy is reg. Glo in jou toerusting. Op sekere "middelklas" fabrikate kan jy vertrou as jagter. Lynx en Burris het huishoudelike name onder Suid-Afrikaanse jagters geword die afgelope paar dekades. Nikon en Vortex kan nou in dieselfde klas teleskope gesien word.Jagbehep! wrote: hein, ek vat jou woord vir dit, ek sien die ouens wat kla oor die vortex is almal oor fokus, dus ly ek af dit, is dieselfde probleem as myne wet eindelik op onkunde neerkom.
ek se weer ek het geen probleme in die dag nie in teen deel, die performance is dan fantasties.
'n Slim man het eendag gese dat die operator moet kan bewys dat hy beter as sy toerusting is. Ek sal dit nooit met gewere en teleskope regkry nie, want ek bewe te veel
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein