.308 cal koeëls
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
.308 cal koeëls
Ek het bietjie kas skoon gemaak en het die volgende .30 kal koeëls vir iemand wat hulle wil probeer.
48 x 110gr V-max - NicoSmit
44 x 125gr Ballistic Tips - Fantie
100 gebruikte Winchester 308 Win doppe - Fantie
1 amper vol blik S335 - Petrie
Kom haal dit by my of betaal posgeld (ek gaan nie die dryfmiddel pos nie)

Last edited by Arnold on Tue Feb 11, 2014 8:30 am, edited 2 times in total.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .308 cal koeëls
Sal hulle graag wil probeer en die doppe sal welkom wees. Ek is bietjie ver om die kruit te kom haal.
PM jou, baie dankie.
PM jou, baie dankie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: .308 cal koeëls
pm gestuur
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 cal koeëls
Daar is een voorwaarde en dit is dat jy die goeie daad moet voortsit. As jy bereid is om dit te doen is die goedjies verniet en dit gaan jou slegs posgeld kos.
Fanta, Nico se pm het my gekry net net voor jou post. Ek hou jou op hoogte.
Fanta, Nico se pm het my gekry net net voor jou post. Ek hou jou op hoogte.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .308 cal koeëls
Het so gedink ja. Geen problem nie, gun dit vir Nico se vinnige vingers.
Het iets in gedagte om ketting mee te laat aangaan.
Het iets in gedagte om ketting mee te laat aangaan.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: .308 cal koeëls
so dit help so bietjie om nagskof te werk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .308 cal koeëls
Hoop nie jou baas is ook op die forum nie

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 cal koeëls
OK Nico het die 110gr V-Maxe gevat, hy sal dan op sy beurt ook 'n ietsie hier op die forum kom plaas wat iemand anders weer kan gebruik.
Fanta, jy is dan in lyn vir die 125gr BTs en 100 doppe.
Fanta, jy is dan in lyn vir die 125gr BTs en 100 doppe.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .308 cal koeëls
Baie dankie, sal hulle met graagte aanvaar. Wil net foto neem van wat ek wil weg gee dan post ek dit hier.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: .308 cal koeëls
nee wat ek glo nie daardie ou het al ooit in sy lewe naby 'n geweer gekom nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 cal koeëls
Goed, Fantie vat die 125 greiners en doppe so sal dan weer op sy beurt hier iets kom plass om die ding aan die gang te hou.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: .308 cal koeëls
Daardie 110 gr vmaxe in die 3006 sal mooi maak op 'n jakkals
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: .308 cal koeëls
wel gedaan Arnold
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 cal koeëls
Dit het bietjie lank gevat van my kant af, maar die pakkies is gepos of afgelewer.