Naand Manne en dames.
Ek beplan om Hornady 165gr SST's vir oefen, baan en nou en dan jag te gebruik, en 165gr Interbonds uitsluitlik vir jag te gebruik en het gewonder wat is julle manne se opinie van die Hornady GMX koeels?
Is die GMX baie beter wat vleis skade aanbetref teenoor die Interbonds of sal dit maar min of meer dieselfde wees?
Ek gaan meestal Kudu en Gemsbok skiet met die Interbonds.
PS. Wat kos GMXe al en hoe vergelyk dit met Barnes? (Goed beter Barnes?)
Groete
Jaco
Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Jaco, van watter kaliber praat jy nou?
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Naand Oom PW
Jammer
, ek het die belangrikste vergeet.
Dit is 'n 30-06.
Jaco
Jammer
Dit is 'n 30-06.
Jaco
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Jaco ek skiet net Hornady in my 30.06
Het al Interlock en Interbond gebruik en ek is baie tevrede met hulle
Die SST mors maar vleis op naby skote maar ek skiet meestal in die nek of kop
Het al 150gr, 165gr en 180gr gebruik en skiet nou net 165gr SST
Ek gebruik die 180gr Superformance vir die koedoes en skiet hulle gewoonlik tussen die ogies of hoog in die nek
Het nog nie die GMX gebruik nie, nog nie van hulle kon kry nie

vlakvark en bosvark Bvk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Jaco
Jy is in PE hoekom stap jy nie na GSCustom en probeer hulle produk nie? Anders sal ek die GMX in 150gr aanbeveel vir 3006. Hulle werk so goed soos Barnes koop wat jy kan kry en koop genoeg. Gaan kyk wat het Kopskoot met hulle gedoen.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Ek het met al 3 al gejag
SST baie vleisskade
Interbond is uitstuikend sowel as GMX al verskil is dat GMX koper het en nie lood ek kon nie verskil tussen die 2 kry, al rede hoekom ek nie meer hulle gebruik nie is omdat hulle duur is, want ek skiet papier/baan ook, geen punt is te duur as dit by wild kom nie.Jy skiet R4000 koedoe, so R10 punt is niks teenoor kwes bok wat weg kom nie.
Het so jaar terug n rooibok geskiet so 50m en gedog hier kom vleisskade, maar was baie in my skik met min vleisskade.
Dit is maar net my ondervinding met die tipe punte
Groete
Charles

Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 622
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Interbond is hulle gewig in goud werd, in my beskeie opinie.
Ek reken nie daar is `n beter koeel vir jag, gegewe die finasies-faktor, as die Interbond nie.
Verskil gerus, maar ek het al `n hele paar gebruiktes uitgegrou en hulle lyk mooooi!
Ek reken nie daar is `n beter koeel vir jag, gegewe die finasies-faktor, as die Interbond nie.
Verskil gerus, maar ek het al `n hele paar gebruiktes uitgegrou en hulle lyk mooooi!
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Dankie vir almal se bydrae.
Ek het SST gekry omrede hulle dieselfde BC het as die interbonds en dan is hulle(SST) ook nie so duur om te skiet op papier nie. Ek oefen meer as wat ek jag so ek wil nie "duur" koeels op papier uitskiet nie. Die twee koeels gesels ook saam so ek hoef nie dan my scope te stel vir verskillende patrone nie.
Ek gaan die Interbonds uitsluitlik gebruik vir jag en het gedink die SST's kan ook gebruik word vir bosvark/vlakvark? Gaan dit groot vleisskade aan n vark doen?(Ek wetie hoe taai n vark se vel is nie, noggie een geskiet nie
)
Carl:
Ek moet bieg dat ek heeltemal vergeet het van GSC hier in die Baai. Sal hulle webblad bietjie bekyk en dalk n draai daar maak in die week. Watter van hulle koeels stel jy voor?
My volgende vraag is dan nou: Interbonds of GSC of Barnes? (Ek weet wat Kopskoot gaan se!) Onthou dat ek meestal Kudu en so nou en dan Gemsbok gaan skiet.

Hi Jaco, ek het swartwildebees met SST geskiet op die blad en punt het opbebreuk voordat dit die enjin kamer kon raak 4km later moes ek nog n skoot op hom skiet, van daai dag is ek weg van SST.
Charles
Charles
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Hornady Bullets GMX vs Interbonds?
Charles.
Dankie vir die info, ..ek het besluit dat ek die SST's net vir baan gebruik, ek wil definitief nie agter kwesbokke aanloop wat mooi geskiet is nie. Vir nou gaan ek hou by die interbonds vir alle jag doeleindes.
Sal bietjie opswat oor die koper koeels en met GSC gaan gesels.
Lekker aand.