Hehehehe lekker oom Taff hehehe groter en meer seg jy hehehetafjak wrote:trapsuutjies wrote:Kom ek stel dit so - as ek 'n Zeiss kan kry vir R2500 sal ek dit doen, maar vir alle praktiese doeleindes kan ek nie meer as R2000 spandeer nie.
@Robbie - hoe het jy daardie Adler gekoop? Deur African Outdoor?
Geseende Kersfees.
Wil jou egter waarsku dat met bogenoemde attitude gaan die "katte in sakke" meer en groter word. Trap maar suutjies as dit by scopes kom.
Mooiloop
'n Kat in die sak...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 'n Kat in die sak...
-
trapsuutjies
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Dec 19, 2013 10:41 pm
Re: 'n Kat in die sak...
Nou ja - ek het darem iets geleer tussen die opinies, raad en kritiek - en toe uiteindelik 'n Hawke aangeskaf. Tesame met die sagteware wat hulle verniet weggee, het ek die outjie mooi ingestel en my eerste kompetisie, eerste skoot op 250m die valplaat laat sing, tweede skoot 'n 10 kol getref (dooie rus, ek is maar nog nuut) - en kon dit SIEN op 200m... so wat helderheid en akkuraatheid betref kan ek beslis hierdie teleskoop aanbeveel. Om spesifiek te wees, dit is 'n Varmint SF 6-24x44. Nou moet ek net die groepering regkry, en werk aan die staan skiete, dan gaan ek goeie tellings begin opsit.
Tussen hakies, ek het 'n ander man se Remington 700 .375 geleen vir die swaar geweer skote, en is verstom oor hoe lekker die ding skiet. As ek net gewoond was aan die ligte sneller, het ek sowaar voltal geskiet met hom. Lieflike geweer!
Tussen hakies, ek het 'n ander man se Remington 700 .375 geleen vir die swaar geweer skote, en is verstom oor hoe lekker die ding skiet. As ek net gewoond was aan die ligte sneller, het ek sowaar voltal geskiet met hom. Lieflike geweer!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 'n Kat in die sak...
Die week weer n klient gehad wat sy "Leupold" ingebring het vir herstelwerk. Ding skiet glo kwaai bont. En dis tog n Merk4, die ding moet mos reg skiet.
Nodeloos om te se, dit was nie n regte Leupold nie. Vra toe die klient wat het hy betaal? R1000, kom die antwoord...
Les? As n R23k scope vir jou aangebied word teen R1000 dan klink dit nie net te goed om waar te wees nie, dit IS.
Groete

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 'n Kat in die sak...
Stefan
Ek het gehoor fan die fake Leupolds. Maar nog nooit gesien nie. Ek bly maar met my aankope by gerespekteerde handelaars. Ek sal net graag wil
Weet waar kry die mense dit??
Koop hulle dit op vlooi markte of wat??
Ek het gehoor fan die fake Leupolds. Maar nog nooit gesien nie. Ek bly maar met my aankope by gerespekteerde handelaars. Ek sal net graag wil
Weet waar kry die mense dit??
Koop hulle dit op vlooi markte of wat??
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 'n Kat in die sak...
Yebo oom Frikkie. Word in China gemaak. Verskil dag en nag van die "real Mcoy"