Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Lamtjop »

Louis/Francios
Bly om te hoor die varmint hunters werk vir julle, wat ek dalk moes byvoeg is dat ek reeds met n leupold met die gewone fine duplex skiet en ek sien my kruis goed selfs al is my lig baie gedim. Hoe dowwer die lig, hoe beter? Maar die varmint hunters is baie dunner as die fine duplex, nou's ek bang ek moet te veel lig maak net om die kruishaar raak te sien. Ek wil net eenmaal koop en reg koop nou vra ek al wat leef en beef oor hul opinie.
Groete
User avatar
Speelmanskop
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Mon Nov 09, 2009 7:23 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Speelmanskop »

Hi Danie
Ek is seker ek het in die verlede 'n lekker berig gelees wat sy oor jag skopes geskryf het. Ek is op soek na 'n nuwe skope maar weet nie watter maak om te vat nie. Het jy enige raad vir my?
Dankie
Paul
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Geno »

Het gister die Burris FFII 3-9x40 in 'n combo saam 'n verkyker bestel vir $220, wat 'n bargain!
Gaan die 3.5-10x50 Leupold van die 308 afhaal en op die 25-06 sit, en die burris op die 308 gooi.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by JvB »

Geno wrote: Het gister die Burris FFII 3-9x40 in 'n combo saam 'n verkyker bestel vir $220, wat 'n bargain!
Hi Geno,

Ek kyk ook daarna, maar waar het jy dit gekoop want ek het Cabelas probeer maar sodra jy jou SA adres in sit aanvaar hul dit nie.


Groete,

JvB
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Geno

Besit jy al 'n Burris, of is hierdie jou eerste koop van hulle? Ek kyk tans na die 6-20x50mm Fullfield II, maar wik en weeg nog tussen hom en die 4-14x42mm Fullfield II. Ek het by manne soos Oom Piet Breedt en Jaco Brink gehoor dat die 4-14x42 geen pyne het nie en 'n puik scope vir sy prysklas is, maar nou het ek nog niemand teegekom wat al ondervinding het van die 6-20x50 nie.

Sal graag eers met iemand wil praat wat reeds die scope het...

NS. net ietsie vir die 243 manne. Die naweek by die Pro-amm groepering het wie met die eerste prys weg gestap?? 'n Oom met 'n 308win!!  ;)

Ek moes net! haha! ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis102 »

Ponkie wrote: NS. net ietsie vir die 243 manne. Die naweek by die Pro-amm groepering het wie met die eerste prys weg gestap?? 'n Oom met 'n 308win!! 
Ponkie

Almal weet 'n 308win moet groepeer, dit is by die afmik en afstand raai waar die moeilikheid kom met jakkalsjag & 'n 308win - d.w.s. die man agter die roer.  Jy moet tog daardie Oom geluk s? van my kant af.  Wonner hoeveel die Oom en hoeveel die kaliber te make gehad het met die sukses?

Waarmee skiet jy en hoekom het die Oom jou geklop?

Mooimaak
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis102 »

Sorry Ponkie

Ek wou nog bys?:  "Ek moes net! Ha, Ha!" Trek net jou been so bietjie terug.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Geno »

JvB, by Bass Pro Shops, deur 'n pel wat gereeld Aapmerika toe gaan.
Hy bring vir 'n ander vriend 'n Burris Eliminator Laserscope ook, hy's omtrent R4000-00 goedkoper as plaaslik.

Ponkie, dis my eerste een, maar het al met 'n paar kliente se roere gegooi wat Burris glas op het, dis kwaai scopes, vir 'n baie goeie prys!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Louis102 wrote:
Ponkie wrote: NS. net ietsie vir die 243 manne. Die naweek by die Pro-amm groepering het wie met die eerste prys weg gestap?? 'n Oom met 'n 308win!! 
Waarmee skiet jy en hoekom het die Oom jou geklop?
Oom Louis

Nee ek is gewoond dat my been getrek word, hier in die koshuis moet jy maar altyd 'n antwoord terug he of jy staan soos 'n poephol haha
Kyk Pa Ponkie kon nie die skietdag bywoon nie en my 308 mos nog op sy naam, so toe moes ek 'n geweer leen by iemand wat die dag daar is. Eerste keer in my lewe wat ek met die geweer toe Saterdag skiet, my kleinste groepering was maar 22mm. Die Oom wat gewen het het 'n 8.12mm groep geskiet.

Groetnis daar in NAM oom Louis

Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis102 »

Ponkie wrote: ... so toe moes ek 'n geweer leen by iemand wat die dag daar is ...
Ponkie,

Nou watter kaliber roer leen jy toe? 

Indien jy met jou betroubare 308win wat op Pa Ponkie se naam is, geskiet het, sou jy m.a.w. vir die Oom wat gewen het, iets kon wys?  Verstaan ek jou reg?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Haha nee Oom dit se ek nie! Nie enige man skiet met gekoopte ammo 'n 8mm groep op 100m nie.
Dis ironies dat ek met 'n 308 geskiet het!  ;D, maar t skote was in dieselfde gat met derde een entjie weg wat die groepering toe vergroot na 22mm!

Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Ponks

Sien die Namibi?rs het jou aan die agterbeen beet. :D Jong, ek en jy bly nie te v?r vanmekaar nie, so ek reken die andermanne moet nou oppas dat ons 2 nie die bazookas(sien my 308-lisensie l? in Willows se offices) hier opvat Namibi? toe nie. Sal bietjie darie gemsbokke 'n ding of 2 kan wys(miskien moet ons hulle so Mei volgende jaar gaan wys hoe skiet mens 'n gemsbok).

Hulle(die oumense) s? dat as jy kan skiet het jy darem nie 243 nodig nie, voel net partykeer of jy ge-handicap is sonder een.

Mooiloop
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by JvB »

Geno,

Dankie vir die terugvoering, ek gaan ook vir my een koop en vriende vra wat in Kanada bly om dit vir my te pos van hul af.


Groete,

JvB
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis102 »

Ponkie wrote: .... Dis ironies dat ek met 'n 308 geskiet het! .... 
Ponkie

Ek het eintlik so vermoed (dat jy ook met 'n 308 geskiet het).  So nou trap jy eintlik lekker in jou eie slagyster, is dit nie?  Jy moet dus saamstem dat dit nie die kaliber is wat die verskil gemaak het nie, want dan sou jy mos ook 'n 8mm groepering geskiet het?  Lyk my daar is eerder 'n hele klomp ander faktore (waarvan die Oom wat gewen het, se vaardigheid, seker die belangrikste is) wat bydrae tot goeie groeperings?  Of hoe?

Mooiloop
Louis

Ns.  Ponkie, ek terg sommer.  Geniet jou 308, ek sal maar met my minderwaardige 243'tjie voortploeter.
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis102 »

tafjak wrote: .... miskien moet ons hulle so Mei volgende jaar gaan wys hoe skiet mens 'n gemsbok ....
Aitsa!  Bring net genoeg amunisie saam! ;D
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Oom Taf

Hulle het my omtrent aan die hakskeen beet!  ;D Dit klink mos sommer na 'n blink plan, my paspoort het ek juis hierdie jaar uitgesort vir sulke dinge! Ons moet dalk plan maak. Ek het ook 'n groot vrind daar in NAM wat graag wil he ons moet kom kuier.

Oom louis

Eendag as my bevoegdheid net goedgekeur wil word gaan ek ook vir my 'n 243 koop, so moet nie te sleg voel nie! ;)

Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

                                                     
ek sal maar met my minderwaardige 243'tjie voortploeter.
.............APPELS!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Skolla »

tafjak wrote: (miskien moet ons hulle so Mei volgende jaar gaan wys hoe skiet mens 'n gemsbok).
Taffie

Moenie net belowe nie.

Skolla
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Skolla

Nou's ek in die moeilikheid en al raad wat ek het is om my daaruit te skiet.

Check my!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Skolla »

tafjak wrote: Check my!
Taffie

Neem aan dit is dan soos dit sal wees!
Mooiry (Nam toe)

Skolla
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Skolla

Lyk my daar is so heen-en-weertjie teen die einde van die jaar. Net om te kom kyk of julle die regte scopes gebruik. -10 vir Burris, evens vir leupold en +20 vir Zeiss :D
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Skolla »

tafjak wrote: heen-en-weertjie teen die einde van die jaar.
-10 vir Burris, evens vir leupold en +20 vir Zeiss :D
Taffie
Die eerste keer wat jy hier kom is dit reg met my.
Lyk my jy is weer lus vir n redenasie oor scopes, maar ek laaik dit. Laat ons hoor wat s? die manne oor jou uitlating.

Skolla
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by boeta »

Taffie

So ek sal bly even breek,dis al wat ek het,maar hulle loop mooi Selfs die 3-9x40 op my 243 waarmee ek groot geword het hy is nou wel afgetree weens loop onsteking,wag vi Frans om vi my n bargain loop te kry

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Boeta

Ja, altyd even! Trek maar net Skolla se been, het gehoor die ou het so Leupoldjie aangeskaf. Mooi. Geen fout met hulle nie. Jong elke ou het sy scope wat werk vir hom.

Maar s? jou wat, wat van die 'n prys in toekomstige OTA is 'n Leupold of Burris. Miskien 'n Swarofski of iets dergliks. Om te kan bydra betaal ou inskrywingsfooi van R50-00. Wetie. Hoe meer inskryf hoe beter die scope, wenner kan selfs kies watter scope hy wil h?(sal natuurlik 'n poel wees om van te kies). Dink nounet dat Leupold VXL of Duralyt net die tipe ding is wat die ouens laat groot goed skiet. Wetie?
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Raven »

Taffie,

Nou waar gooi jy nou die Swarov in, net so langs aan die Zeisie hoop ek.  ;)

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Post Reply