As nederigheid op 'n man afgedwing word...

ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by ANDRIES »

Deon 'n bal werk lekker as iemand dit rol voor jou verby.Jy sal vinnig leer hoeveel om te lead.Lekker oefen met die beste kaliber na 'n 416 Rigby.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by DWB »

Dankie oom Andries, my groot problem was my kam op my kolf was te lag. Ek het hom opgebou en as ek my wang neersit dan lyn my visiere nou perfek op.

Dit is bitter nodig vir die vinnig skiet.

Het 'n krywa wiel gebruik vir die oefen, dit werk net so mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by ANDRIES »

Deon jy is so reg oor die aanle.Baie het al vir my gevra watter geweer om te koop bv Sako,Cz ens.My antwoord is die geweer waarmee jy kan aanle.As jy jou oe toemaak en die geweer optel en dan jou oe oopmaak moet die korrel in die visier wees.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by vriell »

Mooi vark en geluk !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by PWV »

Deon

Troos jou daaraan, wanneer dit op die slegste gaan, kan dit net beter gaan vorentoe. (Lyk my dit is aan die gebeur!)
Ons wag dat "S..t Shot Deon" gou verander in "Deadly" Deon!!
Groetnis
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by GreyGhostGear »

GreyGhostGear wrote:Deon,

net vasbyt, hy gaan nog val, geen twyfel..

Ek moes net so bietjie lag vir jou nuwe bynaam:
"My nuwe bynaam is S..t Shot Deon."

Het so rukkie terug die pette gemaak vir 'n jag groep, nou nie geweet die regterkantste een was op jou gemik nie ;D ;D ;D

http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Raw00749_zps6f03fff9.jpg

Ek maak jou 'n deal, as die eerste een geval het met die 9.3 stuur ek vir jou met komplimente 'n "BAAS" een!

Groete,
Petrie.
Meneer!!
Baie geluk - 'n deal is 'n deal en ek sal verseker vir jou ietsie mooi aanmekaar slaan, no problem!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by DWB »

Moes net kom terg hierso!

Al die ooms met die goeie raad, baie dankie.

Let Wel: Die vark het die naweek geval en die affêre kom nou al 'n ruk lank!

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30%20%232.jpg

Die skerp kant:

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30%20%233.jpg
Last edited by DWB on Mon Dec 02, 2013 8:16 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2488
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by Flip Nel »

DWB wrote:
Moes net kom terg hierso!

Al die ooms met die goeie raad, baie dankie.

Let Wel: Die vark het die naweek geval en die affêre kom nou al 'n ruk lank!

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Tito%20Voster%20-%202013.11.30%20%232.jpg
Nou wie is die vark ;D in die verhaal

Baie geluk mooi man
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by Smiley »

Baie geluk Deon, aanhouer wen. Nou gaan jy hulle looi.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by NEGE3 »

Geluk mater mooi gedoen.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by spekieries »

Mooi Deon

Die ys is gebreek, nou gaan daardie 9.3 hulle omdop.
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by Cz_apie »

Dit was net n kwesie van tyd - nou gaan jy hulle "ROER" - Kan nie verkeerd gaan met die Brno - geluk
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by Foxcreek »

Baie geluk Deon, hoop jy geniet jou nuwe pet.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: As nederigheid op 'n man afgedwing word...

Post by DWB »

Dankie Manne!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply