Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
stf
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm

Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by stf »

Goeie dag,
Aliwal-Noord:
Lede wat belangstel om deel te neem, kontak gerus vir Pierre Bosch by boschjf at telkomsa.net
Spanne bestaan uit vyf skuts.
6x Bane [vyf skote elk].
Inskrywings fooi: R1250 per span.
Pierre
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by JACQUES BOTHA »

Manne en Maninne
Gaaan onsweer n paaar spanne van JARAcAL daar sien Dis immers die nie amptelike jaracl saamskiet van die jaar?
Ek verseker jou dis die lekkerste skiet van almal hierdie!
Jacques
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Wielie Waps »

Jb 'n paar van ons sal sekerlik daar wees. Wil graag die jaar altwee my seuns laat deelneem.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Johan JvR »

'Oom Jorrie en Trawante' is ingeskryf.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by andre007 »

Johan gaan jy?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Zack Benade

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Zack Benade »

Ek is verseker daar. Klaar ingeskryf.
Hierdie keer gaan ek net oorslaap.

Die pryse is baie goed. Ek en John het laas naweek by Letsatsi vyf springbokke gaan skiet.
Wat 'n lekker plek. Ek sal verseker weer daar gaan kuier saam met die familie.

Sien jou daar Jacques.

Dankie aan Pierre, Cecil en al die ander organiseerders vir julle harde werk en beplanning. Die pryse is uit die hoogste rakke. Wel gedaan. 12 uit 10
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Johan JvR »

Yes Andre

Ek is een van die trawante van oom Jorrie se span.

Sien baie uit.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by THOMAST »

Klink lekker
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by 243Songdaug »

Ai ou Jacques! As my kleinman net nie daardie naweek verjaar het nie het ek en my span sommer daar by jou kom oorslaap en weer Saterdag verder gery Aliwal toe.

Groete.
Jaco
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Rooies »

RIGHT ONS IS INGESKRYF

Ek, SiR T, Freddie, SW en Theo sien julle Saterdag more daar by die koffie tafel.

JB moeni jou pienk hoed vergeet nie. !!! :laugh:

groete
Carel
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi

"Forgive your enemies, but never forget their names."
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Beyers »

Carol; Irene; Johan; Ockie en Beyers sien julle daar
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by JuanVE »

Renosterberg is daar, Danie, JT, Werner, Deon en Sarel sien julle daar! Dankie Lammergeier bestuur vir alle julle moeite.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Wielie Waps »

Ek sien dit gaan weer 'n lekker laaaaaaaaang dag raak more. LEKKER MAN LEKKER
stf
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by stf »

Manne van die forum,
Baie dankie vir die ondersteuning van die Lammergeier spanskiet dag. Een en vyftig spanne het deelgeneem. Afgesien van die stormsterkte wind het die dag goed afgeloop. Dankie ook aan Taffie, Freddie, Jacques, Ac, Carel en baie ander forum lede wat die dag ondersteun het.
Dankie ook aan al die SA Jagters spanne en lede wat die dag bygewoon het. Kamdeboo [Beyers], Renosterberg [Jt], Vrystaat Sandveld [Willem Grabe], Stormberg[Willem Prinsloo, Cg Rossouw], Cradock [ Jordaan's en Johan vR] en baie spanne van Smithfield, Springfontein en Bloemfontein.
Baie geluk aan die 'Topshot' span van Zastron wat die dag met n uitstekende telling gewen het. Volgende jaar - 11de Oktober 2014 - maak ons weer so.
Ons beplan ook n 'steel challenge' in dieselfde formaat vir Maart 2014. Verdere inligting daaroor sal later volg.
Lammergeier groete
Stf
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Wielie Waps »

Pierre
Baie dankie vir jul gasvryheid. ek het ongelukkig die braai en groot kuier misgeloop , maar die dag was weereens net iets wat jy nie kan misloop op jou skietkalender nie. Ons beplan al klaar vir volgende jaar.
Jaco(jakkalsgat) het natuurlik sy plek in die span gekoop met die padkos wat hy gepak het. Thanks Jaco en JB , ek het die pienk hoed gelukkig net een keer gedra die jaar.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Jakkalsgat »

Naand se

Pierre aan jou en jou span baie dankie vir 'n puik georganiseerde kompetisie, ek het baie geniet. Ek moes ongelukkig vroeg terugkom om my seun se aaneming en voorstelling diens te kom bywoon en sou eerder julle skiet mis voordat ek dit mis. Dankie weereens Willem en Jacques vir julle "commitment" om seker te maak ek is betyds ek skuld julle 'n steak. Vir my 'n eerste maar verseker nie laaste nie en ek het gister weer gesien dat selfs 'n blinde hoender soms 'n pit raak pik en het ek as groentjie slegs die pienkhoed vir 'n wyle moes dra en gelukkog nie een maal by 'n baan nie.

Vir die van julle wat nog nie gedoen het nie is die 'n moet ek het gister baie geleer en geniet.

Groete
Jaco
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Freddie101 »

Pierre
Dit was lekker en die wind was groot leerkurwe.

Lekkerste is om soveel van van eie soort mense met selfde belangstelling bymekaar te sien.

Baie dankie vir jou en bestuur vir uitstekende werk en opoffering.

Groetnis
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Beyers »

Pierre en jou span
Baie geluk ons het die dag geniet.
Groetnis
Kamdeboo
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by Johan JvR »

Mense dit was weereens baie lekker! Dankie aan almal betrokke met die reelings.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by tafjak »

Pierre

Baie dankie! Altyd 'n wenner in Aliwal, maak nie saak wat diue weer is nie. Sommer weer 'n klomp pelle raakgeloop en tot nuwes gemaak.

Mooiloop
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lammergeier Spanskiet Kompetisie : 12 Okt : Aliwal-Noord

Post by johans »

stf wrote:Manne van die forum,
Baie dankie vir die ondersteuning van die Lammergeier spanskiet dag. Een en vyftig spanne het deelgeneem. Afgesien van die stormsterkte wind het die dag goed afgeloop. Dankie ook aan Taffie, Freddie, Jacques, Ac, Carel en baie ander forum lede wat die dag ondersteun het.
Dankie ook aan al die SA Jagters spanne en lede wat die dag bygewoon het. Kamdeboo [Beyers], Renosterberg [Jt], Vrystaat Sandveld [Willem Grabe], Stormberg[Willem Prinsloo, Cg Rossouw], Cradock [ Jordaan's en Johan vR] en baie spanne van Smithfield, Springfontein en Bloemfontein.
Baie geluk aan die 'Topshot' span van Zastron wat die dag met n uitstekende telling gewen het. Volgende jaar - 11de Oktober 2014 - maak ons weer so.
Ons beplan ook n 'steel challenge' in dieselfde formaat vir Maart 2014. Verdere inligting daaroor sal later volg.
Lammergeier groete
Stf
ek was in een van die smithfield spanne.het nie veel jaracal manne gesien nie behalwe sir T,die ander name ken ek nie regtig
Post Reply