Poachers maak die boere seer in Omaruru area
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
Hierdie is 'n helse probleem wat nie 'n maklike oplossing het nie. Op die plaas waar ons ook gereeld jag, haal die poachers amper net soveel wild af as wat gedurende die jagseisoen gejag word. Soos met plaasmoorde, kyk die owerhede maar annerkant toe. Die feit dat die plaas se een grenslyn 'n teerpad is, vererger die situasie. Die boer het nou maar trailcams oral installeer langs die pad, en as daar 'n voertuig stop, word daar dadelik opgevolg om te gaan kyk wat aangaan. Moet sê dit het nogal gehelp.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
Ja die gemors stel die strikke maar glo nie een persent van die wild word gebruik nie? Die res sterf wrede dood! Jare terug het ons in Timbivati so strikke gesoek aan grond naby Orpen.Het twee dooie rooibokke en vier jakalase in strikke gekry reeds dood en vrot!Terwyl ons nog so gewapen loop en kyk vir "poachers" sien ons takke beweeg so end ver toe ons daar kom is dit wildehond in strik! Toe hy ons sien raak hy mal en die strik trek al stywer om sy nek! Ons staan toe terug en bel hoof natuurbewarder van die gebied . Hy se daar is geen verdowings middels naby ons nie ons moet hom maar skiet wat ons toe maar doen.Ek het glad nie goed gevoel daaroor maar kon nie anders nie! Ons het 17 strikke uit die veld gehaal daai dag! As ons een van daai" gemors" gevang het daai dag was hy verseker daar begrawe!!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
Sonder om negatief te wees. Dit is Afrika, dit is die manier van die Afrikaan. Dit het so gebeur in elke land op ons vasteland. Wat verhoed dat dit nie so sal wees in Namibië, Botswana, Suid _Afrika of waar ookal nie.
Ek het vroeër die jaar by my neef in die Legkraal area gejag toe ek op die volgende afkom.
http://i780.photobucket.com/albums/yy85/spekieries/Scorpion2013033_zps89016505.jpg
Toe ek hom kry was hy nog nie vrek nie maar op pad. Sy baas moes hom seker per ongeluk raak gesteek het.http://jaracal.com/images/smf/wink.gif. Nie 10 tree verder nie toe kry ek die volgende
http://i780.photobucket.com/albums/yy85/spekieries/Scorpion2013035_zps00c5821e.jpg
Blykbaar is die modus operandi om op maanligaande met die honde deur die plase te hardloop. As hulle iets kry keer die honde hom vas. Dan steek hulle die prooi dier met skerpgemaak windpomp stange dood.Vlakvarke veral is die teiken dier. Hulle sleep hom tot by die grondpad vir die "bushmeat operater" wat met 'n selfoon in kennis gestel word om die vleis op te tel. Om hierdie koei was die gras en bossies plat getrap soos sy baklei het. Die Vrydag toe ons op die plaas gekom het het ons 11 uur die nag die honde gehoor. Ons is in die voertuie om te gaan soek, ongelukkig trek klank so ver dat hulle ons gehoor het en ons ontdyk het.
Ons het fotos geneem en my neef het 'n saak by die polisie gaan maak, nie dat iets sou gebeur nie, maar as iets in toekoms gebeur het hy darem bewyse en bewyse dat die saak onder die SAPD se aandag gebring is. Nodeloos om te sê my neef was witwarm en as hy een van die @#@$%#@ in die hande moes kry was daar perde.

- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
http://www.republikein.com.na/howe/gesi ... toe.202924
Hulle moor die man se wild net soos hulle wil.
Volgens stories wat ek hoor is die polisie deel van die wild diewe so die werklike skelms kom niks oor nie. Net die man wat sy goed probeer beskerm oor die polisie niks doen nie.

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
Sien gisteraand op die nuus dat die hele Afrika nou deurloop onder poachers en olifante is nou hoog op hulle lys
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
Ek het 'n oulike videoclip van 'n bewyste tegniek om diefstal/poaching mee hok te slaan.
Eksukkel egter om dit te laai. Dalk kan ek dit vir iemand mail hier wat dit kan laai...
Eksukkel egter om dit te laai. Dalk kan ek dit vir iemand mail hier wat dit kan laai...
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
tripodmvr wrote:FHM, weet van iemand wat 'n wilddief daar by Omaruru doodgeskiet het en nou in en uit die tronk is as gevolg daarvan.
Yes driepoot - die boere daar weet van daai 'insident' en dis juis daaroor wat hulle terughou op 'aksie'
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
Jy mag maar ou maat!G-force wrote:FHM sal ek van die fotos op Facebook kan plaas asb?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area
My pel bel my Saterdag-oggend...hy het van Woensdag tot Vrydag laasweek 9 bokke in strikke gekry op sy plaas - paar was alreeds dood - n paar moes hulle verlos van die helse ellende...
Kersfees-seisoen mos op hande - 80 % van die land fook Noord - vleisvoorraad moet 'GEPLUK' word van die boere...ek los nou eers die onderwerp want ek het amper nie gedink oor wat ek nog wou kwytraak nie...

Die Vader hou my nederig....asb