Ek veroordeel nie enige ander persoon se sienning of gebruik nie so asseblief bêre die latte.
My pa het my geleer dat mens nie 'n bok by water skiet nie, want die dier moet water drink om van te oorleef, meeste van die tyd het die dier nie 'n keuse van 'n ander suiping nie.
Die voorbeeld wat my pa gebruik het sal vir die res van my lewe my bybly: losweg in sy woorde gestel: "tydens die "struggle" het die sogenaande vryheidsvegters bomme in winkelsentrums en kerke geplant en sodoende sagte/maklike teikens gehad - 'n regte man gaan nie vir sagte teikens nie" (kleefmyn era)
As jagter deel ek vandag my pa se siening, om nie "maklike" situasies uit te byt nie en pas dit in my lewe toe, ek verwag nie van ander om te verstaan of selfs om dit te respekteer nie - dis deel van my mondering en 'n reel vir my en my seun wat weer hopelik in my voetspore sal moet loop.
Skiet jy?? Ja of nee
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Skiet jy?? Ja of nee
Dankie 243.243Songdaug wrote:Ek veroordeel nie enige ander persoon se sienning of gebruik nie so asseblief bêre die latte.
My pa het my geleer dat mens nie 'n bok by water skiet nie, want die dier moet water drink om van te oorleef, meeste van die tyd het die dier nie 'n keuse van 'n ander suiping nie.
Die voorbeeld wat my pa gebruik het sal vir die res van my lewe my bybly: losweg in sy woorde gestel: "tydens die "struggle" het die sogenaande vryheidsvegters bomme in winkelsentrums en kerke geplant en sodoende sagte/maklike teikens gehad - 'n regte man gaan nie vir sagte teikens nie" (kleefmyn era)
As jagter deel ek vandag my pa se siening, om nie "maklike" situasies uit te byt nie en pas dit in my lewe toe, ek verwag nie van ander om te verstaan of selfs om dit te respekteer nie - dis deel van my mondering en 'n reel vir my en my seun wat weer hopelik in my voetspore sal moet loop.
Beter as dit kon ek dit nooit stel nie.
Ek sal nie skiet nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skiet jy?? Ja of nee
As hy nie by die water gestaan het, sou ek plat op my boude gaan sit het, my turret draai na 150m en die kruishaar net bokant die chevron tot ruste laat kom en die skoot af druk.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Skiet jy?? Ja of nee
Ek sal daai koedoe by die water laat vir 'n ander dag......
ek loop al 10jaar agter my grote aan en more is nog 'n dag!
mooi loop!
ek loop al 10jaar agter my grote aan en more is nog 'n dag!
mooi loop!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Skiet jy?? Ja of nee
Weet dam nie, verstaan nie die ene so lekker nie... Maar ja, dis net ek, hou maar my opinie vir myself....Tarzan wrote:Water gat, hide , w/stalk, maak nie saak nie, dan praat ons weer!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Skiet jy?? Ja of nee
O ja en om Cobus se vraag te antwoord. As ek so op hom afkom, water of nie dress ek hom. Maar sal nie by die water sit en wag vir hom nie en ook nie doelbewus by die water loop kyk nie (bekende water punt). Vreemde plaas waste damme n man nie ken nie is fair game voel ek.
Groete van n jagter wat nog net droom van n 50" + koedoebul
Stef
Groete van n jagter wat nog net droom van n 50" + koedoebul
Stef
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Skiet jy?? Ja of nee
Ek skiet nie teel bulle nie.
Maar as ek 3 maande gewag het sou ek laat waai het.
Maar op n ernstige noot, vir die interresantheid, studies wys dat daar nie genoeg teel bulle (hier by ons rond) is meer, weens die trofee jag nie. So die ouens sal dalk moet meer ernstig moet begin kyk watter bulle hulle laat skiet.

- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Skiet jy?? Ja of nee
JK daar is nie n koei naby nie so hy teel nieJK wrote:Ek skiet nie teel bulle nie. .
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm