Hiermee wil ek julle weereens herinner wat Jaracal by reeds verskeie geleenthede versoek het.
Alle grappies, taalgebruik, menings, foto's ens. wat vuil, onder die belt, beledigend, rassisties, Godslasterend ens. is, is nie welkom op hierdie forum nie. Weerhou jou asb. daarvan om dit te plaas waaroor daar twyfel mag bestaan. Die lede van hierdie Forum sluit vrouens, kinders en mense van verskillende herkomste in. As elkeen sorg dat dit wat hy op die Forum plaas, goeie smaak openbaar, sal daar nie probleme wees nie. As jy nie bereid is om by hierdie voorwaardes te hou nie, sal jy ook nie welkom op die Forum wees nie.
Indien enige ongewenste item geplaas word, rapporteer dit asb. aan die moderators.
Grappies in goeie smaak asb.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Grappies in goeie smaak asb.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Grappies in goeie smaak asb.
Louis
Dankie dat jy dit weer opgebring het, ek dink dit is baie belangrik.
Ek sien een van die "reply grappies" by een van Francois se posts is ook aangepas.
Dankie
Norton
Dankie dat jy dit weer opgebring het, ek dink dit is baie belangrik.
Ek sien een van die "reply grappies" by een van Francois se posts is ook aangepas.
Dankie
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Grappies in goeie smaak asb.
Ek's bly jy't dit gesien Raves hehehe... 
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Grappies in goeie smaak asb.
Geno,
Geen probleem ou maat
Raves
Geen probleem ou maat
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Grappies in goeie smaak asb.
Ditto !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !