ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

User avatar
Mountainman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Mountainman »

Manne, dis mos nou mooi gunne daai! Ek moes 'n nuwe key board gaan koop, want daar het teveel kwyl op hom uit geloop!  ;)  :D

My dubbel Cape gun wat nog by die Gunshop l? is 'n Thomas Bland. Ek sal gaan fotos neem en post. Ek wil eers my ander doppie gunne se nuwe lesensies kry dan sal ek aan soek doen vir haar.
Sy het ook gedraaide damaskus loope en die Kal is No. 2 Musket by 12boor.
Groete

M

Fear the Government that fears your guns!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Freek »

Pragtig manne, pragtig, baie pragtig. Dit is lekker om te sien dat daar nog sulke mooi,volledige,en werkende voorbeelde is van ons kultuur hiestoriese erfenis. Pas hulle mooi op.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Mountainman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Mountainman »

Pro,
Ek het haar lank laas gesien, dit is toe 'n "Robert Hughes & Sons Birmingham".
450 No2 Musket en 12boor met gedraaide Damaskus loope en ge Nitro Proof!

Hier is twee fotos.
Image

Image
Groete

M

Fear the Government that fears your guns!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Freek »

Ou swaer!!!! Ek het haar ook gemis. Jy beter jou prioriteite agter makaar kry en haar afstof en mooi maak. Ek het haar nie vir jou gegee/geskenk om vir altyd eenkant in 'n donker kas te bere en toe te laat dat sy stof opgaar nie... a nee a die dame verdien om op die hande gedra te word.

Maak soos ek se, moet nie maak soos ek doen nie... ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Iemand moet my weer verduidelik oor die foto plasings . Ek het ook so 'n oue ( miskien 'n gewone) wat baie hammering gevat het. As ek 'n foto plaas kan 'n kundige dalk help dat hy weer skiet.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Projag

My kop te plat om te verstaan. Ek was seker 100 keer daar

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Yalair »

Projag
Ek twyvel of hulle dit sal deurvoer, as jy reeds bevoeg verklaar is kan jy aansoek doen vir 'n permit om so wapen te berg in jou kluis, let wel nie gebruik nie slegs berg. Polisie het en sal nooit die mannekrag en ervare persone kan aanstel om die te kan uitvoer nie. Hulle kan nie eers die huidige las hanteer mbt aansoeke nie.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Dawie »

Kruipende Onteiening?......Vuurwapens,  Waterregte,  Mineraalregte,  Jagregte, Grondbelasting ens......waar gaan dit eindig?? 

Die Privaat Vuurwapeneienaar/Boer/Jagter is mos 'n maklike teiken.  Nog iets waaroor ek my nog gaan vuil maak is die stelling........"Ons gaan van daai manne 'n voorbeeld maak"
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Rooies »

M/man

ek dog nou net jy het my ou double walk vasgele en het haar uit die kluis gaan haal net om seker te maak
sy staan nog hier. my h/geweer is n presiese weergawe van jou foto ook n R H&SONS. Weet jy dalk iets van hulle af. Het myne in die80s by nou oom Rex in g/reinet se wereld gekoop.

groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Projag, Yaliar

Ek stoor nou al 3 jaar gewere en pistole  uit 'n boedel terwyl ons wag vir lisensies en 'n paar appelle. Al probleem is die aanhoudende hernuwings handtekening van die plaaslike DFO op die vorms maar ten minste kan ek die ouens versorg. Die SAPD is nie bereid gewees om hulle te versorg en bewaar nie.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by britsman »

Mountain man/Rooies,
Ook haal ek my dubbel uit die kluis.Dit lyk net soos M/M maar op is geskryf "Beamish & Co Burghersdorp".
Major (naam nie rang) Beamish het n winkel in B/dorp gehad gedurende die Boere Oorlog en ook n plaas so 10kms van Stormberg "junction".
He was one of the first on the scene after the "Battle of Stormberg"  to help the wounded.The Brits took him into custody and held him as a spy.After a uproar by the local magistrates and police of b/dorp and Molteno he was released.
My Cape gun het geen ander name op nie net " For W.R. No2 Musket (driehoek) Brand Cartridges".On the rib between the barrels are fold down V sights from 100 to 400 then a Stand up sliding V from 500 to1000.
The serial no is G 3060.
Wat se die donker rook manne? Enige idee in watter jare hierdie gewere is verkoop?
  Dankie en Groete,
                        britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
rednat

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by rednat »

britsman
Kan maar net dink wat dit is : heelwaarskynlik 'n kombinasie S/S koe?l/hael met kaliber  musket nr2 koe?l en 12 boor (of 16 boor) hael.
Haal die hout voorarm af. Dit behoort maklik af te knip en kyk wat staan daar onder op die lope en raam.
Die vuurwapen is waarskynlik vir die handelaar vervaardig om te verkoop voor die tyd van die martini en na die snider dws. so rondom 1870. Moet die vuurwapen sien om presies te weet.

Verkoop hom aan my dan doen ek die nodige navorsing.


Rednat
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by britsman »

Rednat,
Jammer moet mos gese dit n 12 boor is.Ja die hout stukkie knip af .Merke soos M/m in die foto. Al verskil is dat hulle onder die kamers sit en nie op die loop nie.Ek het my eerste kraai met die 12 boor geskiet.Niks geweet van Damascus lope en sulke goed nie. Ek sal uitvind in watter jaar Beamish sy winkel oop gemaak het.Watter tipe lisensie is nodig vir die geweer? -- "collectors" of gewone.As ek moet ontslae raak van die "ou gun" ek sal jou laat weet.
Se vir my hoekom sal dit visiere tot 1000 tree opslaan? Sou dit ook gebruik word vir militere doeleindes?

groete,
          britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
rednat

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by rednat »

Jou Kaapse Geweer is vir die Kaapse/OosKaapse behoefte vervaardig spesifiek vir dubbeldoeleindes dws. vir beskermingsdoeleindes sowel as jag. Daar het destyds geen milit?re wapens bestaan nie en is handelaars toegelaat om die vuurwapens in baie groot hoeveelhede aan koloniale magte sowel as boere te verkoop. Ek glo dat die datum 1870 redelik in die kol is vir hierdie Musket/Loper kombinasie.
Die WR staan vir Westley Richard wat in die geval verwys na die tipe patroon.
Om 'n versamelaarslisensie te bekom sal jy 'n toegewyde lid moet word van 'n geakkredditeerde versamelaarsvereniging met al die nodige vereistes wat daarmee saamgaan soos byvoorbeeld jaarlikse lidmaatskap, ens..
Jy kan wel aansoek doen vir 'n gewone lisensie as jy behoefte ( volgens wet ) kan bewys -- dit mag miskien lol. maar dit is die moeite werd om te probeer. Wanneer verjaar jy en het jy 'n bestaande lisensie wat nou hernu moes word???
Gee my jou telefoonnr. dan gesels ons liewers telefonies en kyk ek of ek jou kan help met die nodige. Dit is miskien nie so 'n goeie ding om te veel hier te s? nie, veral as jy nog 'n lisensie moet bekom?.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by britsman »

rednat,
    0828799252
                    bm
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Yalair »

projag

Het regtig nie gedink hulle gaan dit doen nie, maar almal weet wat het met dog gebeur. Hoeveel stront gaan die manne nog aanjaag met ons wettige burgers ?  >:(
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Ben

Jy het seker gisteraand gekyk na Bothma se onderhoud. Hoe kan jy van so 'n attitude enige iets anders verwag. Mens so sweer die man ag homself aangestel as ons hoeder. Hy gaan nie en lyk ook vir my sal nie na enige rede luister nie. Ek verstaan nie hoe kan jy van wettige besit na onwettig gaan as dieselfde kantoor jou 'n lisensie gegee het SONDER "N VERVALDATUM OP NIE. Met my aansoeke wat van die heel -heel eerstes was het ek menigmale probeer om 'n telefoniese afspraak/gesprek met hom te kry maar toe al was dit te vergeefs.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Yalair »

Christo
Dis nou wat jy 'n hedendaagse HANSKAKIE noem, hy het nou rerig teen sy eie mense gedraai wonder wat betaal hulle hom ?
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Yalair »

Sal as ek tyd kry more vir Saga kontak en hulle mening kry, miskien weet hulle meer.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Ben

Ek gaan more Limpopo toe vir 'n bietjie werk daar, maar @ Vrydag behoort dit klaar te wees dan wil ek by die Aimshow(3-5/4/2009) oppad terug 'n draai gaan maak. Ek hoor daar is baie stalletjies baie mooi geite. Het 'n ou soos jy wat nou wil geweer bou al die shou bygewoon? Daar moet mooi goeters wees. 8) Sal maar my lippe aflek en kyk hoe lank bly my plastiek in my beursie.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Yalair »

Christo

Hoe wat en waar ? moet opgaan na daai kant so by Vrydag, kan maar netsowel oorslaap, laat weet biekie

Ben
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Ben

Kyk by www.aimshow.co.za of google dit as ek verkeerd skryf. Hulle het ook in die Magmun geadverteer.

By die oorlogmuseum langs die Zoo in JHB

Christo

Laat weet - ek het 'n terugvlug Vrydagaand en was van plan om Vrydag daar te draai maar ek skuif die vlug na Saterdag as dit nodig is.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ambessa

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Ambessa »

Hallo almal

Stem saam. Maak elkeen maar baie seker dat die ketties almal wettig is.

Ambessa
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Am

Uit die ou regime - daar is ons mos almal geleer om gehoorsaam te wees aan die staat. Die probleem van wetsongehoorsaamheid was eers later . Ek is seker al die manne is klaar of klaar in die ry vir more. Ek dink more gaan sports wees by al die polisiestasies.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by JACQUES BOTHA »

Ben
Vat maa die video kamera saam wat jy gekoop hte om jakkalse af te neem, ek moet koers inslaan zoeloeland of zoeloes se land toe, so ek mis hom die jaar.Neem maar die nuwe tegnologie af. en daar altyd manne met nuwe idees vir teikens, klere camo vir die dagroep ens..maar laat weet maar as jy terug is  ek is weer van woensdag die 9de of 10de terug in my tuisland..
geniet dit
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply