Zeiss conquest hd5 5-25x50
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Zeiss conquest hd5 5-25x50
Middag Almal
Ek het vanoggend so bietjie na die hd5 teleskoop gekyk en ek brand nou om een te koop.
Wat is julle ondervinding rondom die teleskoop,het van julle al die teleskoop gekoop?
Lyk na n baie lekker teleskoop en dit wat ek nou al op die web gesien het lyk net goed.
Luister graag wat julle dink
Groete
Hein

-
Zack Benade
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Hein
Wat kan ek nog sê behalwe
Dis waarde vir geld. Sy beeld en tracking is baie goed.
Ek het ook 'n Nightforce 5.5 -22x 50 wat baie duurder as die Zeiss is. Al verskil tussen die twee is prys en natuurlik die Field of View.
As ek eerlik moet kies tussen nog 'n Nightforce en nog 'n Zeiss sal ek 100% verseker eerder die Zeiss vat.
Die target turrets op die Zeiss is lekker groot en verstel baie duidelik en met 'n gevoel. Die zero stop werk goed en maklik.
Ek moes my lading bietjie aanpas op op die Z6 kruishaar te werk.
Verseker sal ek weer een koop. Stel iemand in 'n Swarofski Z3 3-12x50BT belang?

Last edited by Zack Benade on Mon Jul 15, 2013 3:57 pm, edited 1 time in total.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ek het reeds my Swarovski Z3 4-12x50 bt verkoop om iets soos die Zeiss hd5 te koop.
So jy dink ek kan maar die Zeiss roete gaan?

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Dis op my wenslys. In sy prysklas bitter goeie waarde vir geld.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Stem heelhartig met Zack saam, myne loop ook soos stroop op die 25-06, ek het net nie 'n Nightforce om hom teen op te weeg nie
Maar ek sal definatief van hulle op al my roere wou sit.
Mooiloop
JP

Rainbird
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
I have one on my target rifle and it works beautifully!
Head to head it competes with the Swarovski Z5 but at a more reasonable price level.
It's excellent value for money and from what I've heard it's the fastest selling 1 inch scope that Zeiss has made so far.

- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Hi Manne,
Soos rainbird hier genoem het,die enigste ding wat my afsit is die 25mm buis inplaas van 30mm.As hy 30mm was sou ek vandag een koop!
My twee sent!
Groete,
Corné
Soos rainbird hier genoem het,die enigste ding wat my afsit is die 25mm buis inplaas van 30mm.As hy 30mm was sou ek vandag een koop!
My twee sent!
Groete,
Corné
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Corne, hoekom wat is beter van 30mm?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Groter is altyd beter hier in die Kaap.Carl wrote:Corne, hoekom wat is beter van 30mm?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Gawie
"Hy kan lank wees solank hy dik is!"?
"Hy kan lank wees solank hy dik is!"?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ek sou ook laaik van 'n 30mm buis. Die dukker buis laat hopelik meer interne spasie om jou teleskoop meer interne verstelling toe te laat. Veral lekker vir daai lang skote.
Jannie Welman
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
meer interne verstelling/clicks...puntloos om eerlik te wees as dit by algemene jag kom...30mm buis laat nie meer lig in as 'n 25mm buis of sulke nonsens soos wat baie mense dink nie, dis basies net meer verstelling wat kan plaasvind...dis hoekom tactical scopes 30 of 34mm buise het vir die manne wat lang pad skiet.Carl wrote:Corne, hoekom wat is beter van 30mm?
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Skuus man het hierdie post gemis.
Soos die manne hier bo sê dit gaan oor die verstelling Carl.Ek smag na 'n Nightforce teleskoop maar het gedink die Zeiss is die helfte van die prys en sal ook doen maar ek wil nie myself "limit" as dit by die verstelling kom nie.Ek glo ook die hoeveelheid lig wat deurgelaat word by 30mm wat glo meer is teenoor 25mm buis is 'n stront storie.
Groete,
Corné
Soos die manne hier bo sê dit gaan oor die verstelling Carl.Ek smag na 'n Nightforce teleskoop maar het gedink die Zeiss is die helfte van die prys en sal ook doen maar ek wil nie myself "limit" as dit by die verstelling kom nie.Ek glo ook die hoeveelheid lig wat deurgelaat word by 30mm wat glo meer is teenoor 25mm buis is 'n stront storie.
Groete,
Corné
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ja ek het gisteraand gekyk. Die Diavari 24X het so 36% meer clicks as die HD 25X. Vir die prys wonder ek net of dit nie die moeite werd is om na die ringe en basis te kyk vir verstelling, bv MOA rail as jy kan.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Corné, ek sien jy moet omtrent 51 MOA stel vir 1000m.
Met 'n 20 MOA rail is dit dan omtrent 31 MOA op. Dit is op 'n 100m zero. Die vraag is: Kan die scope 20MOA afstel om by 'n 100m zero te begin?
Skiet die klei-lat uit die heup.
Met 'n 20 MOA rail is dit dan omtrent 31 MOA op. Dit is op 'n 100m zero. Die vraag is: Kan die scope 20MOA afstel om by 'n 100m zero te begin?
Skiet die klei-lat uit die heup.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ek het 'n ou Conquest 6,5-20 op 'n 20MOA rail. 100zero is nie 'n probleem nie
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Dankie Thomas.
Groete,
Gawie.
Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Manne,
As jy die scope wil gebruik vir lang afstande gaan jy slegs 16.5MOA het met sy "zero stop" ...basies een volle revolusie.
Neem dit maar in ag vir die manne wat wil koop...
Meer info hier:
http://www.longrangehunting.com/forums/ ... ndex2.html
Raven

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Hierdie is nie die regte scope vir regtig langafstand skiet nie.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ek het self een by Huntex gekoop, en nog een gewen by die SA Ope. Ek wou n spesialis nagskiet scope met n spesifieke aplikasie he. Hier by ons as die lande gestroop is, wil ek op baie lang afstande n jakkals kan uitken, en werk die idiale nagskiet 3 - 12 x 56 scopes nie daarvoor nie. Hulle vergroting is te klein as die teiken dier in die mielie stronke staan, en net sy oe sigbaar is.
Met hierdie scope kan ek die jakkals of wat ookal in die scope hou, opdraai na 25 x vergroting, hom uitken en weer terugdraai na so 12 waar ek gewoonlik op skiet in die nag.
Ek is bitter tevrede met sy helderheid in die nag, en verstel hy onsettend betroubaar. Hy het ook n spesiale lens coating op wat keer dat hy opwasem en rol enige water van sy lens af soos water van n eend se rug. Iets wat gereeld hier by ons op die hoeveld gebeur in die vroee oggend ure. Sy field of view is ook verbasend groot vir so groot vergroting scope.
Die zero stop werk baie lekker in die nag, nadat jy opgestel het vir n baie lang skoot, en dan weer terugdraai na waar jy gewoonlik op skiet. Die zero stop kan baie maklik verwyder word, sou jy wou baie lang skote skiet en verby wil draai. Jy draai net een klein skroefie uit wat sy zero stop is.
Ek sal n volledige verslag oor die scope skryf nadat ek terug is van Duitsland.
Maar wat ek nou al kan se is, koop hom. Dit is uitstaande waarde vir sy geld. Hy hou net nie van Warne ringe nie, maar meer daaroor later.

Die baas het gepraat, dankie vir die inligting Piet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ek trek my woorde terug. Ek sien die scope het 65 moa se elevasie verstelling. As jou setup reg is behoort die scope jou lekker vêr te laat skiet.
My komentaar was gebaseer op iemand wat nie een kon zero op 100m met n 20moa rail op sy geweer nie. Daar was dalk iets anders fout.
Dit is jammer die zerostop werk net vir een revolusie en die scopes het nie 30mm tubes nie. Behalwe vir meer verstelling is die 30mm tube vir my mooier.

smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Zack, dit verstaan ek nie. Waarom nie net die vergroting stel om by die val van die koeel te pas nie?Zack Benade wrote:Hein
Ek moes my lading bietjie aanpas op op die Z6 kruishaar te werk.
Groete
Johan Smit
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
Ek het so teleskoop op my savage lrp in 243 win. Ek kan my skote sien op papier teikins tot op 500m! Die scope is regtig awsome!
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Zeiss conquest hd5 5-25x50
More Manne ek het die teleskoop toe gekoop en hy wer vir my baie lekker, ek het gaan kyk en kan tot net so oor die 750m skiet met die 16.5 moa verstelling met die zero stop
op as hy op 100m gezero is.
So vir wat ek hom voor sal gebruik sal dit meer as genoeg wees.