HALLO ALMAL.
Ek het net gewonder,ons het Maandag n 6-7 jaar oue teef hier in Tarkastad op ons plaas in ysrer gevang en sy was nie dragtig.So 3 weke terug 2 tewe met chopper geskiet,1 was 2-3 en ander was 5-6 jaar oud en ook nie dragtig nie.So maand terug was ek gelukkig om met middagroep n stel te skiet,daai teef was so 4-5 jaar oud en ook geen tekken van dragtigheid nie.Al die tewe was op 4 verskulende plase almal in Tarkastad distruk.
Is ons net gelukkig dat tewe nie gevat het nie of sou hulle later eers vat?Dalk het hulle slengdal onder lede gehad.
NIE DRAGTIGE TEWE
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: NIE DRAGTIGE TEWE
Sakkie, klink vir my eerder of die reuns daar by julle nie slenkdal, maar windbal onderlede het...he...he...he
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: NIE DRAGTIGE TEWE
Of dalk geen bal. Hahaha. Groetnis SJ
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: NIE DRAGTIGE TEWE
Hallo Piet.
Ek hoop dis die geval dat hulle windballe het dan kan ons met hulle begin teel.Sal nie sleg wees om jakkies se vrugbaarheid n knak te gee nie.
Groete
Sakkie.

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: NIE DRAGTIGE TEWE
Piet.
Net so 'n hou hier uit die heup uit - ek kom nou terug uit Nam uit en dit was vir my opmerklik hoe min Springbok ooie ek hierdie jaar geskien en geskiet het wat dragtig was - verlede jaar en ook in 2008 het kon ek teen begin Julie reeds met die blote oog die dragtige ooie identifiseer.
Miskien sien die natuurlewe iets wat ons nog moet uitvind?
Ek het vroeg in die jaar - teen einde April al gerapporteer van dragtige Jakkalstewe wat ons geskiet het - iets is nie reg nie - die ritme van die diere is deurmekaar om een of ander rede.
Goed gaan.
Jaco

Dont tell me, show me......
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: NIE DRAGTIGE TEWE
Sakkie
Ek was ook nog nie so gelukkig om n dragtige teef te skiet nie.
Ek aanvaar omdat ons ooie vanjaar baie later lam gaan die jakkies ook
heelwat later kleintjies he .Reken iets met die natuur uit te waai.
Hulle sal defintief nog dragtig word dit belowe ek jou.
Dit is net die helpertjie wat oorslaan.

Knou die gediertes AF.
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: NIE DRAGTIGE TEWE
Chris101
Ek sal hulle mooi dophou as ek weer tewe aan die hande kry.My buurman Japie van Gend het ook begin van week teef geskiet wat ook droog was,hy kon ongelukkig nie die reun kry wat saam ingekom het nie.Freddie het laas week teef geskiet wat aan heel begin van dragtigheid was.So jy reken tewe gaan later kleintjies kry die jaar?Ek het saam met Pieter du Plessis springbokke geoes saterdagaand en die ooie was al ver dragtig hier by ons wat vir my goeie teken is.