Goeie dag manne,
Ek het 2 weke terug vir my by S&O 'n 30-06 gekoop. Ek het toe gekyk na die Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex, maar die verkoopsman het my afgeraai en gese die 30-06 gaan die scope breek, ek moet na iets beters kyk.
Gebruik enige van julle die scope op jul gewere?
Groete
James
Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
Ai toggie wat se die man nou eintlik kyk na Leupold! 
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
Niks fout met leupold het self een!? 
Last edited by mariusr on Thu May 30, 2013 3:00 pm, edited 3 times in total.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
Ek dink nie dat jou 30-06 die nikon sal breek nie.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
James ek stem met die manne se opinies - sit die Nikon op, en skiet hom totdat (as) hy breek. Dan koop jy vir jou n Leopold!
Of koop nou eerder n Leopold 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
JamesK
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm
Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
Ek kan ook nie sien dat die geweer hom sal breek nie.
Ek het die geweer gekoop sodat die vrou ook kan leer, dus sal hy nie te veel gebruik word nie en dit waarvoor hy sal gebruik word dink ek is die Nikon meer as genoeg.
Dankie vir die opinies manne, net wat ek nodig gehad het om my te oorreed!

Ek het die geweer gekoop sodat die vrou ook kan leer, dus sal hy nie te veel gebruik word nie en dit waarvoor hy sal gebruik word dink ek is die Nikon meer as genoeg.
Dankie vir die opinies manne, net wat ek nodig gehad het om my te oorreed!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
James - net om jou dalk n beter idee te gee oor die teleskoop, gaan tik gerus in op google search die volgende "nikon pro staff 3 9x50 nikoplex review"
Daar is heelwat reviews op die scope gedoen
Daar is heelwat reviews op die scope gedoen
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
JamesK
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm
Re: Nikon Pro Staff 3-9x50 Nikoplex
Hehe, Ek het dit juis gedoen net na ek die vraag gevra het en daar gesien wat ek wou.
Voel nou tevrede daaroor!
Weereens dankie!
Groete
Voel nou tevrede daaroor!
Weereens dankie!
Groete