Oplossing vir recoil.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Oplossing vir recoil.
Ek is seker dit is al bespreek; so as iemand my na daardie topic kan verwys sal ek graag daarna wil gaan kyk.
My 300 WM, met muzzle brake, trap nog te hard. Ek het al gelees van kwikstawe en lood, ens, maar soek 'n werkbare eenvoudige oplossing.
Bietjie raad sal waardeer word.
My 300 WM, met muzzle brake, trap nog te hard. Ek het al gelees van kwikstawe en lood, ens, maar soek 'n werkbare eenvoudige oplossing.
Bietjie raad sal waardeer word.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Oplossing vir recoil.
watse maak is jou 300?
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Ek raai dit is `n Sako?????
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Het jy al 'n sissie pad probeer. Jammer ken nie regte woord nie en bedoel ook nie jy is een nie. Ek weet net die 300WM het 'n ongeskikte klap aan hom. Sien Mauser installer nou 'n buis van vlekvrye staal gevul met tungsten balletjies in hulle gewere op aanvraag. As hulle dit aanbeveel behoort dit seker te werk. Ek weet ook van manne wat kwikstawe gebruik wat tevrede is.
Groete.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Oplossing vir recoil.
My 300WM het 'n kwikbuis in en dit help beslis. Skouer pad (sissie pad) help ook
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Chevvy
Julle ou manne moenie meer met sulke gewere skiet nie.
Maak hulle nie .22 WM's nie?
Julle ou manne moenie meer met sulke gewere skiet nie.
Maak hulle nie .22 WM's nie?
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Ek het eenkeer met 'n ander ou se Ruger 300WM geskiet. Plastiek kolf en dun vlekvrye staal lopie. En witwarm ladings. Ek het vir 3 dae bloed in my uriene gehad. Wel, dit het so gevoel.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Oplossing vir recoil.
As hy n plastiek kolf het kan jy hom vol Marine silicone spuit.Sit extra gewig by asook absorbeer die recoil ook beter.Het ook nie meer die hol plastiek klank nie.Anders nuwe beter ontwepte kolf
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Oplossing vir recoil.
I have a .300WSM and had a recoil reducer put in the stock. It this lead thing with a spring in it. It also adds a bit weight which i like. It makes a difference when shooting 30 rounds at a range.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Oplossing vir recoil.
As jou kolf sinteties is sit epidermix epoksie in met staal of lood balletjies, so 200-300gram. Ek het dit gedoen en dit werk redelik goed. Houtkolf boor agter en sit dieselfde in, ek is seker dat dit verskil gaam maak.
As jy kwikstaaf soek het ek een. Enigiets bo R400 en hy is joune. Ek het begin hom insit toe die geluid my gepla het en ek hom uitgehaal het voor ek klaar was.
As jy kwikstaaf soek het ek een. Enigiets bo R400 en hy is joune. Ek het begin hom insit toe die geluid my gepla het en ek hom uitgehaal het voor ek klaar was.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Mooi Oom Pieter...
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Christo, as jy nog die geluid van die kwik kan hoor, het jy nog nie genoeg geskiet nie
Ek kan lankal nie meer myne hoor nie.

Ek kan lankal nie meer myne hoor nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Kyk na die design van jou kolf.
Die kolf se vorm het baie invloed op hoe recoil gevoel word.
Jy het reeds n MB op dalk al daar aan gedink om n KD op te sit?
KD vat baie van die skop weg ...
Die kolf se vorm het baie invloed op hoe recoil gevoel word.
Jy het reeds n MB op dalk al daar aan gedink om n KD op te sit?
KD vat baie van die skop weg ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Herkamer die geweer na .30 Carbine
Dis meer gepas vir julle recoil-shy tipes...
Dis meer gepas vir julle recoil-shy tipes...
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oplossing vir recoil.
Gerhard, die verskil tussen MB en KD kan tog nie noemenswaardig groot wees nie?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Oplossing vir recoil.
Chevvy, ek het nie baie kennis van MB's nie, maar ek het verstaan dat 'n KD meer help met recoil as 'n MB.Chevvy SS wrote:Gerhard, die verskil tussen MB en KD kan tog nie noemenswaardig groot wees nie?
Aim small, miss small
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oplossing vir recoil.
Eugene, soos ek gelees het is daar baie verskillende claims van verskillende vervaardigers. Ek persoonlik dink egter dit kan nie meer as 10% wees nie, maar wag maar om te hoor wat die kenners sê.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oplossing vir recoil.
Hallo ChristoChristo wrote:As jou kolf sinteties is sit epidermix epoksie in met staal of lood balletjies, so 200-300gram. Ek het dit gedoen en dit werk redelik goed. Houtkolf boor agter en sit dieselfde in, ek is seker dat dit verskil gaam maak.
As jy kwikstaaf soek het ek een. Enigiets bo R400 en hy is joune. Ek het begin hom insit toe die geluid my gepla het en ek hom uitgehaal het voor ek klaar was.
Op watter geweer het jy dit gedoen? En watter gewig is jou kwikstaaf?
Dankie.
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Oplossing vir recoil.
That recoil reducer on my .300WSM made a slight difference, it just took that sting out of it
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Oplossing vir recoil.
KD op my 3006/303/222 maak n groot verskil.Chevvy SS wrote:Gerhard, die verskil tussen MB en KD kan tog nie noemenswaardig groot wees nie?
Nie net aan die recoil nie maar ook die impak op my ore...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Chevvy koop vir jou n ligte geweertjie (wat van Howa?
) in 375 ruger en skiet hom met 300gr koele teen 2600+ fps. As jy daarna met jou 300 winmag skiet gaan jy hom nie eers voel nie.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oplossing vir recoil.
Piet, hoekom koop jy nie 700 Nitro Express om jou meer gewoond aan die 375 te maak nie?
Ek soek 'n oplossing, nie str..nt antwoorde nie.
Ek soek 'n oplossing, nie str..nt antwoorde nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Chevvy
Kwikstaaf saam met n Pachmayer Mugnum Decelerator pad. Jy het ook mos klaar skroefdraad op die loop so kry sommer n Terminator ook.
n Goed ontwerpte muzzle break gee nog steeds die grootste felt recoil reduction. By die groter kalibers veral kan silencers nie vermag wat die MB reg kry nie. Daar is natuurlik n enorme prys wat die skut sowel as bystanders betaal. Dit is dan die rede hoekom n mens van adisionele hulpmiddels gebruik maak soos kwikstawe en spisiaal ontwerpte recoil pads.
Groetnis
Wouter

- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Kyk ek het 'n 7 mm rem mag en .375 ruger . Ek skiet albei heeldag. Dan het my pa 'n ou voere 7 mm rm .......hy piets jou lelik. Nuwe recoil pad en ligte knaldemper en hy is nou sommer diep lekker om te skiet. Vra vir Erwee Basson in Vredendal.
Last edited by tau on Wed May 29, 2013 10:47 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.