Skootplasing (Gemsbok)
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Van voor na agter: koei, jong bul (slyp nog nie horings nie), groot koei.
Ek het al baie gemsbokke geskiet en sien hulle gereeld, maar my opinie hier bo is ook maar raaiskoot, baie moeilik om gemsbok geslag op horings te bepaal.
Ek het al baie gemsbokke geskiet en sien hulle gereeld, maar my opinie hier bo is ook maar raaiskoot, baie moeilik om gemsbok geslag op horings te bepaal.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Ek het so geleer......
Bul se horings bly dikkerig tot op punt tot waar dit vinnig dunner word/taper...
Koei se horing taper baie gouer....
Die boer vra my toe....."sien jy dit?"...ekt maar net ja gesê....
Daarop gebasseer, bul in eerste prent...(sal so 1 duim regs en 2 duim af skiet op daai rooi kolletjie)
Bul regs op ander prent, ander 2 is koeie
Cheers

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Ek wil darrem net hier noem, dat n Gemsbok my gunsteling dier is om te jag. Dit is werklik die een dier wat my sommer stil maak as ek langs sy karkas staan na n goeie skoot. Ek droom werklik al na daai "spook" gesigte daar in Boshof se randjies teen die einde van Mei. Daai gesigte is darrem werklik die mooiste in die veld as hulle n man so om die bossies beloer.
Veiligheid eerste manne!
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Bulle se horings is bietjie dikker en korter as die koei sin. maar dis ook maar n raaiskoot meeste van die tyd as jy nie die bok mooi kan sien nie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Het julle gesien dat die regterkantse bok se swart nie deurkom vanaf die voorkop tot op die neus nie?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Chevvy SS wrote:Het julle gesien dat die regterkantse bok se swart nie deurkom vanaf die voorkop tot op die neus nie?
Het so gesien ja, die eerste foto s'n ook....Die vraag is nou, watter een van die twee is reg???? wie sê so?????
Cheers
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Cobus(Cobb) wrote:Chevvy SS wrote:Het julle gesien dat die regterkantse bok se swart nie deurkom vanaf die voorkop tot op die neus nie?
Het so gesien ja, die eerste foto s'n ook....Die vraag is nou, watter een van die twee is reg???? wie sê so?????
Cheers
Cobb, net die regterkantse een- kyk, die ander 2 loop deur.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Chevvy SS wrote:Cobus(Cobb) wrote:Chevvy SS wrote:Het julle gesien dat die regterkantse bok se swart nie deurkom vanaf die voorkop tot op die neus nie?
Het so gesien ja, die eerste foto s'n ook....Die vraag is nou, watter een van die twee is reg???? wie sê so?????
Cheers
Cobb, net die regterkantse een- kyk, die ander 2 loop deur.
Ek weet, ek praat van die skootplasing foto, waarmee die post begin is...hy loop nie deur nie
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Ek sou ook sê die een regs is die bul, en die ander twee is koeie.
Wat ek nou opmerk is dat die masker van die bul nie die swart vertikale strepie het soos by die koeie nie. Op die eerste foto merk ek dit ook, so dan moet ek aflei dis ook 'n bul.
Vir die ouens wat weet, sou dit 'n korrekte aanname wees??
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Ja dit sal nou intressant wees as hier nou 'n ontdenking gedoen word! Bring nog fotos van bulle!miskien maak ons geskiedenis! 
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Jean / Marius
Nee, die afleiding is verkeerd, gaan kyk op my website HTTP://jacostander.wix.com/jakkalsgat-safaris daar is paar fotos van Gemsbokke en toevallig die enigste een wat se uurglas leeg is, is RW koei met sulke skewe horings maar ek sal ook vir julle foto van 'n koei kan laai wat se uurglas nog nie leeg geloop het nie.
Groete
Jaco
Nee, die afleiding is verkeerd, gaan kyk op my website HTTP://jacostander.wix.com/jakkalsgat-safaris daar is paar fotos van Gemsbokke en toevallig die enigste een wat se uurglas leeg is, is RW koei met sulke skewe horings maar ek sal ook vir julle foto van 'n koei kan laai wat se uurglas nog nie leeg geloop het nie.
Groete
Jaco
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Seker soos vinger afdrukke en luiperd se kolle en zebra se strepe uniek aan elk een! 
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Hallo Jaco
Dankie vir jou terugvoer. Ek het nogal gedink dit kan nie so maklik gewees het nie.
Dankie vir jou terugvoer. Ek het nogal gedink dit kan nie so maklik gewees het nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Skootplasing (Gemsbok)
Jean
Ek stem saam met Jaco, die uurglas teorie (storie van bul en koei) het ek ook al getoets en die "myth is busted"
.
Die sekerste manier is maar om daardie skede onder die pens te kyk en seker te maak daarvan.
Ek dink die eerste bok aan die begin van die draad wat onder die boom staan is ook 'n koei, ek het so bietjie met ctrl en + gezoom en ek sien nie skede nie.