Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hallo julle
Kyk biekie na die foto dan laat weet julle vir my of dit n ding is wat gereeld gebeur, want ek het dit nog net een keer gehoor en gesien dat jy n kalf met twee koppe kry. Die kalf het in die Van Zylsrus omgewing aan gekom.
dit gebeur wanneer die bevrugde ovum op dag 5-8 verdeel om 2ling te vorm, maar die blastocyst split nie geheel nie. Dit is wanneer jy identiese 2linge kry. As dit nie identies is nie, vind daar bevrugting van 2 ova plaas en elkeen ontwikkel in sy eie vrugsak binne in die baarmoeder.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]