Chris, ek hanteer hulle maar altyd asof ek die super verlee een is, en dan help hulle al te mooi. Jy kan as jy klaar is die foon neer sit en hom skel as jy wil.Chris Swart wrote:Thanks...hencohugo wrote:Ja sorry man dit is CFR se nommer. Hulle vra net vir jou ID nommer. Ek kom glad nie vandag deur na hulle toe nie. Sterkte.
My volgende vraag was, hoe hulpvaardig hulle is...
Ek geniet dit nie om my bloeddruk onnodig op te jag nie...
Lisensies
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Veiligheid eerste manne!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Lisensies
Dankie Pierre
Ek sal prober, maar ek belowe niks...
Ek is beter met onverskoning vra as met toestemming vra...
So as een van julle manne bel en hulle is die dag bedonnerd.... kans is goed dat dit my skuld sal wees
Ek sal prober, maar ek belowe niks...
Ek is beter met onverskoning vra as met toestemming vra...
So as een van julle manne bel en hulle is die dag bedonnerd.... kans is goed dat dit my skuld sal wees
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Chris dit is darrem nie so erg nie. Ek kan nie se dat ek al ooit met die slimste burger van ons land op die telefoon nommer gesels het nie, maar hulle is darrem altyd hulpvaardigChris Swart wrote:Dankie Pierre
Ek sal prober, maar ek belowe niks...
Ek is beter met onverskoning vra as met toestemming vra...
So as een van julle manne bel en hulle is die dag bedonnerd.... kans is goed dat dit my skuld sal wees
Veiligheid eerste manne!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Lisensies
Nee maar dis dan reg.
Klink my ek het dan 'n kans...
Dankie vir die hulp en advies
Klink my ek het dan 'n kans...
Dankie vir die hulp en advies
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Manne daai is n 24 uur nommer, bel so 20h00 se kant, dis dan n bars skof en gemoedere is beter. Wees maar bedagsaam en hulle sal ook mooi help. Ek bel so elke derde dag net om te check, seker iemand monitor dit, want my lisensies kom almal binne twee maande maksimum.
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Lisensies
My proses vir Savage 22-250 VLP DBM (1/9 twist) het so geloop:
Aansoek ingegee 27 Desember 2012.
31 Januarie 2013 Goedgekeur.
Kaartjie 11 Februarie 2013 gedruk.
Kry kaartjie in Potch op 12 Maart 2013.
Mooiloop
PJ
Aansoek ingegee 27 Desember 2012.
31 Januarie 2013 Goedgekeur.
Kaartjie 11 Februarie 2013 gedruk.
Kry kaartjie in Potch op 12 Maart 2013.
Mooiloop
PJ
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie geluk!Jaco Swart wrote:My aansoek vir my 2 de Haelgeweer het 11 dae geneem om goedgekeur te word vandat hy in Pretoria geland het.
In totaal 18 dae vandat ek hom by Rustenburg ingehandig het totdat hy goedgekeur is. Vinnigste lisensie wat nog goedgekeur is uit die Rustenburg stasie.
Groete
Ek het meer as 2 weke terug my hael geweer sn in gehandig, hy het die 8ste Mrt eers Bloem getref. Nou moet hy nog Pta toe voor die proses begin...
Dis frustrasie! My vorige lisensie het 5 weke gevat om van Wkm tot Pta te kom.
Nou my vraag, kan ek my volgende applikasie direk Pta toe vat en so 4-6 weke spaar?
Dankie,
Roger!
Too many to mention ;-)
- mw
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm
Re: Lisensies
Ek het vandag my kaartjie vir my 300 wm gekry, aansoek is 21 Januarie ingehandig en 12 Maart goedgekeur, dit sou nog vinniger gewees het as my aansoek nie 2 weke by my plaaslike polisie stasie gele het nie, maar ja dit was darm lekker vinnig!
Groete
Groete
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: Lisensies
More almal! Het my aansoek vir my (CZ 452 -2E .22) die 6de Maart ingedien en het nounet 20 Maart die sms ontvang van lisensie is gefinaliseer!
Baie opgewonde!
Baie opgewonde!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Lisensies
Jis manne
Het een van julle gister of vandag al deurgekom na die CFR per telefoon? Foon bly net beset en in die aand lui dit net.
Het een van julle gister of vandag al deurgekom na die CFR per telefoon? Foon bly net beset en in die aand lui dit net.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Lisensies
Het nounet weer probeer...foon lui darem maar niemand antwoord nie.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Ek het vanoggend na slegs 24dae my sms gekry dat my tweede .22LR se lisensie aansoek afgehandel, en goedgekeur is. My lokale FO kon vir my n print out gee, en hy is nou by die huis. Ek kan regtig nie kla oor die tydperk nie.
Ek het ook tans n aansoek vir n Dual lisensie vir my vrou se .308 wat wag. Ek kon vanmiddag vir die tweede keer vandag met iemand by die navraag nommer praat oor die aansoek.
Ek het ook tans n aansoek vir n Dual lisensie vir my vrou se .308 wat wag. Ek kon vanmiddag vir die tweede keer vandag met iemand by die navraag nommer praat oor die aansoek.
Veiligheid eerste manne!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
Cheers
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Lekker my maat! Het jy toe die Howa varminter gekoop? Daai liksens gaan loop soos stroop. Een van die dae kan jy begin met lading ontwikkeling!Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
Veiligheid eerste manne!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
BRNO .06 (Pierre) wrote:Lekker my maat! Het jy toe die Howa varminter gekoop? Daai liksens gaan loop soos stroop. Een van die dae kan jy begin met lading ontwikkeling!Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
Yes, net so...kannie wag nie, jy moet ook nie al jou 243 doppe wegmaak nie...hou my so paar om oor te koop...
Cheers
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Sal kyk wat ek kan doen. Daar is n effe moontlikheid vir PMP doppe wat ek by iemand gaan kry. Indien dit realiseer is dit joune. Ek sal jou laat weet.Cobus(Cobb) wrote:BRNO .06 (Pierre) wrote:Lekker my maat! Het jy toe die Howa varminter gekoop? Daai liksens gaan loop soos stroop. Een van die dae kan jy begin met lading ontwikkeling!Cobus(Cobb) wrote:Vandag, 2April is my .243 se papiere ingehandig, ons kyk maar hoe lank dit hulle vat...hou duim vas.
Cheers
Yes, net so...kannie wag nie, jy moet ook nie al jou 243 doppe wegmaak nie...hou my so paar om oor te koop...
Cheers
Veiligheid eerste manne!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
My Glock 19 se papiere is Donderdag in, maar ek tel eintlik eers van vandag af.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Het onlangs my 9mm pistool se hernuwing gedoen dit gemotiveer soos 'n nuwe aansoek, dit is weggestuur deur die DFO, 2 weke later is die lisensie hernu en kry ek my nuwe kaartjie. 2 weke later verkoop ek die pistool en teken SAPS 534 vir 'n handelaar wat dit verkoop het aan iemand anders. Koop onmiddelik 'n S&W M&P9(by 'n ander handelaar) motiveer die ansoek soos met die hernuwing, hoekom ek die pistool nodig het en sit meer "vleis" aan die motivering, las klomp goed by dat die nuwe pistool beter gepas is ens ens ens, heg aan die SAPS 534, tesame met ander dokumente. Ek bel vandag die CFR, die aansoek is AFGEKEUR. Ek kan dit nie glo nie, my vorige pistool het ek meer as 15 jaar gehad, ek het 4 weke terug 'n lisensie gekry vir my .357 Mag om mee te jag, ek het 3 ander gewere en 'n haelgeweer, is 'n toegwyde jagter. Nou omdat ek my 9mm self verdedigings pistool "upgrade" word dit afgekeur. Nou staan ek die lang proses van 'n apel in die oe

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
My advies: Probeer redes kry waarom dit afgekeur is en doen weer van voor af aansoek en spreek daai redes aan! Baie vinniger as om die Appel prosedure te neem!Swede wrote:Het onlangs my 9mm pistool se hernuwing gedoen dit gemotiveer soos 'n nuwe aansoek, dit is weggestuur deur die DFO, 2 weke later is die lisensie hernu en kry ek my nuwe kaartjie. 2 weke later verkoop ek die pistool en teken SAPS 534 vir 'n handelaar wat dit verkoop het aan iemand anders. Koop onmiddelik 'n S&W M&P9(by 'n ander handelaar) motiveer die ansoek soos met die hernuwing, hoekom ek die pistool nodig het en sit meer "vleis" aan die motivering, las klomp goed by dat die nuwe pistool beter gepas is ens ens ens, heg aan die SAPS 534, tesame met ander dokumente. Ek bel vandag die CFR, die aansoek is AFGEKEUR. Ek kan dit nie glo nie, my vorige pistool het ek meer as 15 jaar gehad, ek het 4 weke terug 'n lisensie gekry vir my .357 Mag om mee te jag, ek het 3 ander gewere en 'n haelgeweer, is 'n toegwyde jagter. Nou omdat ek my 9mm self verdedigings pistool "upgrade" word dit afgekeur. Nou staan ek die lang proses van 'n apel in die oe![]()
![]()
![]()
Aim small, miss small
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Dankie, ek sal definitief dit probeer ek sal wag vir die brief met hulle redes.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Ten tye van my aansoek vir die .357Magnum was my vorige 9mm nog op my naam, die motivering vir die .357 was uitsluitlik vir jag gewees
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Is die ander een definitief van jou naam af?Swede wrote:Het onlangs my 9mm pistool se hernuwing gedoen dit gemotiveer soos 'n nuwe aansoek, dit is weggestuur deur die DFO, 2 weke later is die lisensie hernu en kry ek my nuwe kaartjie. 2 weke later verkoop ek die pistool en teken SAPS 534 vir 'n handelaar wat dit verkoop het aan iemand anders. Koop onmiddelik 'n S&W M&P9(by 'n ander handelaar) motiveer die ansoek soos met die hernuwing, hoekom ek die pistool nodig het en sit meer "vleis" aan die motivering, las klomp goed by dat die nuwe pistool beter gepas is ens ens ens, heg aan die SAPS 534, tesame met ander dokumente. Ek bel vandag die CFR, die aansoek is AFGEKEUR. Ek kan dit nie glo nie, my vorige pistool het ek meer as 15 jaar gehad, ek het 4 weke terug 'n lisensie gekry vir my .357 Mag om mee te jag, ek het 3 ander gewere en 'n haelgeweer, is 'n toegwyde jagter. Nou omdat ek my 9mm self verdedigings pistool "upgrade" word dit afgekeur. Nou staan ek die lang proses van 'n apel in die oe![]()
![]()
![]()
