Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kan julle my dalk se of die RSA en die Lyttelton aksie dieselfde is en aldan nie wat is die verskil en watter is die beter een?
Vir wat verkoop die aksies of aksie met n Ferlach skyfskiet loop? ???
Ek moet net bys? dat dit n enkelskoot aksie is.
Groetnis
SJ
Last edited by Monrique (SJ) on Tue May 25, 2010 9:24 pm, edited 1 time in total.
Danie dankie nou weet die dit darm ook. Het op almal geskryf gestaan Lyttelton of nie? Waar kom die naam RSA aksie vandaan? Omdat dit in SA gemaak was? Wie het met die naam RSA begin? Waarvoor verkoop die wapens in 7.62 voor? Groetnis
Het hierdie stukkie by wikipidia geleen..............
The single shot Musgrave RSA action (sometimes marked "Lyttleton RSA") that serves as the platform for these rifles are based on Mauser's design, with positive (claw) extractor. The actions have a large flat bedding area underneath and a short case extraction port which contribute to its stiffness. The original Musgrave target rifles were fitted with 26.5" barrels and designated "7,62" (.308 Win or 7,62X51). Initially barrels from Ferlach (Austria) were used and the top part of the barrels on these rifles were covered (encased) by the stock, while Parker Hale 1/4 MOA rear sights were installed. Later models were stocked with significant bulkier fore ends to allow for an open barrel with effective cooling while it still reduced potential fliers due to contact between the free floated barrel and the shooter's fingers. Accurate Musgrave manufactured cut rifled barrels (parallel nox) usually matched with these stocks and M&S 1/2 MOA rear sights were used. Musgrave barrels manufactured later on were all button rifled and Musgrave triggers were designed to work reliably to around a minimum of 2 pounds of pressure. The completed RSA action are sometimes found with various bolt stop configurations and is extremely hard - it will damage machining tools carelessly applied.
Ek het gisteraand na so n Musgrave gekyk soos hierbo ges? is. Die wapen het die RSA aksie op, n laaaaaang Ferlach (Austria) loop, peep sights,maar die loop is oop soos n jaggeweer en gefree float. Dit was een van 2 musgrave gewere wat oom Ben self vir iemand gebou het. Die ander Musgrave het ook n Lyttelton aksie op en lyk presies net soos die RSA aksie,maar hy het n magesyn,nie n enkelskoot. Groetnis
Da is nie dalk n kans dat een van hulle in die mark is nie??? Sien jy vra na die prys, in Magnum sien ek redelik gereeld advertensies vi ou skyfskiet gewere so rondom R3500.00. Aksies hier by ons gaan so vi R4500.00. Dis presies dieselle aksie, die een is net onder oop gesny en n magasyn ingesit.
FM ek het gisteraand na die 1 gekyk van n vriend van ons s'n, maar die persoon moet nog besluit of hy dit wil verkoop, is self opsoek na so roer. As ek nie gaan vat sal ek jou laat weet.
SJ
FM wil jou flous die goed is niks meer as r1000 werd nie, maar ek sal jou groot help en r2500 gee ....
Taffie is jy in die mark vir n baie goeie aksie ...r3000...
as iemand n ferlach loop soek r2500...
Hoes daai vir besigheid?
Nee daai aksie is top kwaliteie en daai loop kan n klompie skote vat....
Vat hom dadelik as jy hom kan kry..
Mooi dag
JB
So R2500, Paul Notnagel, GI Wapensmede, doen dit, dink ek. Da was egter n gevoel op die forums om dit NIE te doen nie, praat met Hein Hough, dink hy het dit gedoen, of weet van iemand.