Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek sien dat soms as ek post die forum my vra om weer in te lock. As ek dit doen dan is daar dubbel posts. Ek kry ook nie die delete knoppie om post weg te vat nie.
Dankie vir jou moeite hier met ons forum. Jy is 'n YSTER.
Groete
Last edited by Christo on Sat Mar 09, 2013 9:06 am, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
jaracal, met die nuwe server waarvoor ons betaal. kan 'n ,mens nie maak dat as jy fotos oplaai, jy dit soos op facebook direk van jou rekenaar af kan opsit nie. dit sal net ,makliker wees as om dit eers op web e laai?
ek vra maar net.