Jong jakkalse

User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Jong jakkalse

Post by Biker »

[quote="243Songdaug"]

  - vier fetusse is binne die teef gekry.





BRAVO
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Jong jakkalse

Post by Izak H »

Pasop vir melk, dit gee sleg sooibrand met die uitkom slag!
Izak
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Jong jakkalse

Post by KSV »

Izak,

Hoor rys kom orals uit waar gate is!

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Jong jakkalse

Post by JACQUES BOTHA »

J...
As jy hare proe moet jy sluk ...anners kom die anus by die keel verby.
Ok dis nou verby... Moet nie so raak as jy per abuis n sprinbok se pens raaksny nie.. Dis mos gewoonlik as hy hang aan die onderkant waar hy so straaltjie spuit en gewoonlik teen jou vas...koes maar vroegtydig die winter....
Groetnis
Jacques 
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply