Watter een?

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Watter een?

Post by grumpy »

Ek wil vir my n pistool kry maar weet nie wat nie.

Ek wil dit aan my dra deur die dag en moet lig wees en gemaklik dra. Ek is baie in en uit die bakkie en klim gereeld n leer.

Wat sal julle voorstel wat lig is, prakties om te dra maar tog die vermoee het om te doen wat hy moet?

>:(
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Watter een?

Post by savage(P Coetzer) »

Glock 26
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Watter een?

Post by grumpy »

Naand Savage,

Weet jy wat is die prys op hulle? Ek kyk selfs 2de hands want ek wil nie te veel spandeer. Spandeer liewer meer geld op die jag wapen. Dus soek ek iets nie te duur.

Dankie.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Watter een?

Post by mariusr »

Die nuwe CZ75 is net so lekker! Maar as jy nou regtig lig wil dra kry een van daai mini revolvers in .22 magnum of 38 spl!

Groete
Marius
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Watter een?

Post by savage(P Coetzer) »

Naand Grumpy.
As ek moet raai moet dit so rondom R6k wees maar eks nie seker nie.
n Vriend van my het n cz75 en het toe die glock 26 aangeskaf as dra pistool.
Aansienlik gemakliker om mee saam te leef elke dag.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Watter een?

Post by savage(P Coetzer) »

Jammer Grumpy!
My nou naar geskrik toe ek gou kyk wat zimbi vra vir die 26.
Net oor die R8k!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Watter een?

Post by grumpy »

Dankie Savage,

As ek gekyk het dan het ek met my gesig in die naar gevel van skok!!! ;D

Vir daai prys koop ek NOG n jaggeweer en het nog kleingeld!!

>:(
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Re: Watter een?

Post by Gregvzyl »

Grumpy ek het in die ander thread ook geantwoord, sien nou jy kyk na 2de hands. Guntree en Gunsite het soms, jy sal maar bietjie die oor op die grond moet hou. Ek dink nog steeds die Glock 19 sal mooi pas vir wat jy wil doen, kyk dalk na 'n 2de handse gen 3.

Omdat jy se jy wil hom elke dag dra, neem ek aan jy bedoel vir self verdediging? In daardie geval is goedkoop koop die meeste van die tyd duur koop. Dit is soos om 'n valhelm vir motorfiets te koop, betaal wat jy dink jou kop werd is. Vir self verdedeging ook so, betaal wat jy dink jou lewe en jou geliefdes se lewens werd is. Ek is ook fiskaal gestremd, en moes dus maar bietjie langer spaar sodat ek vir my en my vrou kon kry wat ek wou he. Sterkte, hoop jy kry 'n bargain.
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Watter een?

Post by the kid »

Grumpy ek het 'n Glock 19 wat ek elke dag dra, en ek skiet nogals baie met hom. Ek is baie gelukkig met hom.
My vrou het 'n Glock 26. Sy skiet meeste mans by ons club onder die grond in met haar "baby" Glock. Hy groepeer net so goed indien nie beter as my G19, So moet hom nie afskryf as gevolg van sy size nie. My vrou het ook die gewone 15 en 17 skoot magesyne met +2 shoe en Xgrip grip extention http://x-grips.com/products/glock2627.html wat hom dan basies 17 of 19 skote gee, maar dan kan jy net sowel een van die groter glocks kry, die lekker ding is jy kan hom nog steeds "dress down" en net die 10 of 12 rondte magesyne gebruik.

My neef is 'n skaap boer, hy is in en uit die bakkie, tussen skape en in drukgange. hy is wapen versot en het verskye 9mm's, 'n bxp, LM. ens.... hy het altyd sy CZ75 dag en nag by hom gedra. Hy het onlangs 'n Glock 26 gekry en dit het nou sy dra pistool geword. Hy skiet net so goed soos sy CZ, en hy se party dae moet hy voel om seker te maak die geweer is nog aan hom.

As jou HOOFDOEL is om 'n klein gemaklike pistool te kry om elke dag te dra. En nie 'n sport skiet pistool nie. Dan sal ek maklik die G26 aanbeveel.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Watter een?

Post by grumpy »

The KId,

Dankie, ek kyk na die Glock maar prys!!!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Watter een?

Post by mariusr »

Grumpy moet nie nuut koop! Kyk vir 2 de hans my seun het nou onlangs 38 spl vir R500 gekoop spotles! Daar is geweer. Winkels wat met kluise vol handwapens sit!!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Watter een?

Post by grumpy »

Ek gaan 99% n Remington 1911 .45 koop. Baie mooi toestand met 3 mags. Gaan sommer vir die vrou n .38 snub ook koop.

Wat is die opinies van die 45?
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter een?

Post by SV MAD (Henk) »

Ek sal die 1911 nou vat as ek hom kan kry. in 45. Awesome!
ek soek nog wapens...
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Watter een?

Post by Lourens Potgieter »

Is hy nie bietjie swaar vir elke dag dra nie??
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Watter een?

Post by Marc »

Het jy al iets gekry Grompie ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Watter een?

Post by grumpy »

Marc ja. .45!! Remington 1911 in 45 kaliber. Gaan hom vat!!
Post Reply