CZ100 Sneller

Post Reply
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

CZ100 Sneller

Post by savage(P Coetzer) »

Goeie dag almal.
Ek het destyds uit "onkunde" n 9mm CZ100 gekoop. Die pistool dra baie lekker en skiet alle rondtes sonder probleme behalwe pmp. Dink hulle primers is te hard. Maar hy het n haglike sneller. Huidiglik is die pistool slegs vir selfverdediging en daarvoor is hy seker nie te sleg nie maar ek wil begin pins en dalk later 3 gun skiet. Weet iemand dalk van n wapensmid wat al iets met hulle kon uitrig? As die lisensies nie so sirkus was nie het ek lankal vir my n ander pistool aangeskaf maar ongelukkig is dit nie die geval nie.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
wvs2000
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:42 pm

Re: CZ100 Sneller

Post by wvs2000 »

Goeie dag Savage, ek is nou nie 'n geweer smit nie maar het self 'n CZ100 en het self aan hom gewerk en hy is baie beter. Het ook my broer sin vir hom verbeter. As jy belangstel pm my.

Groete
Post Reply